Etosha Leeus en Beeste
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Etosha Leeus en Beeste
Dagse Manne
Ek wonder, hoeveel van die manne op Jaracal het al tedoen gekry met die bees vangers van die Etosha? En wie het al dinge in daai wereld beleef wat julle dalk hier kan deel
Groete
Kobus
Ek wonder, hoeveel van die manne op Jaracal het al tedoen gekry met die bees vangers van die Etosha? En wie het al dinge in daai wereld beleef wat julle dalk hier kan deel
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
My pa het oom geken wat langs die park met beeste geboer het! In daai jare het hy al so by die twintig leeus getrek wat voor sy nege drie geval het!!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Soos ek verstaan is die problem nogsteeds daar en die leeus het al n boer of twee gevang wat n plaashek oopmaak, die geval waarvan ek weet het die oom oorleef en loop nou bietjie swaar na hy in die nek gebyt is deur n jong mannetjie. n Boeman het die leeu gedood bo-op die oubaas!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Under wild skies op DSTV het Johan Calitz so geval gehad waar hy gevra was of hy nie kan help met twee "cattle killing lions"van Etosha nie! Hy en Tony Mackres( dink spel sy van so) het toe oor gegaan en kry toe altwee leeus by die bees! Twee groot mannetjies! Tony het altwee met sy 375 net daar laat val!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Ek het ook so sessie n paar jaar terug gehaat toe ek gaan koedoe jag het, moet eerlik wees nooit eers gedink om katte te skiet nie en sal nooit betaal daarvoor nie maar kyk adrinalien het ek nog nooit so woes gehaat nie.Dit is na baie lang storie maar so paar minute na my stert amper gebyt is het daai adrinalien eers mooi gellop(dink is wanneer mens besef hoe naby mens was aan 6 voet onder). Ons was 2 leeus was 5 en daar was maanlig betrokke..... nooit gedink in die maan kan mens so goed sien nie. Ek sal enige tyd daai week oor he maar ek sal verkies om minder lekker te eet en nie siek te wees nie. Ek en klein vliegtuigies is nie groot tjomme nie maar meer gebou om my voete op die grond te he
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
My broer se plaas is 2de plaas van Etosha, 2 leeus het eendag 'n koei van 'n pos af gejaag en gevang nie 500 m van die huis af nie, hy bly nie op die plaas nie, maar die koei is nie verder as 100m van hulle huisse afgevang nie, moet se hulle het die volgende dag takke en alles rondom hulle huisse gepak, leeus het 2 beeste gevang, eers die een en kon dit net nie hou toe die ander koei weghol nie en het haar toe gevang, net die laaste een geeet.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Flip
Is hulle by nametoni hek of watter kant sit hulle? Bly hulle nogsteeds daar?
Groete
Kobus
Is hulle by nametoni hek of watter kant sit hulle? Bly hulle nogsteeds daar?
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Flip
Is hulle by nametoni hek of watter kant sit hulle? Bly hulle nogsteeds daar?
Groete
Kobus
Jong dit was al 'n rukkie terug wat dit gebuer het, die plaas is naby otavi, weet nie naby watter hek nie
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
Dan sal dit okakeujo hek wees.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Soos ek verstaan word die grens draad nie onder hou nie en kom die leeus so deur gereeld.
Dit was in die sestigs ook n groot probleem to daar nog nie n wildwerende heining was nie, toe was al die manne ingerig om leeus te jag, goeie honde en sterk ondebroeke.
Ons het n plaas gehuur daar toe ek op skool was, die ou mense het baie leeu staaltjies vertel.
Dit was in die sestigs ook n groot probleem to daar nog nie n wildwerende heining was nie, toe was al die manne ingerig om leeus te jag, goeie honde en sterk ondebroeke.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Nou dat julle so praat onthou ek nog n ding wat so bietjie my hare laat ruis het. Ry die een oggend om by n lodge teen namatoni hek te gaan eet, nogals sonnig en oop blou lug. Kla geeet ry ons die selle roete terug en so in die grootpad reg voor Etosha se hek le 2 groot maanhare asof die pad aan hulle behoort en gee ons net so vuil kyk soos ons verby gaan.Daai drade is op party plekke nie meer drade nie.Die rede was dat etosha nie vervoer het nie dus word die drade nie reggemaak nie
Groetnis
Kobus
Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
Hierdie is 'n lekker onderwerp.
Manne soos die Coetzee's en Robertse's van Outjo is sinoniem met beesvanger-leeujag.
Ek praat onder korreksie, maar dink Cor Jacobs hier op die forum se familie het daar geboer??
Cor kom in...
Manne soos die Coetzee's en Robertse's van Outjo is sinoniem met beesvanger-leeujag.
Ek praat onder korreksie, maar dink Cor Jacobs hier op die forum se familie het daar geboer??
Cor kom in...
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
Pieter Vorster wrote:Hierdie is 'n lekker onderwerp.
Manne soos die Coetzee's en Robertse's van Outjo is sinoniem met beesvanger-leeujag.
Ek praat onder korreksie, maar dink Cor Jacobs hier op die forum se familie het daar geboer??
Cor kom in...
Nou praat jy het al storie gehoor, hulle het ook nie gespeel met olifante nie, ek onthou hoe my oupa vertel het hy by die roberse gekuier het en hulle bietjie pret gemaak het, mag nie olifante skiet nie, maar dan maak hulle die goed kwaad en kruip dan weg tussen groot klippe waar die olifante hulle nie kan bykom nie, as die olifante padgee dan spring hulle op en maak weer die goed kwaad, my Oupa was nog nooit in sy lewe so bang nie, my oupa het glo vir een van hulle gese hy skiet self die volgende ou wat die olifante kwaad maak want sy hart gaan dit nie hou nie. Daai roberse is nog die wat die broers sports gemaak het en toe op mekaar vir die grap geskiet het, die een broer het glo die ander een dood geskiet per ongeluk. Dit was bietjie voor my tyd maar het maar geluister wat die groot mense vertel. Dit was ander ouens daai.
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
dankie Pieter,Pieter Vorster wrote:Hierdie is 'n lekker onderwerp.
Manne soos die Coetzee's en Robertse's van Outjo is sinoniem met beesvanger-leeujag.
Ek praat onder korreksie, maar dink Cor Jacobs hier op die forum se familie het daar geboer??
Cor kom in...
Ons plaas was so 30km duskant die Okakuejo hek gewees. Dit was nou in die 70"s. Ekself was nie by of bewus van enige Leeujagte daai tyd, was maar net uit die doeke uit gewees. Maar my broer het my latere jare vertel van n Leeu wat my pa met sy 303 geskiet het.
Kan ongelukkig nie die volle verhaal en omstandighede nou onthou nie.
Ek onthou wel van n Olifant incident wat een nag in die kraal by die huis was, die krip gebreek en n concrete pilaar uit die grond gepluk het. Toe was ek so 4-5 jaar oud gewees.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Al wat ek onthou is dat n 303 klink soos n R1 as daai leeu storm, en vroeg oggend hoor jy sy brul etlike kilometers.
Die grensdraad moes elke dag omgery word te perd, of the voet, en as die leeus ingekom het word hulle gesoek en uitgehaal. Die honde was bulterier x rufrug kruisings. Elke boer het 2 of 3 gehad en as die leeus ingekom het was die buurmanne geroep en dan kom hy met sy 303, boesman en paar honde. Dan begin die soektog. Party van die donners was lekker vet en dan was daar seep (met n klank) gekook van die vet.

Last edited by JK on Fri Nov 01, 2013 5:50 pm, edited 1 time in total.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
My eerste keer daar het die volstrys afgegaan en ek het amper myself bekk want dit was reg langs die huis........mense lekker vir my gelag
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
JK wrote:Al wat ek onthou is dat n 303 klink soos n R1 as daai leeu storm, en vroeg oggend hoor jy sy brul etlike kilometers.
Die grensdraad moes elke dag omgery word te perd, of the voet, en as die leeus ingekom het word hulle gesoek en uitgehaal. Die honde was bulterier x rufrug kruisings. Elke boer het 2 of 3 gehad en as die leeus ingekom het was die buurmanne geroep en dan kom hy met sy 303, boesman en paar honde. Dan begin die soektog. Party van die donners was lekker vet en dan was daar seep (met n klank) gekook van die vet.
ek geniet die onderwerp self nou baie! dankie vir die deel!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
dan glo ek word die MANNE van die manne geskeiJK wrote:Nou moet jy weet wat gebeur as daai man 50 tree van jou af brul as jy alleen in die veld is.
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Ek het die voorreg gehad om in Mei 2012 so bietjie werk te doen in Etosha, met ons werk moes ons te voet deur die veld/bos loop, en ons was heel gemaklik om dit te doen todat die Lodge mense ons vertel het hoe baie leeu insidente hulle by die Anderson Hek (Ombika) area gehad het en dat daar per geleentheid 'n leeu vir n dame in haar toilet gewag het.
Daarna was ons maar redelik versigit en het hierdie outjies raak geloop toe ons oppad na Otjivasando,
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1219c_zps15e54ffc.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1217c_zpsb3e6bcba.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1216c_zps32b9b0c6.jpg[/image]
en alhoewel ek nie weet of hulle bees vreters is nie skrik 'n man maar groot as jy hulle so 15m van jou af sien.
Ons het in die ooste van Etosha by die Kavita lion lodge gebly waar ons hierdie man gesien het:
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1398c_zpse9648e3d.jpg[/image]
Daarna was ons maar redelik versigit en het hierdie outjies raak geloop toe ons oppad na Otjivasando,
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1219c_zps15e54ffc.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1217c_zpsb3e6bcba.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1216c_zps32b9b0c6.jpg[/image]
en alhoewel ek nie weet of hulle bees vreters is nie skrik 'n man maar groot as jy hulle so 15m van jou af sien.
Ons het in die ooste van Etosha by die Kavita lion lodge gebly waar ons hierdie man gesien het:
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1398c_zpse9648e3d.jpg[/image]
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
Leroi wrote:Ek het die voorreg gehad om in Mei 2012 so bietjie werk te doen in Etosha, met ons werk moes ons te voet deur die veld/bos loop, en ons was heel gemaklik om dit te doen todat die Lodge mense ons vertel het hoe baie leeu insidente hulle by die Anderson Hek (Ombika) area gehad het en dat daar per geleentheid 'n leeu vir n dame in haar toilet gewag het.
Daarna was ons maar redelik versigit en het hierdie outjies raak geloop toe ons oppad na Otjivasando,
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1219c_zps15e54ffc.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1217c_zpsb3e6bcba.jpg[/image]
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1216c_zps32b9b0c6.jpg[/image]
en alhoewel ek nie weet of hulle bees vreters is nie skrik 'n man maar groot as jy hulle so 15m van jou af sien.
Ons het in die ooste van Etosha by die Kavita lion lodge gebly waar ons hierdie man gesien het:
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/IMG_1398c_zpse9648e3d.jpg[/image]
Die mannetjie lyk lekker vet en gesond, mooi Foto's dankie
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Pragtige leeus! Vet en gesond!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Etosha Leeus en Beeste
Jong
Ek dink amper nie daar bestaan een wat nie n beesvreter is in daai geweste nie. Daai plaas waar ek was het daagliks 20+ leeus gehaat wat deur beweeg en amok gaan maak. Die klomp is lekker duk gevreet aan al die steaks wat in ons pense nes wil maak
Ek dink amper nie daar bestaan een wat nie n beesvreter is in daai geweste nie. Daai plaas waar ek was het daagliks 20+ leeus gehaat wat deur beweeg en amok gaan maak. Die klomp is lekker duk gevreet aan al die steaks wat in ons pense nes wil maak
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
En dan is daar manne wat my geluk het.....
Ry heeldag rond in Etosha en sien nie n Leeu van n dag oud nie!!!!
Manne dankie vir die deel van Julle stories!!!
Ek lees lekker saam!!
Groete
Ry heeldag rond in Etosha en sien nie n Leeu van n dag oud nie!!!!
Manne dankie vir die deel van Julle stories!!!
Ek lees lekker saam!!
Groete
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Etosha Leeus en Beeste
Man ek lees nou lekker aan die stories, ek was daar in Otjiwarongo gebore, my pa en sy twee broers in Outjio. My oupa het so ent buite Outjio geboer, Voorsorg en Esperanza was die plase gewees. My pa het ook klomp stories vertel van oupa Dirk Coetzee wat in 'n paar skermutselings betrokke geraak het met leeu en olifant en kie. Daai was darem manne met harde baarde wat skuim piepie. Ek verlang sommer terug!
Groete,
Dirk
Groete,
Dirk