My broer het 'n ford 5000 trekker op die plaas wat hy nou wil oordoen, hy het garage en kan alles self doen in die noorde van Namibia, Dit is 'n gesukkel om die regte parte te kry, weet iemand dalk waar hy parte kan kry by ouens wat die trekkers goed ken en hom kan help dat hy die regte parte kry om Namibia toe te laat kom. (Hy soek 'n plek in Suid - Afrika)
Baie dankie
Ford 5000 trekker expert
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
Flip, nou hoe vra ek en jy gelyk die trekker vrae? Ek het ook 'n ford 5000 en die man se ure is seker al baie, meter werk nie meer nie. Ek sal ook hier lees en hoor wat die manne sê, want myne sal seker ook nie vêr van 'n algehele groot diens ens wees nie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
Kalahari wrote:Flip, nou hoe vra ek en jy gelyk die trekker vrae? Ek het ook 'n ford 5000 en die man se ure is seker al baie, meter werk nie meer nie. Ek sal ook hier lees en hoor wat die manne sê, want myne sal seker ook nie vêr van 'n algehele groot diens ens wees nie.
Lyk my so, moet dan goeie trekker wees, ek het grootgeword met daai trekker, my broer wil graag die trekker oordentlik oordoen en alles regmaak so hy gaan klomp dinge nodig he. Hoop maar ons altwee kom reg.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
Dankie Flip, sterkte jou kant ook.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
My swaar se pa het n ford trekker agendskap.wat hy nie van n ford,veral ouer modelle weet nie,bestaan nie.hy werk al vir 45 jaar aan hul.Enigste probleem is hy is in potgietersrus noord transvaal.ek sal sy nommer aanstuur,al is dit net vir n hulplyn.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
junglejulian wrote:My swaar se pa het n ford trekker agendskap.wat hy nie van n ford,veral ouer modelle weet nie,bestaan nie.hy werk al vir 45 jaar aan hul.Enigste probleem is hy is in potgietersrus noord transvaal.ek sal sy nommer aanstuur,al is dit net vir n hulplyn.
Baie dankie asb. dit klink soos die soort man wat my broer soek, maak nie saak waar hy is nie, my broer bring baie parte uit Suid Afrika uit vir sy workshop
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
Jhb trekkers 011 677 2100 vir parte.p&j ondernemings vir diens en raad vir Ford trekkers.015 491 4665 sel 0724489039
Vra vir oom jannie welgemoed of oom jan.
Hoop dit help.
Groete
Vra vir oom jannie welgemoed of oom jan.
Hoop dit help.
Groete
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Ford 5000 trekker expert
junglejulian wrote:Jhb trekkers 011 677 2100 vir parte.p&j ondernemings vir diens en raad vir Ford trekkers.015 491 4665 sel 0724489039
Vra vir oom jannie welgemoed of oom jan.
Hoop dit help.
Groete
Baie dankie
