Sorry mater - life happens
'n Helse ONTPLOFFING
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ruan, ek voel vir jou. As ou Murphie jou so gereeld bykom, is jy seker ook die ou wat die bokke wat getag is ook per ongeluk skiet, en dan groot moet hoes as dit by betaal kom.
Sorry mater - life happens
Sorry mater - life happens
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ruan, jy en Goose kan tjommas wees.
Eish jammer vir jou skade.
Jy moet fokus maat
Jy moet fokus maat
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Laat my nou dink aan my kinder jare met die droe"ys wat ons altyd by die roomys man gekry het! Dan maak ons bomme in die veld!! My een wetenskap jommie kry toe eendag ou 12volt battery in die garage en vat die ding na sy kamer! Koppel toe alles op en druk die prop in die muur!! Gelukkig was ek die dag nie by hom nie! Skiet sy hele kamer moertoe! Suur orals al sy hare af ens! Sy gat velle het gebrand toe sy pa by die huis kom!!!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Respek mater ! As jy so vir jouself kan lag, sal dit net beter gaan. Al is jy kwaad vir jouself, solank jy daaruit geleer het, kan jy aangaan.
Ek moet ook erken, toe jy so met die kraswoorde begin inklim in die maat wat 'n fout (of twee) gemaak het, wou ek ook sommer vir die arme ou in die bres tree en hom begin verdedig en begin wal gooi ! Nog lank voor ek weet wie dit is en wat presies gebeur het - ons forum vriende is maar redelik beskermend op mekaar, en sulke blatante sleg-sê het my oë laat rek.
Jammer om van jou skade en verleentheid te hoor.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Lekker vang jy my!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Jean Marais wrote:Ruan, ek voel vir jou. As ou Murphie jou so gereeld bykom, is jy seker ook die ou wat die bokke wat getag is ook per ongeluk skiet, en dan groot moet hoes as dit by betaal kom.![]()
![]()
![]()
![]()
Sorry mater - life happens
Jean Jean Jean!!!
Ek het die geleentheid gehad om vroer die jaar rooibokke te gaan oes op beestekraal, eienaar se vir my daar is 2 getagde rooibok ramme op die plaas ek moet hul asb nie skiet nie.... Laaaang storie kort, raai wat doen ek toe??? Ek flippen skiet 'n getagde ram, ekt geniune geniune nie die donker rooi tag aan die linker oor gesien nie, toe ek by die bok kom en ek sien die tag... my maat ekt amper in mekaar gesak. My eerste reaksie was om die tag af te knip omrede my beursie klein is en ek bang is vir geweerskote en net stil te bly, soos jy kan sien geen tag op die foto...
Maar jong toes ek so bang dat die wiel draai, oom murphey kom kuier en my oneerlikheid my inhaal. Ek loop se toe die eienaar van wat ek aangevang het en weens my skok se hy vir my "Toema boetman, almal maak foute".
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Manne
Ek wil graag vir Ruan 'n insameling doen. Ek het hom ingeboek by inrigting vir mense wat aan bomskok ly. Hy ly baie aan geheueverlies soos duidelik gesien kan word op sy vorige posts. Hy het tot my naam nou al vergeet.
Hy gaan vir 'n maand daar wees en hulle reken hulle sal hom 100% weer kan "'rehab".
By voorbaat dank
Ek wil graag vir Ruan 'n insameling doen. Ek het hom ingeboek by inrigting vir mense wat aan bomskok ly. Hy ly baie aan geheueverlies soos duidelik gesien kan word op sy vorige posts. Hy het tot my naam nou al vergeet.
Hy gaan vir 'n maand daar wees en hulle reken hulle sal hom 100% weer kan "'rehab".
By voorbaat dank
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Meneer Ian Beytel jy weet ons eerste ontmoeting vind plaas so skraps ander kant 2 weekies. - Jy moet jou bakkie sluit:) Styf vashou aan jou glasIan wrote:Manne
Ek wil graag vir Ruan 'n insameling doen. Ek het hom ingeboek by inrigting vir mense wat aan bomskok ly. Hy ly baie aan geheueverlies soos duidelik gesien kan word op sy vorige posts. Hy het tot my naam nou al vergeet.
Hy gaan vir 'n maand daar wees en hulle reken hulle sal hom 100% weer kan "'rehab".
By voorbaat dank
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ruan, jy maak my dag maat. Ek voel noe stukke beter. Ek sal eeeeeendag van my blapsie vertel.
Ek sou ook daai bok geskiet het. Sy oë lyk darem nie mooi nie.
Die boer moes jou bedank vir jou onbaatsigtige optrede
Ek sou ook daai bok geskiet het. Sy oë lyk darem nie mooi nie.
Die boer moes jou bedank vir jou onbaatsigtige optrede
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ai Ruan groot skade kan met enige iemand gebeur om die rak raak te ry. EK het met 'n trok met vrag op ons stoor pak gegee.......... OOk 'n ketting saag se lube tenk wat verstop was se pypie op geblaas met compressor wat 8bar stoot toe omplof daai tenk in my hande....eina.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ruan, ek het gelukkig nie dieselfde vlak van ongeluk wat jy beleef nie, maar ek moet altyd as ek iets aanpak en fisies met my eie twee hande doen, bloei. Ek is regtig nie te onhandig nie. Het nie tien duime nie, maar as ek van iets groot to klein aanpak, dan bloei ek. Ek het die afgelope 12maande alleen, twee keer steke in my lyf gehad.
Miskien moet ek maar saam met jou na daai inrigting toe gaan waar Ian jou wil stuur.
Miskien moet ek maar saam met jou na daai inrigting toe gaan waar Ian jou wil stuur.
Veiligheid eerste manne!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Maggies, ten minste was dit 'n mooi skoot, EN 'n mooi bok. Jy't tenmiste die regte ding gedoen om op die ou end eerlik te wees. Dit kon jou maklik ingehaal het, en dan sou die gevolge dalk minder aangenaam gewees het.
Groete,
PS aan Murphey: Los die man nou 'n slag uit dat hy ongestoord kan aangaan met die lewe.

Groete,
PS aan Murphey: Los die man nou 'n slag uit dat hy ongestoord kan aangaan met die lewe.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Nou amper gewonder of dit nie dalk 1 April is nie, nou leka gelag, ma wys net die manne kom sommer vinnag op vir iemand wat hulle nie eers ken nie, wel gedaan!!
Ruan jy laat my nou wonder, is dit hoekom die Gauteng social so stil is...................
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Nee Robbie ek wag dat daar meer belangstelling opduik.... Die fooi is biki styf as ons net 10 manne gaan wees.ROBBIE1 wrote:.
Nou amper gewonder of dit nie dalk 1 April is nie, nou leka gelag, ma wys net die manne kom sommer vinnag op vir iemand wat hulle nie eers ken nie, wel gedaan!!
Ruan jy laat my nou wonder, is dit hoekom die Gauteng social so stil is...................
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Danie Lombard .243
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ek het jare terug 'n baie mooi een gehoor. Die man van die musiek winkel vertel my dat daar n pa en ma vir boeta n elektriese kitaar kom koop het want die knaap vaar so goed op die nylon snaar kitaar. Volgende dag is hulle terug met die kitaar met vele brand en ontplof merke op het. Die kitaar is toe by die 220v muur socket ingeplug want dit is n elektriese kitaar! Die mense het blykbaar toe nig nie van n kitaar amp gehoor nie. Die knaap kan bly wees hy het dit oorleef. Dead short deur pick up coils! WOES!
Dit was vir my flippen snaaks.
Dit was vir my flippen snaaks.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Danie Lombard .243 wrote:Ek het jare terug 'n baie mooi een gehoor. Die man van die musiek winkel vertel my dat daar n pa en ma vir boeta n elektriese kitaar kom koop het want die knaap vaar so goed op die nylon snaar kitaar. Volgende dag is hulle terug met die kitaar met vele brand en ontplof merke op het. Die kitaar is toe by die 220v muur socket ingeplug want dit is n elektriese kitaar! Die mense het blykbaar toe nig nie van n kitaar amp gehoor nie. Die knaap kan bly wees hy het dit oorleef. Dead short deur pick up coils! WOES!
Dit was vir my flippen snaaks.
http://youtu.be/SHHxHpe_zyQ
Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie Lombard .243
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Liewe ouers!!!! Ek het my nou pap sop nat gelag. Kan jy dit glo. Verdompte areme jaffel. Dit is nou n regte egte "elektriese" kitaar.
Skerp Geno. Jy het my nou laat skatter!
Skerp Geno. Jy het my nou laat skatter!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
beware, they walk among us......
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
...en party jag saam met onsPieter Vorster wrote:![]()
![]()
![]()
beware, they walk among us......
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Bwahahaha.
Ruan- met sulke pelle.....!!?
Ruan- met sulke pelle.....!!?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
LMGA!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ruan
Stuur bietjie daar 'n kiekie van daai jakstoel wat die garage wou omstoot....jou wou my mos vroeër in die draad vergat...

Stuur bietjie daar 'n kiekie van daai jakstoel wat die garage wou omstoot....jou wou my mos vroeër in die draad vergat...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Cobus, het jy nie een aand jou lig op die skietstoel aan vergeet, en toe kry hom ook nie in die garage in nie?Cobus(Cobb) wrote:Ruan
Stuur bietjie daar 'n kiekie van daai jakstoel wat die garage wou omstoot....jou wou my mos vroeër in die draad vergat...![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ja,maar dit was die ligbeam van die LF wat my teruggehou het....ek het niks mikeTango toe gery nie...BRNO (Pierre) wrote:Cobus, het jy nie een aand jou lig op die skietstoel aan vergeet, en toe kry hom ook nie in die garage in nie?Cobus(Cobb) wrote:Ruan
Stuur bietjie daar 'n kiekie van daai jakstoel wat die garage wou omstoot....jou wou my mos vroeër in die draad vergat...![]()
![]()
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 'n Helse ONTPLOFFING
Ai-jai-jai-jaaaai....Ruan, dalk n not vir die toekoms....gaan bere maar eers die skietstoel voordat jy van die plaaslike watergat af huistoe jag mater...LMFGA!!!Ruan de Jager wrote:hahahha... geen rede vir 'n verskoning! Kyk ne, as jy my ken FC sal jy sien sulke deur die k...k dinge moet my altyd tref en oorkom!! Ek wens dit vir niemand nie.... Die stoel in die garage ry storie het gesorg dat ek my hele skietarm afgebreek het en self oor moes bou!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD