'n Helse ONTPLOFFING

Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

'n Helse ONTPLOFFING

Post by Ian »

Manne

Jammer, maar ek kan nou nie meer my lag hou nie :laugh: . 'n Sekere persoon op die forum (ek sal later sy naam bekend maak) het 'n 220 volt koppeling op sy Light Force lig en soos ek verstaan wil hy gou die lig toets voor hy gaan jakkalse skiet en druk dit by 'n 220 volt muurprop in.

Ek sal graag sy gesigsuitdrukking wou sien toe hy die skakelaar aangesit het - BOOM :-[

Mag ons almal (veral die kinders) 'n les leer, skietligte is 12 VOLT en nie 220 Volt nie.

Jammer om dit te kon hoor want dit is groot skade.

Mooi dag vir julle
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Geno »

Ian,
Daardie selfde man het 'n week voor die lig voorval, sy garage Mike Tango gery toe hy vergeet het dat hy 'n skietstoel agterop die bakkie het...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Cobus(Cobb) »

...en ek het regtig gedink hier is nie poepolle op die forum nie..... ;D ;D ;D
Ek hoop ons forum maat is ongedeerd..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Ian »

Ek dink my moeilikheid is nou geboek by hierdie persoon. Ek sal maar sy naam geheim moet hou want hy sien my by 'n kursus ;D ;D ;D .

Geno, hy klink vir my na 'n ongeluksvoël >:D
Last edited by Ian on Wed Oct 30, 2013 8:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by NicoSmit »

Daardie Light Force is in die rooi gedruk
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by cassie_calvinia »

cowboy!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Gawie(13mm) »

Ek voel nou beter oor al die akkies wat die laaste week of twee met my gebeur het. 8)

Hoop nie hy moes die huis se bedrading laat oordoen nie of het hy baie opgehoopte siekverlof?
Man met 'n plan. ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by prohunt »

Hi Ian, ken ek ook die man?? >:+

Jy sal onthou dis die hoofrede hoekom ek nie die 220V tipe proppe op my ligte wou sit nie want ek is te bang dit kom in die verkeerde hande ++>:
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Katefbessie »

Hahahahhah Wat 'n groot aap en asshole doen dit???? die idioot!!! Cassie ek stem saam jou, die "Cowboy" hoort nie in ons gemeenskap nie!
Wie is die perd Ian en Geno? koms gee hom biekie gas om sy naam bekend te maak!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by NicoSmit »

behalwe vir die lig wat moerland toe is het hy seker nodig gehad om skoon te gaan aantrek ook nog en ek dink Mamma gaan sê hy moet daai onderbroek self was of weg gooi!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Cobus(Cobb) »

Ruan de Jager wrote:Hahahahhah Wat 'n groot aap en asshole doen dit???? die idioot!!! Cassie ek stem saam jou, die "Cowboy" hoort nie in ons gemeenskap nie!
Wie is die perd Ian en Geno? koms gee hom biekie gas om sy naam bekend te maak!
YoYoYo...dis bietjie woeste kommentaar teenoor 'n man wat net 'n fout begaan het
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Katefbessie »

Cobus(Cobb) wrote:

Nee Cobus dis gevaarlik en plein weh deur die 'geid!!!!! Geluk met jou nes skoonmaak die naweek, bly jyt die klein jakke uitgekry!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Cobus(Cobb) »

Ruan de Jager wrote:
Cobus(Cobb) wrote:
Ruan de Jager wrote:Nee Cobus dis gevaarlik en plein weh deur die 'geid!!!!! Geluk met jou nes skoonmaak die naweek, bly jyt die klein jakke uitgekry!
yip, geno het mooi telefonies gehelp..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Geno »

Selfs Google stem saam!
(Click om groter te maak)

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Lig.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
sako223
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Tue Oct 15, 2013 11:18 am

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by sako223 »

Manne hier is dalk n oplossing, as jy die een draad van die lig by die "earth" van die gewone 220 V plug in sit en die ander draad by die "live" en jy vat n los stukkie draad en sit dit saam met "live" in en brug dan na die "neutral" sal die lig die die 220V laat trip as jy dit by die verkeerde plug in sit.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:Selfs Google stem saam!
(Click om groter te maak)

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Lig.jpg

ROFLLMGA
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3650
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Fanta300 »

Ek stem saam, dis darem baie kwaai Enige ou kan 'n fout maak.

Ek het al self 'n lewendige draad met my knipmes korter gesny :o
Het twee dae geslyp om daai lem reg te kry.

O Ja, en ek het 30 jaar vir ESKOM gewerk ::)
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by FCLoretz »

Ruan de Jager wrote:Hahahahhah Wat 'n groot aap en asshole doen dit???? die idioot!!!
WOW, Dit is mos nou presies die teenoorgestelde wat almal probeer doen deur om lewe terug te probeer kry in die forum.

Die man het 'n fout gemaak, Sy fout het hom nou 'n hele paar rand gekos. Ek dink nie hy sal dit weer doen nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Katefbessie »

Cobus en Fanta het jul dalk gedink dat dit dalk ek is wat die "idioot" was om eerstens met my skietstoel in die garage in te ry en net daarna my Lighforce in die muur in prop!!!
Kyk ek was heel die moer in vir myself en ek kry skaam daaroor! hahahahah, maar kyk een ding is verseker meneer Beytell en meneer Robson Green (AKA Eugene "Geno" van Niekerk) gan op hul moere kry om my flaters so in die publiek te openbaar!!! hahah
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Katefbessie »

FCLoretz wrote:
Ruan de Jager wrote:Hahahahhah Wat 'n groot aap en asshole doen dit???? die idioot!!!
WOW, Dit is mos nou presies die teenoorgestelde wat almal probeer doen deur om lewe terug te probeer kry in die forum.

Die man het 'n fout gemaak, Sy fout het hom nou 'n hele paar rand gekos. Ek dink nie hy sal dit weer doen nie.
..... Ek was die groot aap, asshole en idioot :)
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Eugene »

Ruan de Jager wrote:Cobus en Fanta het jul dalk gedink dat dit dalk ek is wat die "idioot" was om eerstens met my skietstoel in die garage in te ry en net daarna my Lighforce in die muur in prop!!!
Kyk ek was heel die moer in vir myself en ek kry skaam daaroor! hahahahah, maar kyk een ding is verseker meneer Beytell en meneer Robson Green (AKA Eugene "Geno" van Niekerk) gan op hul moere kry om my flaters so in die publiek te openbaar!!! hahah
Ek het nogals gedink, toe jy so drasties reageer, dat jy dalk die skuldige kan wees!

++>: ++>: ++>:
Aim small, miss small
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by FCLoretz »

Ruan de Jager wrote:
FCLoretz wrote:
Ruan de Jager wrote:Hahahahhah Wat 'n groot aap en asshole doen dit???? die idioot!!!
WOW, Dit is mos nou presies die teenoorgestelde wat almal probeer doen deur om lewe terug te probeer kry in die forum.

Die man het 'n fout gemaak, Sy fout het hom nou 'n hele paar rand gekos. Ek dink nie hy sal dit weer doen nie.
..... Ek was die groot aap, asshole en idioot :)
Ek het nou so uitgevind.

Dan vra ek onverskoning vir my vorige post.

Ek kan dink dat jy lekker kwaad vir jouself is oor die 2 insidente.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by Katefbessie »

hahahha... geen rede vir 'n verskoning! Kyk ne, as jy my ken FC sal jy sien sulke deur die k...k dinge moet my altyd tref en oorkom!! Ek wens dit vir niemand nie.... Die stoel in die garage ry storie het gesorg dat ek my hele skietarm afgebreek het en self oor moes bou!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by G-force »

Ruan kom nou jy weet die dinge gebeur so drie op n slag so skiet nou die naweek wat kom jou roeper in sy maai in en kry klaar :)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 'n Helse ONTPLOFFING

Post by FCLoretz »

Ruan klink my as dit nie vir bad luck was nie het jy geen luck gehad nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Post Reply