5.56mm en 223Rem?
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 5.56mm en 223Rem?
KSV jy lus om bietjie te krap vir Songdaug? Lekker man. Die bang maak stories! Groetnis SJ
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
Draai hulle om en hulle skiet 'n pragtige gat deur 'n ou army valplaat. Ek dink 'n koei se kop kan oopbars met so skoot.Izak H wrote: hein, ek het ook op 'n tyd R1 patrone so af gegrind & het met my 308 20mm groeperings geskiet op 100m. Izak
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
As jy hulle omdraai, gaan jy jouself in die skouer skiet!! 
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
Party ouens het lyk my meer as net 'n halwe woord nodig om te verstaan... TREK die PUNT (lees koe?l)uit en draai hom om en sit hom weer agterstevoor TREUG in die DOP ( aan die kant wat jy hom uitgetrek het)Boesman wrote: As jy hulle omdraai, gaan jy jouself in die skouer skiet!!![]()
Toemaar.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
Was besig om jou been te trek, seker jy het van die begin af verstaan.Boesman wrote:![]()
Vir Boesman (en baie van sy vriende) moet julle s t a d i g verduidelik.
Lekker naweek.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 5.56mm en 223Rem?
Christo
Natuurlik. Skerts graag saam.
Natuurlik. Skerts graag saam.