TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post Reply
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post by christo gouws »

Vriende.Ek wil graag hoor wat stel julle manne voor oor watter tipe teleskoop en die vergroting wat n man op n .243 moet aanbring vir die jag van die jak. en rooikatte.Ek het nou al gelees en ek wil kyk na n 3,5-15x50F1 Nightforce met n MDO2.0 TM Recticle of n Zeis Duralyt 3-12x50.
Ek wil graag die een opsit wat die beste sal werk so ek luister graag wat die kenners te se het.
Dankie.
Christo.
Despatch.[041-9332333/0762309659]
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post by Armand9 »

Leke groot lens voor. 50mm di minimum. Tot n 12 vergroting is genoeg. Weet net di groter vergrotings het parralaks verstellings wat dinge weer kompliseer. Maar baie manne skiet so. Passop net vir te fyn kruishaar. Vir doelgerigte nagjag, 3-12x50/56 is meer as genoeg. Di 2 wat jy noem klink reg,weet net ni hoe lyk di kruishare nie.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post by Piet Pille »

Hallo christo,

Ek het 'n 3-12x50 Duralyt en dit is 'n yster teleskoop! Ek is egter nie 'n jakalsjagter nie maar kan wel sê dat hy goed vaar in swak ligkondisies en met skietlamp. Mens kry ook die duralyte 3-12x50 IR met die "illuminated Reticle". Moontlik is dit 'n beter opsie vir in die aand? As ek reg onthou is die helderheid van die kolletjie verstelbaar sodat jy jou nie verblind nie.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post by BLOK »

Armand9 wrote:Leke groot lens voor. 50mm di minimum. Tot n 12 vergroting is genoeg. Weet net di groter vergrotings het parralaks verstellings wat dinge weer kompliseer. Maar baie manne skiet so. Passop net vir te fyn kruishaar. Vir doelgerigte nagjag, 3-12x50/56 is meer as genoeg. Di 2 wat jy noem klink reg,weet net ni hoe lyk di kruishare nie.
Ek dink Armand het n mooi opsomming hier vir jou gegee, ek skiet met die genoemde NForce met die moar kruis en hy werk goed vir my, weet van n hele klomp voltydse jakkals skieters wat daai Zeiss ook met groot sukses aanwend.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: TELESKOOP VIR NAGJAG?

Post by BLOK »

Armand9 wrote:Leke groot lens voor. 50mm di minimum. Tot n 12 vergroting is genoeg. Weet net di groter vergrotings het parralaks verstellings wat dinge weer kompliseer. Maar baie manne skiet so. Passop net vir te fyn kruishaar. Vir doelgerigte nagjag, 3-12x50/56 is meer as genoeg. Di 2 wat jy noem klink reg,weet net ni hoe lyk di kruishare nie.
Ek dink Armand het n mooi opsomming hier vir jou gegee, ek skiet met die genoemde NForce met die moar kruis en hy werk goed vir my, weet van n hele klomp voltydse jakkals skieters wat daai Zeiss ook met groot sukses aanwend. Ek het aanvanklik vir so Zeiss Safari toe gery maar agv Stefan se verkoopsvernuf en goeie afslag het ek toe met die NForce daar uitgestap. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply