Ek sal graag saam met iemand wil uitgaan wat weet wat hy doen met die roep ding. Ek het nou al so n paar Jakke bygekom hier wat ek in die dag raakloop of as ek hulle toevallig raaklig in die aand, maar het maar halt gegooi toe ek die forum join, om nie onnodig strooi aan te jaag nie.
Ek gaan dit nooit vir n lewe dien nie, maar is maar altyd agter nuwe kennis aan, en sal graag wil sien hoe word die ding gedoen.
So as hier iemand is nie te vêr van Kimberley af nie, wat op n stadium gaan uitgaan, sal ek dit baie waardeer as ek kan saamgaan en kyk wat jy/julle doen. Sal natuurlik help bydra as daar kostes vir diesel etc is. Ek wil die ding so n paar keer uitkyk voor ek besluit om n kursus te doen.
Groete,
Dewald
Jakkals roep Kimberley
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Jakkals roep Kimberley
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkals roep Kimberley
Hi Dewald
Kontak vir Rooies op die Forum. Hy in Douglas omgewing en is altyd bereid om te help. Weet nie of skiet hy KBY se kant toe nie, maar jy kan hom try...
Vra maar net bietjie later in die week, netnou kry jy n stomp antwoord. Ek verneem die ou is maar nog knorrig na Saterdag se loesing...
Groete
Stefan
Kontak vir Rooies op die Forum. Hy in Douglas omgewing en is altyd bereid om te help. Weet nie of skiet hy KBY se kant toe nie, maar jy kan hom try...
Vra maar net bietjie later in die week, netnou kry jy n stomp antwoord. Ek verneem die ou is maar nog knorrig na Saterdag se loesing...
Groete
Stefan
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals roep Kimberley
Dewald, ek is n uur van jou af
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkals roep Kimberley
As ons met my bakkie ry so 45minJames Wilson wrote:Dewald, ek is n uur van jou af
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jakkals roep Kimberley
Stef met jou bakkie sal dit bietjie langer vat, jy sal iewers langs die pad moet stop vir petrol.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Jakkals roep Kimberley
DanieO1 skiet ook lekker jakkals in die Grootgatdiamantstad
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jakkals roep Kimberley
Dankie James, PM gestuur,
Kom jy saam Stefan? Borg S&O die trippie?
Kom jy saam Stefan? Borg S&O die trippie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Jakkals roep Kimberley
Dewald,
Reel daar n plaas dan kom ek deur, dan moer ons die vlekkies!
Groete,
CF
Reel daar n plaas dan kom ek deur, dan moer ons die vlekkies!
Groete,
CF
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jakkals roep Kimberley
Dankie vir al die offers ouens, ek gaan julle op n streep opvat. PM gestuur CF
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44

