1ste vark met boog

Post Reply
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

1ste vark met boog

Post by Felix »

Hallo almal.

Ek het die naweek my eerste vark met die boog geskiet. Sou graag n kudu bul of blouwildebees wou skiet maar ek kon niks kry wat die moeite werd was nie.

Het die vark op 20m geskiet en sy het 50m verder geval. Het vir die eerste keer die rage 2 lem probeer en ek moet se ek hou nogal daarvan.

Image

Hoyt Avenger 80#
Easton Axis
Rage 2 blade 100gr
totale pyl gewig 520gr.
Vas!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Gerhard »

Mooi man!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1890
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by jaracal »

Hallo Felix
Baie geluk. Was dit w&s of uit 'n hide?
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Francois Marais »

Felix

Geluk man, so n boog varkie is maar net die ding om die gogga behoorlik te laat byt. Myne was n rooibok rammetjie (penkop) so 15 jaar terug.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ooploop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Ooploop »

Felix
Baie geluk!

Ooploop
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Felix »

Dankie almal!

Oom Hein, dit was uit n hide gewees. Ek kon nog nie met die boog iets met w&s geskiet kry nie. Het oom al daai maxxis 35 gekry?

Groete.
Felix
Vas!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Geno »

Baie geluk Felix,
My eerste boog kill was ook 'n vark, ek ly hoeka aan 'n erge graad vark koors, ek kan net nie die goed uitlos nie!
Ek's mal oor vark jag!

Weereens baie geluk.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: 1ste vark met boog

Post by Beyers »

Geluk Felix
Varke jag te voet is die beste
Beyers
Post Reply