The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Ek soek een!!!
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Wat prys hy?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Op watter geweer? Het jy geskiet? Sit bietjie fotos opGeno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Sluit The Ultimate Varmint Hunting Combo..... nou vir Piet ook in??
Ek het na daai scope gekyk as die alternatief teen my NIKON 5-20X44. Prys was amper 2K meer en dis hoekom ek maar die NIKON gevat het. Ek was regtig beindruk met die scope.
Peet
Ek het na daai scope gekyk as die alternatief teen my NIKON 5-20X44. Prys was amper 2K meer en dis hoekom ek maar die NIKON gevat het. Ek was regtig beindruk met die scope.
Peet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Pappabeer wrote:Op watter geweer? Het jy geskiet? Sit bietjie fotos opGeno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
Dit was 'n mede forumlid met 'n 7X57 Mauser, 180gr Berger VLD
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
teen watse spoed en met watse koeel skiet die scope?Geno wrote:Een van hierdie scopes het vanoggend 'n bosbok op 638m geskiet...
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Is hierdie kruishaar nie bietjie dun vir in die nag skiet nie?
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Is daar net n kolletjie in die middel of maak die kruishaar toe, as ek myself nou reg uitdruk...
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Ja seker bietjie dun, maar ek reken die "illuminated reticle" maak op daarvoor.Danie01 wrote:Is hierdie kruishaar nie bietjie dun vir in die nag skiet nie?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
Daar is 'n spasie tussen die kolletjie en die kruis.Armand9 wrote:Is daar net n kolletjie in die middel of maak die kruishaar toe, as ek myself nou reg uitdruk...
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: The Ultimate Varmint Hunting Combo.....
What is the price of the scope, and is it made in a 56mm by any chance?
