TAURUS Revolver vir Jag ????
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: TAURUS Revolver vir Jag ????
Sal hoor of hy nog wil Henk.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: TAURUS Revolver vir Jag ????
Daar is niks fout met Taurus rewolwers nie, koop gerus. Nicolas Yale is die invoerder.
My seun het pas vir hom die Taurus model 669 in 357 mag met 6" loop by VLT gekoop. Dit is ou voorraad wat vir kontant vir minder as R3000 verkoop word. Baie wapen vir min geld.
Die tipe wapen is geskik vir beide jag en selfbeskerming. Deur die lisensie te kan motiveer as 'n jag of sportwapen maak dit makliker en die lisensie bly dan vir 10 jaar geldig teenoor die 5 jaar van 'n wapen vir selfbeskerming.
Die minimum wapen toegelaat by SA Jagters se jaghandwapen skietoefeninge is 'n 357 mag met 4" loop.
Die maksimum afstand tussen die korrel en visier toegelaat vir SA Jagters se nuwe posliga handwapen skiettabel (slegs oop visiere) is 21cm.
'n Ses duim loop 357 mag voldoen dus aan beide kategorieë.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: TAURUS Revolver vir Jag ????
Snaaks, ek hou van my pistole "geblou", maar die rollies moet SS wees...
ek soek nog wapens...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: TAURUS Revolver vir Jag ????
Taurus is baie goeie revolver. My pa het 357 Taurus met 4duim loop noual vir 30 jaar, (1983 gekoop), daai rollie skiet nog soos dag een wat hy hom gekoop het
ek soek nog wapens...