Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
sako223
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Tue Oct 15, 2013 11:18 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by sako223 »

BAIE DANKIE

SOEK RAAD...... EK SUKKEL MET VAN MY GEWERE WAT HULSELF LOS SKIET.GAAN PROBEER VERDUIDELIK,DIE 2 SKROEWE WAT DIE AKSIE VASHOU TREK EK VAS,DAN SKIET DIE GEWERE 100%.SKIET GOLF BAL OP 200 M,SO DEUR DIE LOOP VAN DIE NAG SE SKIET RAAK DIE SKROEWE LOS,DAN SKIET DIE GEWERE KWAAI BONT,TREK EK DIE SKROEWE VAS DAN MOET EK WEER SO BIETJIE STEL OM OP SKOOT TE KRY.

VRA RAAD.....
kraansvoel
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Oct 22, 2013 9:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kraansvoel »

Hi Almal

Ek is Andre Barnard Van Johannesburg en jag al vir 5 jaar nou.

Ek herlaai so jaar nou.

Ek het die volgende gewere wat ek raad sal oor vra.

308 / 7mm rem mag / 303 / 22- 250 / .22

Ek is hier om raad te vra, en raad te gee as ek kan.

Baie dankie vir almal wat sover aan die form deel is ek kan sien hierdie form gaan ek baie van hou.
“The more a woman appreciates the hunting prowess of her man, the more he will kill for her.”
equitas
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Oct 28, 2013 3:45 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by equitas »

Hello almal

Ek is Etienne Meyer ek is van Standerton af. Skiet graag met .308, 300WM 12Br O/U en nuweling .22lr
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Ek het self lanklaas kom welkom se, maar hoop voorwaar al die nuwe manne geniet die geselsies hier op die forum. Deel asb julle kennis en ervarings, en geniet dit sommer net hier.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Baie welkom aan die nuwe manne
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Manus1
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Oct 08, 2013 3:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Manus1 »

Middag. Ek is Manus Nienaber.
Huidig woonagtig in Kimberley.
Nie n alkolis nie :)
Ek skiet : Brno .270, Ruger M77 .338 Win Mag, 16 Br s/s Haelgeweer oor 2 mal weimaraners, Weirauch Hw50 Mk1 .22, Evanix Blizzard S10 .20 Cal en glad nie spek nie.

En ek loer al vir so tyd tot tyd in op die forum al se ek nooit juis iets nie :)
BSA METEOR Mk2 4.5mm
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalsgat »

Manus

Welkom mater

Groete
Jaco
User avatar
Manus1
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Oct 08, 2013 3:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Manus1 »

Thanx Jaco
BSA METEOR Mk2 4.5mm
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Manus.
Geniet dit hier saam met ons
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Dag Manus. Hoop jy gaan lekker saam kuier. Welkom hier.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pappabeer »

Welkom. Hoogtyd dat jy join...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Manus1
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Oct 08, 2013 3:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Manus1 »

Dankie Piet & Pierre.
Pierre hou van jou arsenaal. Dis net, daai 30-06. :) wag laat ek nou nie n ding begin nie...
BSA METEOR Mk2 4.5mm
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Aitsa!!

Baie welkom hoop jy geniet die forum saam ons. Is n aangename plek die en soos jy seker al agtergekom het kan hy verslawend raak.

Gepraat van arsenaal ek sien jy kort iets in die lyn van "SPEED KILLS" daar nie plek vir n 204 Ruger nie, lyk amper vir my so. hahaha

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eugene »

Baie welkom Manus!
Aim small, miss small
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Welkom Manus
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Manus1
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Oct 08, 2013 3:52 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Manus1 »

Dankie Almal.

Nee wat Blok. Beide die 270 & 338 ontaard in wors masjienerie as jy hul aanjaag sonder premium punte. Al wat suig van my 338 is hy wil warm gelaai wees om goed te groepeer. Wil graag nog n Bul kaliber kry maar sal eers "dedicated" moet gaan.
BSA METEOR Mk2 4.5mm
Evanix blizzard S10 5mm
Weirach HW 50 5.5mm
Inferno 225lb kruisboog
Brno ZKK601 270win
Ruger M77 mk1 .338 win mag
Zabala Eibar S/S20Br
Astra S/S 16Br
Jaco P
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Oct 28, 2013 11:57 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jaco P »

Hi al die jaracal mense !!!

Ek is Jaco Pretorius, was voorheen op die forum as Jack. Ek bly in Klerksdorp en is vrinne met die jak en kat jagter Ian Beytell, saam met wie ek gereeld jakke gaan roep en dan sommer baie leer.

Dis lekker om weer terug te wees en al julle ondervindings en ervarings te lees.

Sal beslis die keer meer aktief wees en gereeld met julle gesels.

Groete

Jaco ;D
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BRNO (Pierre) »

Manus1 wrote:Dankie Piet & Pierre.
Pierre hou van jou arsenaal. Dis net, daai 30-06. :) wag laat ek nou nie n ding begin nie...
Dankie Manus. Ek moet eindlik sy beskrywing verander. Ons hier op die forum het dit nou amptelik dat dit n 300-6 is ;)
Veiligheid eerste manne!
Dano 1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Wed Oct 30, 2013 1:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dano 1 »

Naand manne!

Ek is Dano Erasmus van J Bay. Sien uit om baie te leer by julle!

Groete Dano
Sig Sauer 9mm Short
Winchester .22
22 Dasher
6mm Super LR AI
6.5-300 WSM
300 Norma mag
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Hallo aan al die nuwe manne wat ek nog nie gegroet het nie.
Gesels lekker saam.
Gert223
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:40 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gert223 »

Hi aan al die jagters my naam is Gert Roets geniet julle raad sal graag wil deel aan sukses jag al vir die laaste 17 jaar jakkalse ook my voltydse beroep
Gert223
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Nov 02, 2013 6:40 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gert223 »

Weer Gert Roets sorry is van Bloemfontein
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

Welkom sien uit om by jou ook te leer. lekke naby my eks ook in bloem
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Welkom Gert. Ek hoop jy en Pam ondersteun die Blou Bulle. ;D ;D
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

blou bulle? pvdw sorry boet ek kyk nie regtig netbal nie
hahah ;D
Post Reply