Jakkals getalle

Hoeveel jakkalse het jy gesien begin JULIE END SEPTEMBER

0-10
9
41%
11-20
5
23%
21-30
4
18%
31-40
3
14%
41-50
0
No votes
51-60
0
No votes
61-70
0
No votes
71-80
1
5%
81-90
0
No votes
91-100
0
No votes
101-110
0
No votes
111-120
0
No votes
121-130
0
No votes
131-140
0
No votes
141-150
0
No votes
151-160
0
No votes
161-170
0
No votes
171-180
0
No votes
181-190
0
No votes
191-200
0
No votes
 
Total votes: 22

User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Jakkals getalle

Post by Yalair »

Almal
Neem biekie deel hier en ons kyk hoeveel jakalse julle getel het - nie net geskiet nie maar gesien, gemis. Jy kan 2 keer stem so as getal nie verkyn of te min is stem net weer.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jakkals getalle

Post by jaracal »

Yalair
Jy sal die getalle moet opstoot, het in twee aande 23 geskiet verlede week. Daar is jagters wat gemiddeld bo 40 jakkalse per maand skiet.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

Hierdie behoort te doen -
Taffie
As jy bv 260 gekry het dan moet jy 2 x 130 stem  ;D as jy nog soek laat weet eN ek sit by
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

AS EK DIE GEMIDDELD VAT IS DAAR HUIDIGKIK VIR LAASTE 3 MAANDE NET 75 JAKKALSE GESIEN  ???

Of is ek te haastig ? komaan manne sit in jou getalle !
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jakkals getalle

Post by jaracal »

Yelair
Nog net 6 ouens het gevote, Wag vir taffie, johan en ander, gee bietjie kans.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Yalair

Ek het seker so 135 gesien, maar net 126 van hulle geskiet. Het seker nog so 15 gehoor wat nie geskiet is nie. Sukkel maar om almal te skiet wat ek hoor en sien. Hierdie getalle is net vanaf 1 Jan 2009

Taffie
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Jakkals getalle

Post by CHRIS »

As ek julle so lees dan het ons in Middelburg nie probleme nie. Tuffie as jy 126 vi jaar geskiet het en jy het hier gebly  moes jy trek of ander werk soek.
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Chris

Ek skiet hulle oral, van die Wille Weste tot in die Karoo en Langkloof.

Taffie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jakkals getalle

Post by JACQUES BOTHA »

taffie .
Jy mag net eenkeer tel, as jy drie keer na die wat aan die trok hang kyk, beteken dit net jy mag hulle een keer tel.
As ek tel dan tel ek altyd die pote en deel dit deur 4 dis makliker so, dan mis ek ook nie een nie...
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Jakes

Baie bly om weer iets van jou te hoor. Sommer lus en ry Saterdag oor na julle in Bloem, sal nie baie kos om te oortuig nie. Al probleem is dat ek Landy ry. :D

Ag ou Jakes ek tel maar die geld in die bank en deel dit deur eenheidsprys. :D Ek vra geen nag- of jagfooie nie en slegs R4/km. Die boekhouer hou ook darem die Ontvanger gelukkig. Ontvanger het net aangeraai dat ek ander voertuig moet kry, lyk vir hulle of die ou bietjie swaar op parte is.

Taffie
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Chris
As ek julle so lees dan het ons in Middelburg nie probleme nie. Tuffie as jy 126 vi jaar geskiet het en jy het hier gebly  moes jy trek of ander werk soek.
Jakkalse het die nare gewoonte om jou eers mak te maak voor hulle hul ware kleure wys, jy sal verbaas wees.

Louis Brink het gese dat jakkalse jou nooit teleurstel nie! Ek jag nie in jou wereld nie, maar is spoedig oppad soontoe en sal jou laat weet hoe sake daar staan. Soos ek reeds gese het jag ek basies oor die hele Ooskaap en klein dele van Weskaap wat aan Ooskaap grens.

T
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jakkals getalle

Post by JACQUES BOTHA »

Ek sal op bystand wees ----insleepdiens as jy vashaaak......met die landie...
na nare gewoonte om jou mak te maak of is dit om jakkalse wild te maak....Ek betaal vanaand met die vergadering solank jou ete kaartjies  dan weet ek ons hol nie uit vleis uit nie....lol
Ek het darem self as gestoei in die middelburg area met n jakkalspaartjie.... 4 ure  gespook en gestoei om die wettertjies in te kry ,, en toe ek hulle uiteindelik aan die bakie hang, toe se JONAS ja die baas het hulle ook giosteraand hier geroep maar het mis geskiet......van die 4 ure was ten minste 3 ure stilte...............Ek wonner hoeveeel manne het al sukses gehad na die lang stilte klank nommer nul alias sovereine stilte en geduld....
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

Ek het seker so 135 gesien, maar net 126 van hulle geskiet. Het seker nog so 15 gehoor wat nie geskiet is nie
Taffie ek sien nie jou getal op die stembus nie, jy moet mos nou 150 insit by getalle bo aan, nee,nee eintlik moet jy nou wag tot end Maart sal dan jou 3 maande getal wees, ja wag tot dan

Dankie almal so ver maar hiers nog baie ouns op vorum wat nie getalle in het nie, ek sal oop los tot einde van maand dan moet als in wees asb.

Kan ek maar een vir rooikat ook oopmaak ? laat weet asb.
Last edited by Yalair on Wed Mar 11, 2009 6:32 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

Het nog getalle bygesit sien as taffie se 3 maande om is gaan hie nie genoeg plek wees nie  ;D mooi man
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

Getalle sover gemiddeld
370 jakkals deur 10 persone + 150 wat nog nie gelys is 1 persoon  = 520 jakalse gesien deur 11 persone SKRIKWEKKEND en dis maar die begin !
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Jakes
Ek sal op bystand wees
Jakes, maak 'n plan dan roer ons bietjie die jakkies daar in Chris se kontrei. Nee manne, ek spot net! :D Ek bedoel met die mak makery, net dat jakkalse jou met 'n "bang" vat as jy begin dink dat jy gespaar word en so bietjie die oplet werk laat slap l?. Eintlik 'n vieslike gewoonte!!!

T
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Jakkals getalle

Post by CHRIS »

Taffie die jakkals het al daai bang by my gehad op my plotjie vir die 12 mnde, hoekom dink jy het ons hie kursus gehou. ma ek sukkel nog om almal wat ek hoor tekry. As jy hier in my omgewing is moet jy my bel, ek sal met graagte jou landy vir jou dryf. Ek die geweer eers uit mark, kan nie eers n scope koop met geld wat ek kan kry nie. GROETE Chris
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Jakkals getalle

Post by MEERKAT »

Tafjak

Dit sal interesant wees om te weet hoe groot die area is waaop jy daardie getal jakkalse geskiet het.Hektare.
Daar word beweer in die Wes Kaap loop die jakkalse 2 op 5000 hektaar.
Tyd wat jy die meeste geskiet het voor 12 of na 12.
Persentasie jong jakkalse van die totaal.

Van die jakkalse wat jy geskiet het, min of meer hoeveel van hulle het kleinvee in hul pense gehad?

Is almal jakkalse of is daar katte ook by.

Knou die goggas af
MEERKAT
Roelo
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am

Re: Jakkals getalle

Post by Roelo »

Manne julle praat van groot getalle waar gaan dit stop,seker as al die skaap op is want lyk my die jakkalse raak nie op nie.  Tafjak hoe gaan jy in die volmaan tewerk want als is dan helder op my bak
Geweldig man Geweldig
tafjak

Re: Jakkals getalle

Post by tafjak »

Roelo

Moet my nou nie verkeerd verstaan rondom die volmaan ding nie. Ek jag tot so 3aande voor volmaan en slegs waar ek weet enkel jakkalse oorgebly het en ek die terrein bitter goed ken. Soek glad nie na jakkalse op sulke aande nie, so die jag is spesifiek op sekere jakkals gemik. Skuif  na bekende staanplek en soek na bosse en bome se skaduwees/donkerkolle en gebruik dan die skuwees om jouself en bakkie te verberg.  My windafkant is ook dan deur grensdrade, rante en klowe geblokkeer om die skaduwes optimaal te kan gebruik. Jy het die jakkals se ligging en werk dan daarvandaan. Let ook baie goed op as Hein die windaf- en windopkant verduidelik tydens kursusse en dit bly seker een van die belangrikste aspekte van die jag.

Ek beveel dit slegs aan as jy seker van jou saak is en die spesifieke jakkals ken, maw jonge of reun wat oorgebly het van vorige besoek.
Metode is baie gevaarlik!! Kan nie meer as een of twee jakkalse op hierdie manier uitoorle as hulle uitmekaar en verspreid is nie. PASOP!!
Dit is basies ook die reels van 'n dagroep en ek doen dit slegs om tyd te spaar en omdat volmaan aande so lekker stil is. My program is baie druk en kan nie geleenthede laat verbygaan nie.

Meerkat, ek kan nie onthou op hoeveel hektaar dit gedoen is nie, maar verseker nie meer as 90 000 hektaar nie. Om jou vraag ivm Weskaap se getalle noem ek die volgende: (1)Het in die Cradock area amper 40 geskiet op 25 000 hektaar, Willowmore 25 op 12 000 hektaar.  In die Weskaap in Okt 2008 is 26 op 9000 hektaar geskiet waarvan 6 kleintjies en een 'n kat was en Hein het op daardie staduim 'n ysterkursus in die area aangebied en nog 5 jakkalse is met ysters gevang, in Somerset-Oos 4stelle op 3500 hektaar in Julie maand en werk maar self uit of dit korrespondeer met jou inligting.
(2)Daar was omtrent 15 katte ingesluit. (3)Die wat oop gemaak is het vee in hulle gehad en baie interesant was dat tot heel ore van die vee in die pense was, almal was natuurlik nie in my teenwoordigheid gedoen nie. (4)Jakkalse word regdeur nag geskiet en kan nie enige spesifieke tyd as hotspot noem nie. (5)Daar het baie min ouers weggekom en kan nie aan een geval dink waar nie ten minste die ma of pa geskiet is nie, ek sou se dat 80% van al die ouers geskiet is en baie keer die eerste van die groep.

Hoop die skrif is leesbaar en verstaanbaar, het 'n H-simbool vir tale op skool gehad en staan glo vir HOU SO AAN.

Groetnis

Taffie
Last edited by tafjak on Fri Mar 13, 2009 12:30 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jakkals getalle

Post by JACQUES BOTHA »

Taffie jy het n "Hou SO AAN" VIR TAAL EN VIR VERSTAN GEKRY..
Ek moes al vir n paar ouens mooi beduie dat backtrack nie altyd dieselfde aand is nie... en ook nie daai musiek wat hulle in die agtergrond hoor nie..
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Jakkals getalle

Post by Yalair »

Getalle sover gemiddeld.

595 deur 13 lede.
Ambessa

Re: Jakkals getalle

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

Ons hou die tellery dop.

Ambessa
Ambessa

Re: Jakkals getalle

Post by Ambessa »

Hallo Yalair

Check net gou op die getalle. Kom dit nog in?

Ambessa
Pieter E

Re: Jakkals getalle

Post by Pieter E »

Yalair

Ek wil die getalle sover sommer ook as deel van die kommentaar aan Petrus de Wet stuur. Kan jy dalk teen vanaand vir ons s? wat dit is? Ek sal net graag wil weet of dit byvoorbeeld 600 gesien deur 10 mense, beteken 60 gem per persoon vir 3 maande?

Groete

Pieter E
Post Reply