Wieke

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Wieke

Post by hebron »

Weet iemand dalk waar n mens saad kan kry van Wieke (Vicia Sativa) ek hoor dit sit baie stikstof terug in die grond.
Die saad is glo baie duur maar niemand kan se waar dit beskikbaar is nie.

Willem
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Wieke

Post by Heinz Petersen »

Hallo Hebron.
Probeer Elsinburg.Ek het al baie inligting van hulle gekry. Hulle no is 021 8085111 en dan moet jy maar vra.
Groete Heinz
243AI (die vinnige een)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Post Reply