Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Eugene wrote:Fanie, ek is glad nie 'n "ekspert" of 'n bewese langafstand skut nie en try maar nog...
Ek het die Sightron Siii 8-32x56 gekoop en is baie gelukkig. Die turrets stel akkuraat en duidelik en die beeld is vir my, baie helder en duidelik. Ek kan gemaklik 'n springbok se oog op 800m sien en dis voldoende vir my. As jy self invoer, kan jy op die weg soek vir 4scopes, hulle sal vir jou stuur en het loshande die beste prys. Ek het so paar maande terug R10 150-00betaal, shipping en Invoertax ingesluit. Ander manne het nou ingebring vir so R12k.
As jou begroting dit toelaat, kan jy kyk na NF en natuurlik my droom: Die S & B....