Rudolph 10x42mm verkyker

Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Rudolph 10x42mm verkyker

Post by Riaan Beeslaar »

More
Besit iemand dalk een van die verkykers en hoe vergelyk hy in die res van die mark.
Ek wil graag 'n ander verkyker koop wat die jongman ook kan gebruik en wil nie regtig geld vir 'n Zeiss uithaal en dan voeter die jongman hom op nie.
Ek hoor graag.
Groete
Riaan
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Rudolph 10x42mm verkyker

Post by Pappabeer »

Hi Dolph,

Waarvoor verkoop hulle?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Rudolph 10x42mm verkyker

Post by alecjohnson »

Ek wil vir my 'n lekker verkyker koop, maar ek wil ook 'n rangefinder in he.
Dolph, beplan julle so iets? Ek kyk tans na Bushnell Fusion 1600.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Rudolph 10x42mm verkyker

Post by Pappabeer »

Goeie prys. Dankie as ek november in die kaap is sal ek defnitief kom kyk daarna
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply