bekostigbare tactical scopes?

Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Jakkie 321 »

ok ek vat hom nog steeds....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Jakkie 321 »

ok reg so sal maar hand diep in my sak steek.....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Doomslayer
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Doomslayer »

Sightron of Vortex vir "bekostigbare" tactical scope.

Bietjie van oksimoron - as iets die "tactical" label dra dan kos dit mos arm en been!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by cassie_calvinia »

waar koopm ek sightron????????
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by cassie_calvinia »

die nicon monarch tactical, lyk ook heel ok? enige iemand ervarings met sy turrets? en stel vermoe?
is 50 moa genoeg vir tot 650m? of sal ek 20moa rail moet posit?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Kruger »

7mm wrote: @Kruger, Kyk bietjie of jy die DVD, getiteld "The art of the precision rifle" in die hande kan kry.
Tod Hodnett van Accuracy First, sal jou heel anders na die "lang-gooi" ding laat kyk.
In beginsel is dit baie eenvoudiger as wat ons dink, maar in die praktyk is dit deksels moeilik sonder hulp.
Ek verstaan nie so lekker wat jy bedoel nie. Ek weet in daai video sê hulle vir die ouens hulle moet hulle teleskope afhaal en ruil met die ou langs hulle en dan weer opsit. Jy moet egter onthou daar is 'n groot verskil in die motivering waarom ons wil skiet op langer afstande. Indien dit suiwer sport is kan jou geweer 'n paar clicks af wees en na die eerste skoot kan jy korrigeer. My eie situasie en ek vermoed Cassie s'n ook is om onder andere daai probleem bobbejaan wat jou al 'n paar duisend Rand se skade gegee het te stop as jy hom die dag op 700m sien sit op 'n krans. Daar is nie sighters nie, so jou geweer moet reg ingestel wees sodat die eerste skoot kan tel, daarom werk die teleskoop ruil ding nie vir my nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Eugene »

Kruger wrote:

Kruger, as ek vir ou Todd Snorre reg verstaan, kom jy vinnig agter wat die aanpassings is wat jy moet maak tussen die gewere en is dit 'n geval van teleskoop opsit, aanpassing maak (hoeveel clicks) en jy is reg om te gaan. Dit sal ook maar van jou toepassing afhang. Bv een scope vir al jou teiken gewere en een vir al jou jaggewere. Op 'n probleemdier geweer, sal ek persoonlik eerder 'n dedicated scope wil hê!
Aim small, miss small
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by cassie_calvinia »

onthou net, as jy in dorp woon, het jy lekker tyd om reg te maak. vat geweer baan toe voor jag, ens.
hier word net gegryp, en hy moet sit.
na binnelanders, beluit ek gaan nou roep, want die wind gaan le.x
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13642
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Capt. Yoda »

http://www3.telus.net/public/picsite/zeiss_5-25_box_100_7400.jpg

Stefaans as jy hier lees het jy nie n lekke Jaracal special vir die scope nie O0

Die vortex is baie goed maar die Zeiss se glas is beter.As jy jou scope regtig soos n tac scope wil gebruik en die turrets heeltyd op en af jaag sal die Vortex se turrets dalk bq beter wees as die Zeiss sin maar ek sal nog die Zeis vat.Die Vortex het bq meer internal elevation
Sightron maak baie baie goeie scope maar die Zeiss het beter glas.Sightrons se "tracking" is net so goed soos die Zeiss en die Vortex maar ek sal weer die Zeiss vat.
Nikon se 25x groot scopes is ook goed maar nie regtig in die selfde klas as die Zeiss, Vortex, en die S111 Sightrons nie
Nikon Monarach X is n meneer scope en hy loop weer saam die Zeiss, Vortex en Sighton ma hy is klomp geld
Last edited by Capt. Yoda on Fri Oct 18, 2013 11:35 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Arnold »

cassie_calvinia wrote:die nicon monarch tactical, lyk ook heel ok? enige iemand ervarings met sy turrets? en stel vermoe?
is 50 moa genoeg vir tot 650m? of sal ek 20moa rail moet posit?
vir my sou 50MOA nie genoeg wees as ek kyk na so scope nie, selfs 65 MOA is min. Onthou as jy eers 650m geskiet het is 1km nie meer so vêr nie ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13642
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote:
cassie_calvinia wrote:die nicon monarch tactical, lyk ook heel ok? enige iemand ervarings met sy turrets? en stel vermoe?
is 50 moa genoeg vir tot 650m? of sal ek 20moa rail moet posit?
vir my sou 50MOA nie genoeg wees as ek kyk na so scope nie, selfs 65 MOA is min. Onthou as jy eers 650m geskiet het is 1km nie meer so vêr nie ;)

Jip en dit is dan waar die Zeiss ook bq agter raak

Cassie as ek nie so groot Zeiss van was nie sou ek nou vir my die Sightron S111 10-50x60 LRIRMOA gekoop het.
Die is regtig n meneer van n scope en ek is mal oor daai ret.Hy is dalk net so bq swaar

http://www.iwarehouse.co.za/media/catalog/product/s/i/sightron___s111__5061ab75a4672.jpg
An excellent scope, originally purchased it for long range varminting on my .243, but when my high end Austrian brand scope on my 300 wsm gave me hassles I swopped it out for the Sightron which performed beautifully down in South Africa.
-Deon van der Merwe
This is an amazing scope! It really helped out my varmint gun a ton! Shooting amazing groups, and super clear! Stacking holes at 100y with my .17HMR is commonplace! My friends at the range now use my rifle as a spotting scope to judge their own shots :) It wasnt nearly as hard to find the target either - some high power scopes take half an hour to get the fov where you want it. NOT a problem with this big boy!
-Traci
This scope really is much better than I could have hopped for! The clarity is amazing especially at this price level! The new recticle is great and the adjustments are right on as far as tracking and return to original settings after adjusting for windage and elevation. It is hard to find flip open scope covers is the only problem I have run into! I cannot recommend the Sightron brand enough! It has qualities of scopes twice or more the price. I shoot from 100 yards to 1500 yards with .308 and 300 RUM custom modified rifles and have looked long and hard to find high magnification at a decent price and now I'm home! Used last winter under sub zero snowy conditions at 600 yards on a 600 yard range shooting at 100 yard small bore targets! Put four shots from the .308 inside the 8 ring and one hit the one inch bulls eye! I'm a believer!
http://info.sightron.com/

90% van my skiet vriende gebruik net Sightrons op hul skiet goed en is meer as gelukkig met die scope.
Last edited by Capt. Yoda on Fri Oct 18, 2013 11:55 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Arnold »

As jy gaan huil, probeer om eenkeer te huil en dan is dit klaar.

Verkoop daai Z3 en kry vir jou 'n NXS 5.5-22x50!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by cassie_calvinia »

Arnold wrote:As jy gaan huil, probeer om eenkeer te huil en dan is dit klaar.

Verkoop daai Z3 en kry vir jou 'n NXS 5.5-22x50!
dit is seker maar die regtde ding om te doen...
want ek weet voor my siel, my gat gaan nie ophou jeuk as ek nie NF koop nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Hein22 »

Kruger wrote:
7mm wrote: @Kruger, Kyk bietjie of jy die DVD, getiteld "The art of the precision rifle" in die hande kan kry.
Tod Hodnett van Accuracy First, sal jou heel anders na die "lang-gooi" ding laat kyk.
In beginsel is dit baie eenvoudiger as wat ons dink, maar in die praktyk is dit deksels moeilik sonder hulp.
Ek verstaan nie so lekker wat jy bedoel nie. Ek weet in daai video sê hulle vir die ouens hulle moet hulle teleskope afhaal en ruil met die ou langs hulle en dan weer opsit. Jy moet egter onthou daar is 'n groot verskil in die motivering waarom ons wil skiet op langer afstande. Indien dit suiwer sport is kan jou geweer 'n paar clicks af wees en na die eerste skoot kan jy korrigeer. My eie situasie en ek vermoed Cassie s'n ook is om onder andere daai probleem bobbejaan wat jou al 'n paar duisend Rand se skade gegee het te stop as jy hom die dag op 700m sien sit op 'n krans. Daar is nie sighters nie, so jou geweer moet reg ingestel wees sodat die eerste skoot kan tel, daarom werk die teleskoop ruil ding nie vir my nie.
Ek het warne QD ringe saam met my Vortex 6-24x scope op 243. Ek het dit al getoets op die baan deur die scope af te haal, op te sit skiet en dan weer af te haal. Hy hou sy zero... Tussen twee verskillende gewere is dit dalk 'n ander storie. Ek vervang die 6-24x met 'n 3-9x sonder parallax as ek in die bos rooibokke ens skiet en daarom die QD ringe. Dit werk baie goed vir my.
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by birklec »

Ek sal die vortex viper pst altyd aanbeveel.Het self een en is baie tevrede.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by Arnold »

Vir 'n taktiese scope is 'n 10-50x60 definitief nie die aangewese model nie.

'n 3.5-15x50 F1 NXS met 'n NP-RF1 reticle sal baie mooi op 'n regte taktiese geweer wat jy op regte kort afstande sowel as die langer afstande moet gebruik.
Ek sal die 5.5-22x50 NXS met MOAR kruis verkies vir die tipe skietwerk wat ek doen (selde nader as 100m en tot anderkant 1000m).

Die Nightforce is seker budget as jy hom te Schmidt & Bender vergelyk >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by cassie_calvinia »

ja...die NF is 20 000. nie snaaks nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by BLOK »

Cas

As jy HD5 wil koop praat met oom piet weet hy het n so te se splinternuwe een wat hy wil verkoop het hy my so twee weke terug gese.

Wat daai een scope tussen gewere betref, ek het voor ek nou gekoop het baie naforsing gedoen omtrent dit en dit werk nie, op 300-400m ja maar verder is daar maar somtyds verstellings wat moet gemaak word al is dit gering.

Wag maar eerder nog n maand en koop daai NF jy sal nie spyt wees nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by LUAN »

Niemand noem die Bushnell tactical scopes nie? 4.5-30x50 lekker wye vergroting verskeidenheid. Daars n paar manne by S&O wat hulle gebruik so het hulle vir my gese.
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: bekostigbare tactical scopes?

Post by dawiec »

is daar al terugvoering op die spesifieke Rudolph in die mark?

ek wil self 'n langafstand scope koop en is besluitloos oor waste een?
Post Reply