New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
netjiese produkte!
regtig goed om te sien, iemand doen moeite is SA
regtig goed om te sien, iemand doen moeite is SA
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Is die bipods se bene ge- "notch", of werk hy soos die gen1 Harris?
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Geen 9"-13" bipod?
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Pryse op die 6-9" bipod asb!
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Lyk nice, Juis in die mark vir een...
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Stel ook belang.
Maar gewonder of mens een kan "customize" om op die byonet se plek op te skuif/ vasmaak?
Hoor graag.
Dankie
Maar gewonder of mens een kan "customize" om op die byonet se plek op te skuif/ vasmaak?
Hoor graag.
Dankie
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Lyk mooi.Word hulle in SA gemaak?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Double post.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Wie retail hulle in Jhb?
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Rudolph
Ek hoop nie by die selfde plek as buffalo River modelle nie. Die ore waar die vere vasmaak buig oop (buff river s'n)
Ek hoop nie by die selfde plek as buffalo River modelle nie. Die ore waar die vere vasmaak buig oop (buff river s'n)
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Nice bipod, bly om te sien ons maak darem iets local.
Local is lekker.
Local is lekker.
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Baie nice !!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Daardie gesegde sou net tel as ons almal chinees was....kalaharijoe wrote:bly om te sien ons maak darem iets local.
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
kalaharijoe wrote:Nice bipod, bly om te sien ons maak darem iets local.
Local is lekker.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Read your way through life!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Geno wrote:Daardie gesegde sou net tel as ons almal chinees was....kalaharijoe wrote:bly om te sien ons maak darem iets local.
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Ek het 'n maar wat opsoek is na bipods. Gaan hom hierdie wys.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: New.... Rudolph Pivot Bipods & Electronic Ear Protection
Is daar dalk alreeds iemand in die oosrand wat die pods al verkoop?
