bekostigbare tactical scopes?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
bekostigbare tactical scopes?
so 15, tot 22 vergroting.
wil gebruik tot op 650m.
moet akkuraat dail.
moet tactical turrets he.
NF bietjie duur
wil gebruik tot op 650m.
moet akkuraat dail.
moet tactical turrets he.
NF bietjie duur
HOU HOM DAAI DIKTE
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: bekostigbare tactical scopes?
Sightron?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Dit hang mos nou af wat bekostigbaar is. Sightron is omtrent helfte van 'n NXS se prys en ek skiet redelik vêr met myne.
Zeis HD5?
Vortex?
Zeis HD5?
Vortex?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
iemand ervaring met die Rudolph?
vortex? hul is dan so goedkoop? weet nie of hul die ding sal doen?
die zeis is 'n opsie...
vortex? hul is dan so goedkoop? weet nie of hul die ding sal doen?
die zeis is 'n opsie...
HOU HOM DAAI DIKTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Cassie jy vra vir goedkoop en nou is hulle te goedkoop?
Koop vir jou n Schmidt o Bender PMII ....
Koop vir jou n Schmidt o Bender PMII ....
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
ek weet self nie wat ek wil he nie.
natuurlik NF.
jy weet ek wil geweer bou, maar geld bietjie min nou.
so, voor die groot projek, wil ek so tactical scope sommer op 762 sit, en bietjie oefen, en kyk hoe dinge werk tot so 650m.
so, dit sal so tussen ganger wees. die zeiss klink na goeie opsie
natuurlik NF.
jy weet ek wil geweer bou, maar geld bietjie min nou.
so, voor die groot projek, wil ek so tactical scope sommer op 762 sit, en bietjie oefen, en kyk hoe dinge werk tot so 650m.
so, dit sal so tussen ganger wees. die zeiss klink na goeie opsie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Vortex Viper PST 6-24. Ek het een en is baie tevrede. Retail vir so 12k.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Ek het ook n Viper PST 6-24x50 ffp en is ook baie tevrede met hom. Moet eerder nie die 4-16x50 PST vat nie, hulle glas is baie swakker.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
stel die scope lekker akkuraat op lang afstande?Kruger wrote:Ek het ook n Viper PST 6-24x50 ffp en is ook baie tevrede met hom. Moet eerder nie die 4-16x50 PST vat nie, hulle glas is baie swakker.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Ek was op 'n stadium bekommerd daaroor, want ek kry te veel elevasie, maar toe toets ek die teleskoop in n skroef en vir sekere aantal clicks gee hy die regte doepa voor. Geweer het aanmekaar hoër geneuk, maar kom toe agter aksie skroewe is nie heeltemal vas nie. Teleskoop is reg.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Cassie, hoeveel roere het jy as ek mag vra? Ek is nou dood ernstig maat.
Arnold sal van die kerel weet in Amerika wat snipers oplei.
Sy argument is om een stel oordentlike glase aan te skaf met oordentlike detachable mounts en op al jou gewere piccatiny rails op te sit. Skiet met elke geweer en neem notas van die verstellings. Nou kan jy een R30 000.00 teleskoop koop in plaas van 4 x R6000.00 teleskope en Mamma sal dalk val vir jou besparings drang
Arnold sal van die kerel weet in Amerika wat snipers oplei.
Sy argument is om een stel oordentlike glase aan te skaf met oordentlike detachable mounts en op al jou gewere piccatiny rails op te sit. Skiet met elke geweer en neem notas van die verstellings. Nou kan jy een R30 000.00 teleskoop koop in plaas van 4 x R6000.00 teleskope en Mamma sal dalk val vir jou besparings drang
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
En jy stel roere in vir die res van jou lewe ....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Praat met Stefaansie, hy gee gewoonlik goeie afslag as jy mooi vra en hy lus is vir n sale, die dat ek n NF gekoop het prys was van so aard dat ek hom more weer maklik kan smous
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Cassie ek is nog nuut in langafstand,en gebruik Rudolph se 6-24x50 teleskoop.Ek het papier op 750m gedoen en klipspinnekoppe op 550m.Ek geniet hom baie.Kyk maar na hom.Ek verbeel my dat Piet Breedt van die forum hom nogsteeds gebruik. Sy opinie sal waarder word.Elke persoon het sy eie waarde vir geld argument.Myne is Rudolph.
gho
Citrusdal
gho
Citrusdal
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Ek sou se probeer die rudolf, Dolf staan vas agter sy produk. hy het vir my gese as ek nie tevrede is nie gee hy my die geld terug. Dus glo ek hy glo in sy produk. Praat dalk met J els hy het rudolf getoets met lang afstand skiet.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
dalk moet ek die Z3 verkoop. want die Z6 op 22-250, en die ander een op die 762.
blokkie, miskien kan ek naby die NF kom!!!
ek het 2 roere. maar, nee, onthou, op plaas hol die bobbejane, dan gryp jy roer en blikskottel hulle.
nou roep ek vanaand met ander roer, dan is dit ook nie weer reg.
julle manne moet net meer vleis vreet, dat die pryse kan klim!!!!!!!!!!
blokkie, miskien kan ek naby die NF kom!!!
ek het 2 roere. maar, nee, onthou, op plaas hol die bobbejane, dan gryp jy roer en blikskottel hulle.
nou roep ek vanaand met ander roer, dan is dit ook nie weer reg.
julle manne moet net meer vleis vreet, dat die pryse kan klim!!!!!!!!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
[quote="cassie_calvinia"]
julle manne moet net meer vleis vreet, dat die pryse kan klim!!!!!!!!!!
Sekondeer Cassie!
julle manne moet net meer vleis vreet, dat die pryse kan klim!!!!!!!!!!
Sekondeer Cassie!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Gawie soos ek dit het en oom PW gaan my back, is jy nog 6000 skille in die "dwang" by jou vrou. Plus wat gemaak as jy en boeta saam wil jag7mm wrote:Nou kan jy een R30 000.00 teleskoop koop in plaas van 4 x R6000.00 teleskope en Mamma sal dalk val vir jou besparings drang
Cassie HD5 is maar waar my lus lê op die oomblik. Anders het Nikon nie so produk nie?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
wie soek my Z3? splinter nuut.. nog net gemount? BRX kruis?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
Cassie as jy weer Kaap toe kom om jou NF te kom haal , maak 'n draai in die Paarl.Carl wrote:Gawie soos ek dit het en oom PW gaan my back, is jy nog 6000 skille in die "dwang" by jou vrou. Plus wat gemaak as jy en boeta saam wil jag7mm wrote:Nou kan jy een R30 000.00 teleskoop koop in plaas van 4 x R6000.00 teleskope en Mamma sal dalk val vir jou besparings drang![]()
Cassie HD5 is maar waar my lus lê op die oomblik. Anders het Nikon nie so produk nie?
Charl, ek soek 'n nuwe "Uncle". Oom PW sê Jaracal maak inbreek op sy skiet tyd, so hy gaan vir eers 'n bietjie stil wees.
Ek het nie kinders nie, daarom het ek geld vir speelgoed vir myself. Ek moet net elke aankoop met feite kan motiveer en my kop is deur. My geliefde is 'n rekenmeester wat anallities dink.
Help liewer om die LeuRau QR mounts te motiveer
@Kruger, Kyk bietjie of jy die DVD, getiteld "The art of the precision rifle" in die hande kan kry.
Tod Hodnett van Accuracy First, sal jou heel anders na die "lang-gooi" ding laat kyk.
In beginsel is dit baie eenvoudiger as wat ons dink, maar in die praktyk is dit deksels moeilik sonder hulp.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
cassie_calvinia wrote:wie soek my Z3? splinter nuut.. nog net gemount? BRX kruis?
Prys Cassie???
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
ASB bederf nou 'n jong man 
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
die scope is gemount, en geweer le nog by Kooperasie, in tas....
R10
R10
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: bekostigbare tactical scopes?
R10 vir die scope ek vat hom asb tien rand.
Last edited by Jakkie 321 on Fri Oct 18, 2013 10:25 am, edited 1 time in total.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
