FoxPro for leopard
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: FoxPro for leopard
Marc, ek het seker 80 PMP 220gr as jy belangstel.
Maar skiet 180gr!!!!
Maar skiet 180gr!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
Ja nee ek dink dat die 180s sal werk, my vriend het n kudubul op 350m met my geweer geklap, (gk, 2550fps) hulle werk!
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: FoxPro for leopard
Kontak Molopo Hunter op die forum.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: FoxPro for leopard
Erstens ja jy kan n kolle kat inroep met n foxpro
2e - sal dit ni saam die bait doen ni
3e - maak dubbeld seker van di permit
4e - 180+ grein is ni nodig
5e - gebruik sommer 223 of so iets
6e - maak 100% seker jy skiet raak
7e - as jy misskiet maak seker die man wat saam jou skiet het iets soos 180g of swaarder
Laastens as hy nie het ni hoooo ek hoop jy kan dem vinnig hol

2e - sal dit ni saam die bait doen ni
3e - maak dubbeld seker van di permit
4e - 180+ grein is ni nodig
5e - gebruik sommer 223 of so iets
6e - maak 100% seker jy skiet raak
7e - as jy misskiet maak seker die man wat saam jou skiet het iets soos 180g of swaarder
Laastens as hy nie het ni hoooo ek hoop jy kan dem vinnig hol
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
BLOK wrote:Erstens ja jy kan n kolle kat inroep met n foxpro
2e - sal dit ni saam die bait doen ni
3e - maak dubbeld seker van di permit
4e - 180+ grein is ni nodig
5e - gebruik sommer 223 of so iets
6e - maak 100% seker jy skiet raak
7e - as jy misskiet maak seker die man wat saam jou skiet het iets soos 180g of swaarder
Laastens as hy nie het ni hoooo ek hoop jy kan dem vinnig hol
![]()
![]()
![]()
![]()
Hahaha ja nee, nee ek wil die ding met my 30-06 skiet, ek ken my geweer
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: FoxPro for leopard
BlokBLOK wrote: Laastens as hy nie het ni hoooo ek hoop jy kan dem vinnig hol
Hy hoef net vinniger as die back-up manne te wees
Skolla
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: FoxPro for leopard
Onthou ook paar skoon onderbroeke!

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: FoxPro for leopard
Julle kan maar lag, maar ek dink my raad is spoton. Vele katte het al op die manier geval, as jy vertroue in jou toerusting het en seker maak jy skiet eerste skoot reg raak het jy mos niks om jou oor te bekommerd nie, wie gaan ook met my stry dat n foxpro ni sal werk of dat as jy soos jou gai skiet jy nie backup gaan benodig nie. Dan ook wie is bereid om n kans te vat en so kat te skiet sonder permit. - ok ek weet hier is n man wat dit getrai het ma Ai!! het hy sy les geleer. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
Maar ek het nog n probleem, ek het nie n foxpro nie! 
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: FoxPro for leopard
Marc, ek het ook nie een nie, maar hier is my raad- verander jou aanvanklike post na " Ek wil graag 'n luiperd gaan skiet waarvoor ek 'n permit het by 'n vriend se plaas en wil hoor of daar nie iemand op die forum is wat 'n foxpro het wat hy sal beskikbaar stel as ek hom saamnooi nie. Hy moet stil kan sit, 'n back-up geweer ook saambring en stadiger as ek kan hardloop".....Marc_21 wrote:Maar ek het nog n probleem, ek het nie n foxpro nie!
Voor 12h00 sal jy 10 foxpro's (en hulle eienaars) hê om van te kies...
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: FoxPro for leopard
Koop sommer een ,dink hulle kos so R3000, en dis niks vir 'n luiperd jag nie.Marc_21 wrote:Maar ek het nog n probleem, ek het nie n foxpro nie!
As jy wil sal ek die FoxPro koop, maar dan skiet ek eerste
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
kopskoot wrote:Koop sommer een ,dink hulle kos so R3000, en dis niks vir 'n luiperd jag nie.Marc_21 wrote:Maar ek het nog n probleem, ek het nie n foxpro nie!
As jy wil sal ek die FoxPro koop, maar dan skiet ek eersteha ha
Hahaha ja nee, maar dit is n bietjie erg vir n student!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: FoxPro for leopard
Een van hierdie klein .22 pistooltjies is natuurlik baie handig as selfverdedingswapen by so 'n gevaarlike wild jag! Gebruik dit om jou backup of kameraman te kneecap en jy is nie meer die stadigste daar nie! Daai bloedreuk en gille, help ook baie tydens 'n katjag en jy behoort ongeskaad weg te kom!

Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: FoxPro for leopard
Eugene wrote:Een van hierdie klein .22 pistooltjies is natuurlik baie handig as selfverdedingswapen by so 'n gevaarlike wild jag! Gebruik dit om jou backup of kameraman te kneecap en jy is nie meer die stadigste daar nie! Daai bloedreuk en gille, help ook baie tydens 'n katjag en jy behoort ongeskaad weg te kom!
![]()
![]()
lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
Hi Pine, hulle kry nog die spore van hom, die plaas is in n vallei tussen die Magoeba en Duiwelskloowe, daar is baie van hulle in die omgewing! As hy gekwes is gaan daar manne met n 375 en n pomp aksie haelgeweer wees. Maar hopelik sal dit nie gebeur nie! As ons bait, wat is beste? Daar is baie rooibokke, bosbokke en bobbejane op die plaas! Ek sukkle om n foxpro te kry!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: FoxPro for leopard
Nie alle foxpros het die regte klanke op vir n kat nie.Jy gaan iemand moet kry wat die regte goed het.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
ai, dis nou nuus vir my... Kan jy die nie die klanke van die internet aflaai nie?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: FoxPro for leopard
Indien dit misluk, kan jy natuurlik ook die pistooltjie op jouself draai, wanneer die pyn te erg raak onder daai kat se kakeEugene wrote:Een van hierdie klein .22 pistooltjies is natuurlik baie handig as selfverdedingswapen by so 'n gevaarlike wild jag! Gebruik dit om jou backup of kameraman te kneecap en jy is nie meer die stadigste daar nie! Daai bloedreuk en gille, help ook baie tydens 'n katjag en jy behoort ongeskaad weg te kom!
![]()
![]()
Oo, Pine klink my het verseker n paar raak punte hier beet.
Veiligheid eerste manne!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: FoxPro for leopard
Marc soos Pine se wie se die man is nog op die plaas!? As die eerste jagter gesukkel het nie te se jy gaan maklik kry nie!?dit kan paar weke se storie wees die!!?
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
Ja dit kan, maar die permit is net tot die einde van die maand, so ons sal maar probeer! as ons hom kry dit sal lekker wees, en as ons hom nie kry nie, dit sal nogsteeds n lekker naweek op die plaas wees!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: FoxPro for leopard
Ja as jy nie vistok in die water het gaan jy nie vis vang nie!? Ek het tien jaar op plaas gejag waar groot luiperd was maar nooit gesien net sy spore! Tot eendag toe ander jagter hom gesien het! Hy het soos blits weer verdwyn! Miskien is jy gelukkig wie weet!!!!?
- Marc_21
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed May 23, 2012 11:36 pm
Re: FoxPro for leopard
Daar is spore, baie van hulle! Die week voor die jagter gekom het, het my oom die kat in die pad gekry! Hy was heel rustig, maar niks wanneer die jagter opgedaag! Masjien het hulle die bait verkeerd gedoen?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: FoxPro for leopard
Ek's gladnie 'n expert nie Oom Pine. Ek het maar net paar katte gebait in Tanzanie en was saam in die blind met een jag. Het ook slegs 1 kat gebait in Limpopo.
Met die roepery vir luiperds is ek ook erg onervare.
Vir bait, is Karl Stumpfe seker die grootste kenner hier.
Vir roep, weet ek nie.
Met die roepery vir luiperds is ek ook erg onervare.
Vir bait, is Karl Stumpfe seker die grootste kenner hier.
Vir roep, weet ek nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: FoxPro for leopard
Die grootte van die geweer is nie die isue nie. 'n Verloor is 'n verloor. Ek verloor eerder teen die All Blacks as teen 'n Luiperd. Jy het net een kans en as jy bokkoors kry is jy moerland toe!

