Geno wat se dimmer sit mens op waar kry ek so iets? gee bietjie raat asb.
Jag ligte
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jag ligte
Cassie wat ek nie lekker verstaan nie soos jy se "LF breek nie" maar hoekom is daar dan baie parte.
Geno wat se dimmer sit mens op waar kry ek so iets? gee bietjie raat asb.
Geno wat se dimmer sit mens op waar kry ek so iets? gee bietjie raat asb.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag ligte
Goed, beter, 6millimeter!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Jag ligte
Hennie
Die LF-parte is baie (lees beskikbaar) want mens kan ander aanwendings vir dieselfde lig hê - nie noodwendig vir die vervanging van parte wat gebreek het nie. Bv. van handlig na 'n geweer montering en selfs vir 'n rakmontering. Verder weet ek ook van LF's wat al baie werk gedoen het en goed grys in die bek raak wat dan ook so nou en dan 'n nuwe reflektor nodig het.
Ek het al als met myne gedoen (behalwe met die bakkie oor hulle gery) en hulle stoom steeds voort.
Groete
JAS
PS Swakste dele op LF is die skakelaartjie en die geweermontering op die teleskoop.... en dan selfs hierdie twee parte gee na baie myle in en is ook nie so heeltemal 'n algehele teleurstelling nie.

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jag ligte
Dag alle friendelike forum lede.
Ek was gelukkig gewees om laas nag met die heldermaan my lig te gaan toets teen oor 'n LF op soek na ystervarke.
Op 250 meter is sy kol amper dubbel so groot soos 'n LF 170 se kol.
Wat die helderheid betref sal 'n 100 watt gloeilamp groot verskil maak en sal ek 'n dimmer moet opsit om nie diere te brand nie, maar die 55 watt werk baie mooi.
Ek kon darem 'n springbok wat lê id op 200 meter.
Ons kon 2 jakke sien in die lande maar hulle was in overdrive en geen skote op hulle gewaag nie.
Die mense wat saam was is baie beindruk met die lig.
Die lig van my werk baie mooi vir wat ek laas nag gesien en gedoen het.

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Jag ligte
Hennie
Gooi asb 'n paar fotos. Ek het nie geld vir 'n LF nie.
Gooi asb 'n paar fotos. Ek het nie geld vir 'n LF nie.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jag ligte
Hier is my email stuur my mail dan stuur ek vir jou fotos wat met kamera geneem is.
henniec at vodamail dot co dot za
henniec at vodamail dot co dot za
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: Jag ligte
Eerste mazda 323 se dashboard dimmer werk ook goed(by scrapyard)HennieC wrote:Cassie wat ek nie lekker verstaan nie soos jy se "LF breek nie" maar hoekom is daar dan baie parte.![]()
Geno wat se dimmer sit mens op waar kry ek so iets? gee bietjie raat asb.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Jag ligte
Dankie Ruger.
Ek het nie aan so iets gedink nie.
Ek het nie aan so iets gedink nie.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jag ligte
Hennie ek het jou 'n mail gestuur
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jag ligte
oe identifiseer op 300m?cassie_calvinia wrote:3 seker duursaamheid. die NF ligte breek nie! en parte baie.HennieC wrote:Ek hoor wat jy se Cassie jou skade is baie meer as wat 'n lig kos. Ek verstaan beter jou punt.
Vereistes
1. 'n kol op 200 meter
2. oe identiviseer op 300meter.
3.