http://www.news24.com/Green/News/Over-1 ... s-20131011
Wonder watter % van die geld wat hierdie organisasies werf, maak dit werklik 'n verskil aan die renoster stropery.....
Meer as 100 renoster bewarings organisasies
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Was ook vanaand oor die nuus. Talle organisasies wag om te registreer ten einde fondse in te samel vir renosterbewaring
Ek sal maar katvoet loop vir hierdie manne.
Groetnis
Ek sal maar katvoet loop vir hierdie manne.
Groetnis
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Daar is net een wat betroubaar is volgens my en dis die een wat ek ondersteun en dis stop rhino poaching. Hule is op die bol met getalle en als.
http://www.stoprhinopoaching.com/
http://www.stoprhinopoaching.com/
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Manne
Daardie spreek woord wat se bullshit baffles brains is hier van toepassing. Daar word amper net soveel renosters geskiet soos wat daar organisasies is wat se dit vir jou?
Beretta
Daardie spreek woord wat se bullshit baffles brains is hier van toepassing. Daar word amper net soveel renosters geskiet soos wat daar organisasies is wat se dit vir jou?
Beretta
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie. 
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Verseker is al daai organisasie nie daar vir die renoster maar vir eie gewin? Wees maar kat voet!!!!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
+1000jacojrdn wrote:Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Stem! Steve Hofmeyer het so waar gepraat by die Unie geboue! Die boere moet kos voorsien vir die moordenaars en sy kinders!! Maar hulle word vermoor op hul plase!!!!!!
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 870
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Korrek, ons werk baie saam Stop Rhino Poaching. Hulle bele baie geld in resevate in SA. Betroubare NGO! Een van my kolegas het nou onlangs Mount Everest gaan klim saam SRP om geld inte samel vir ranger opleiding by Qumic Anti poaching coursealecjohnson wrote:Daar is net een wat betroubaar is volgens my en dis die een wat ek ondersteun en dis stop rhino poaching. Hule is op die bol met getalle en als.
http://www.stoprhinopoaching.com/
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Meer as 100 renoster bewarings organisasies
Verseker met julle manne hier.338LM wrote:+1000jacojrdn wrote:Ek ondersteun eerder bewaar die boer organisasie. Daar word minder ophef van gemaak as die renosters en die jaarlikse getalle is amper die selfde, en daar is geen wildsboere wat boere teel om seker te maak hulle sterf nie uit nie.
Veiligheid eerste manne!