Goeie dag almal
Ek het 'n scope wat gekry wat 'n Peter Mesz?uch is (verskoon spelling as dit verkeerd is), op die scope staan hierdie naam, gevolg deur Kimberley dan die model, 4-12X56 en dan Japan!
As mens 'in-zoom' van 4 vergroting na 12 zoom dit in op die kruishaar self ook, dws die kruishaar word baie dik soos die vergroting toeneem!
Kan iemand dalk bietjie info gee rondom hierdie scopes? Geskiedenis ens.
Dankie
Peter Mesz?uch scope??????
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Peter Mesz?uch scope??????
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Dup,
Ek was eendag by Peter gewees in Kimberley toe ek by die skoonmense gaan kuier het. Hy het my toe vertel van die scopes wat hy gaan in bring en hoe goed hulle gaan wees en ek weet nie wat nog alles nie, is ook al n wyle terug so kan nie meer al die detail onthou nie. (Peter is ook n moeilikke man om te verstaan, ons al twee praat erg gebroke engels)
As jy meer besonderhede soek oor die scopes kan ek vir jou sy nommer in Kimberley in die hande kry, laat weet maar.
Mooi loop

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
rednat
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Het een by hom gekoop en toe breek die kruishaar af na so 20 skote en ook nog tydens 'n koedoejag.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Peter is 'n uitstekende geweersmid maar staan maar verby sy teleskope ek het 2 besit dit was in die vroee 90s die was in Japan gemaak en was nie te sleg nie.Die chinese scopes wat hy nou verkoop wil ek nie he nie.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Die scope wat ek nou het van hom is een van Japan, dis lekker vir nagskiet met die dik kruis sal ek s?, asook vir die odd kwes springbok wat nie stil staan nie!
Ek is darem bly dat daar 'n paar mense is wat bietjie kennis het oor hierdie scopes!
Hierdie forum is seker die enigste plek waar ek meer inligting sou vind!
Kan darem s?, as 'n nuweling hier, geniet ek almal se insette en die gewilligheid wat julle almal het om ander te help met kennis, ervaring en stories, dis regtig asemrowend, veral omdat almal so passievol is oor jag/skiet!
Dankie
Ek is darem bly dat daar 'n paar mense is wat bietjie kennis het oor hierdie scopes!
Hierdie forum is seker die enigste plek waar ek meer inligting sou vind!
Kan darem s?, as 'n nuweling hier, geniet ek almal se insette en die gewilligheid wat julle almal het om ander te help met kennis, ervaring en stories, dis regtig asemrowend, veral omdat almal so passievol is oor jag/skiet!
Dankie
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Peter Mesz?uch scope??????
HALLO DAAR
DIE MAN SE NAAM IS PETER MESERICH EN SY TELEFOON NOMMER IS 053 8420 468 BEL DIE OU BOS FILLESTYN
DIT IS MAAR WAT ONS HOM NOEM. HY IS MEESTE VAN DIE TYD NET IN DIE OGGENDE BESKIKBAAR HY IS OOK AL IN DIE 70, MAAR DIE OOM IS 'N UITSTEKENDE WAPENSMID EN HET ONGELOOFLIKE KENNIS VERAL VAN DIE WILDCAT KALIBERS.
EK IS SEKER DAARDIE IS MAAR CHINESE SCOPES WAT HY INGEBRING HET EN NET SY NAAM LAAT OPSIT HET
GROETE
CHRISTOFF
DIE MAN SE NAAM IS PETER MESERICH EN SY TELEFOON NOMMER IS 053 8420 468 BEL DIE OU BOS FILLESTYN
EK IS SEKER DAARDIE IS MAAR CHINESE SCOPES WAT HY INGEBRING HET EN NET SY NAAM LAAT OPSIT HET
GROETE
CHRISTOFF
-
rednat
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Versigtig vir diie scopies.
Kruishaar het na 30 skote omgeval met 308.
Kruishaar het na 30 skote omgeval met 308.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Peter Mesz?uch scope??????
Ek was laas Vrydag by hom(Peter Meszarich) aan op Kimberley en hy het bevestig dat die laaste lot teleskope uit China uit kom. Hy het ook nog 'n klomp van die Jap scopes oor as ek hom nou reg verstaan het.
Die ou het erg baie hout kolwe wat daar hang en lope het hy blykbaar ook genoeg van.
Can you beleive it??
Die ou het erg baie hout kolwe wat daar hang en lope het hy blykbaar ook genoeg van.
Can you beleive it??