Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2013
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Eugene brand om een Gemsbok te laat val.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
En hierop kan ek net sê: HOOR HOORWouter Roets wrote:Hallo Manne
Dit was n absolute voorreg om die geleentheid te kon kry om uiteindelik n mens in persoon te kon ontmoet terwyl ons al so baie kere met mekaar gepraat het hier of op n foon. Ons kan seker se dit was n groeps blind-date waarvan die meeste van ons dit eens was dat dit uitstekend uitgedraai het.
Dankie Kobus dat jy hierdie hele spulletjie mee begin en deurgesien het. Ian en familie nogmaals dankie vir die beskikbaarstelling en baie moeite wat julle aan die dag gele het. Ons hoop van harte Alida het haar geboortedag geniet gister en dat jy jou pligte daar na gekom het!
Douw jy en jou broer was ysters en het n groot verantwoordelik op julle skouers geneem. Bravo en ons wag vir julle verskeining volgende jaar op Topchef.
Oor die herlaaikurses kan ons baie praat. Uiteraard bly die aanbieding daarvan n uitdaging te wees met elke persoon wat sy eie verwagtings koester sowel as uiteenlopende ervaringsvlakke in die gebied. Ek en Neels is deeglik bewus dat die kurses vir alle praktiese redes nie alles kon wees vir almal nie. Wat ons wel hoop is dat dit by elkeen iets kon plant wat tot voordeel van homself kan wees op sy pad vorentoe. Dat die stokperdtjie baie keer meer vrae veroorsaak nadat daar antwoorde ontvang is op die voriges is seker die enigste werklike konstante in die bedryf. Indien ons dan tot verdere insig gesamentlik kan kom is dit net tot ons almal se voordeel.
Toe Kobus my destyds hieroor gekontak het was dit net n Jaracal inisiatief, maar daar was nie lede ook by en ons hoop van harte hulle sal kan deelword van ons familie hier. Baie van ons besef nie altyd wat se wonderlike voorreg dit is om n medium soos hierdie tot ons beskikking te he nie. Ons het die naweek met tye baie hieroor gepraat en alhoewel almal erken dat dit n ontsaglike moeilike en komplekse medium van kominukasie is, dit wel tog n baie spesiale een is wat gekoester en respekteer moet word.
Weereens dankie aan almal wat dit kon bywoon, dankie dat ou vrienskappe versterk en verder gesement kon word sowel as nuwes wat ons net oor kan spekuleer oor wat se hoogtes hulle kan bereik.
Groetnis en mooiloop
Wouter
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hi Almal
Mens kan nie veel meer byvoeg nie maar dankie weereens aan almal bo genoem.
Dit was regtig lekker. Hoop ons kan so iets weer in die toekoms doen.
Groete
Mens kan nie veel meer byvoeg nie maar dankie weereens aan almal bo genoem.
Dit was regtig lekker. Hoop ons kan so iets weer in die toekoms doen.
Groete
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Jean Marais wrote:Marc - jy't daai knypbrilletjies nodig vi daai violationMarc wrote: Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word![]()
![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
+1Marc wrote:Jean Marais wrote:Marc - jy't daai knypbrilletjies nodig vi daai violationMarc wrote: Laat ek net gou loer of ek nie dalk iemand oorgeslaan het nie....miskien moet ek eerder nou kort knip voor iemand geviolate word![]()
![]()
![]()
![]()
Ek gaan die die naweek nog lank onthou http://www.sherv.net/cm/emo/funny/1/nerd-smiley.gif
Veiligheid eerste manne!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Cobb jy is Yster, die skiet was my dankie geskenkie gewees 
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb4_zps6ce725e4.jpg
Die mannetjie moet lekker droom, een van die dae is dit sy beurt om die sneller te druk
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb2011_zps7f2673af.jpg
Ek moet noem dat twee saam n dodelike kombinasie sal maak...as Eugene nou net sy agter ent in rat kry en daai vyf blikkies looi voor die son ondergaan
Jy is meer as welkom om my matrys te leen ou maat
'n Beter spotter as die gaan jy vêr voor soek, min manne is geseënd met 'n natuurlike aanleg soos die. Ek hoop om Oom weer te sien by die gong skiet
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb2_zpsa0f8c661.jpg
Hierdie was die saad van n baie baie baaaaaaie stoute skootjie, mooi gegooi Dok
en wat n manier om die naweek mee af te sluit
Weereens dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het, ek wens ek het meer patrone beskikbaar gehad
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb4_zps6ce725e4.jpg
Die mannetjie moet lekker droom, een van die dae is dit sy beurt om die sneller te druk
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb2011_zps7f2673af.jpg
Ek moet noem dat twee saam n dodelike kombinasie sal maak...as Eugene nou net sy agter ent in rat kry en daai vyf blikkies looi voor die son ondergaan
'n Beter spotter as die gaan jy vêr voor soek, min manne is geseënd met 'n natuurlike aanleg soos die. Ek hoop om Oom weer te sien by die gong skiet
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/Cobb2_zpsa0f8c661.jpg
Hierdie was die saad van n baie baie baaaaaaie stoute skootjie, mooi gegooi Dok
Weereens dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het, ek wens ek het meer patrone beskikbaar gehad
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc wrote:
'n Beter spotter as die gaan jy vêr voor soek, min manne is geseënd met 'n natuurlike aanleg soos die. Ek hoop om Oom weer te sien by die gong skiet![]()
Ja almal het getry tot ek die regte man in die gehoor gaan uitpluk het, die omie hy vestaan daai joppie en nog voor die skoot gehoor word call hy al die shots, dink daar is manne wat groot geld sal betaal om hom langs hul te he as daar ooit n groot geld LR skiet kompetiesie sal wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Blok en Marc
Oom Jean verstaan 'n ander joppie ook. Jack of all traids
Oom Jean verstaan 'n ander joppie ook. Jack of all traids
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Manne, ek kan geen kommentaar of bedankings bysit nie, ek stem met als hierbo!
Julle is bakgat ouens!
Hoop om julle almal gou weer te sien!
Groetnis
Julle is bakgat ouens!
Hoop om julle almal gou weer te sien!
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc en Blok
Ek hoop julle 2 het hier gebid vir reen want as ons nie binne die volgende week reen kry nie dan ............?
Ek hoop julle 2 het hier gebid vir reen want as ons nie binne die volgende week reen kry nie dan ............?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Goeie naand menere
Ek wil graag baie dankie sê aan elkeen wat die naweek baie spesiaal gemaak het. Vir al die reëlings, opofferings en moeite. Die kos was 'n groot plesier, julle manne kon seker sien ek laaik kos kwaai! (die volle 110kg van my)
Ek het baie geleer en dit was voorwaar 'n voorreg om almal te kon ontmoet. Ek het net te veel huis toe verlang
Groete en lekker week.
Douw

- Fonsie
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dankie manne vir n' onvergeetlike naweek, ek het een ding geleer, en dit is dat daar altyd plek is vir verbetering...
EN Ai Jai Jai DAAI 338;338;338;338;338......
EN Ai Jai Jai DAAI 338;338;338;338;338......
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
- Fonsie
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop...Marc wrote:http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8368_zpsd06eec29.jpg
Lyk of ons lekker groot drome droom
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ian wrote:Blok en Marc
Oom Jean verstaan 'n ander joppie ook. Jack of all traids
Is omdat daai 204 so hard klap, veral as hy nou eers kom spoed vang
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ian, ek Glo daar sal vanaand n paar druppels valIan wrote:Marc en Blok
Ek hoop julle 2 het hier gebid vir reen want as ons nie binne die volgende week reen kry nie dan ............?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Fonsie wrote:Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop...Marc wrote:http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8368_zpsd06eec29.jpg
Lyk of ons lekker groot drome droom
Dit lyk my meer of iets ons wou byt of krap
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Marc wrote:Ian wrote: Ian, ek Glo daar sal vanaand n paar druppels val
En so gebeur dit toe ook
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Fonsie
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek dink jy is reg... in daai geval is ons veilig, my vrou sal my skei as ek hom koop...Marc wrote:Fonsie wrote:Hi Mark, ek onthou die gesprek baie goed... jy was besig om jou 338 aan my te verkoop...Marc wrote:http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/DSCF8368_zpsd06eec29.jpg
Lyk of ons lekker groot drome droom
Dit lyk my meer of iets ons wou byt of krapMy vrou sal my skei as ek "haar" geweer verkoop
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Naand aan julle almal. Ek dink nou daaraan dat na die kursus is dit lekker om met julle te gesels om die forum. Nou praat ek nie meer net met name nie , maar gesigte en mense wat ek ken.
Groete.
Montie
Groete.
Montie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Verseker Oom Montie, man voel sommer tuis 
Last edited by Marc on Sat Oct 19, 2013 6:37 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dis met heimwee dat ek nou weer deur die draad blaai. Ai dit was darem maar 'n lekker bymekaarkom en leer sessie die gewees.
Groete aan al die manne, waar julle ook al is.
Groete aan al die manne, waar julle ook al is.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Dis seker weer tyd dat ons die land se probleme oplos
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Lyk my nie daar is meer probleme nie. Cobus het juis Saterdag genoem dat daar bykans geen terugvoer was op sy post oor 'n reunie nie !!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Herlaai Kurses vir beginner tot boffin 11/12 en 13 Okt 2
Ek het daai post gemis. Sal graag so iets wil bywoon!tripodmvr wrote:Lyk my nie daar is meer probleme nie. Cobus het juis Saterdag genoem dat daar bykans geen terugvoer was op sy post oor 'n reunie nie !!!!!!!
Aim small, miss small