Hulp benodig in Braynstone. Geholpe dankie.

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Hulp benodig in Braynstone. Geholpe dankie.

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê manne en dames.

Ek staan al weer met my hoed in die hand.
Ek sit in die Paarl en het 'n bakkie in Main Rd. Braynstone,
Gauteng opgespoor wat my smaak en sak sal pas.
Ek is opsoek na iemand daar bo wat Nissans ken en dalk vir my 'n oog kan gooi daar.

Groot seblief.

As die bakkie reg is vlieg ek op met 'n boks KWV Roodeberg in my bagasie.

Groete,
Gawie.
Last edited by Gawie(13mm) on Mon Oct 14, 2013 11:27 am, edited 2 times in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp benodig in Braynstone.

Post by Geno »

Gawie,
My een kollega bly in Johannesburg. Hy is nogal clued up met bakkies en veldvoertuie.
Sal hom vra of dit op sy pad is, en jou laat weet.
Stuur jou nommer via PM dan bel ek jou.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Hulp benodig in Braynstone.

Post by gillie »

Hi Gawie

Ek werk in Bryanston, by watter garage is die bakkie. Ek sal vir jou 'n oog kan gooi maar ek is nie 'n mechanic nie, so sal nie vir jou 'n gedetaileerde opinie kan gee nie.

Laat weet maar, dalk is daar ander ouens hier wat meer van 'n boffin is as ek, so skreeu maar.

Johan
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp benodig in Braynstone. Geholpe dankie.

Post by Gawie(13mm) »

Dankie manne.
Dit wil my smaak Eugene is baie lus vir daai Roodeberg ;D. Hy gaan een van sy vele kontakte afvaardig om my te help.

Johan, dankie vir jou aanbod. Ek sal jou nie vergeet as ek hopelike my bakkie gaan haal nie.

Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Hulp benodig in Braynstone. Geholpe dankie.

Post by Alwyn »

Ai ai ai....Mis ek nou so kaans :'(

:o En Main Road is nie eers 3min se ry van my kantoor af nie..... :o

Hoop jy kom reg 7mm!!!
Post Reply