BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop

Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop

Post by Jake1 »

Hierdie scope kos maar R1295-00. Gaan kyk na sy ratings, veral die 2e rating waar hy op 'n 30-06 gemount is. Click op die link om te gaan kyk as jy wil. http://www.importitall.co.za/BARSKA-652 ... JCHOS.html

Mert Scopes is die duurste een gewoonlik die beste soos Zeiss ens maar die goed raak onbekostigbaar, Weet nie of ek daai Barska scope sal koop nie maar dit klink nie of hy regtig swak is nie. Is hier enigiemand met kennis van Barska?

J1
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop

Post by Wayne »

Jake, Stone had a Barska scope and it worked well, but did not handle out hot summer days well, it packed up.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop

Post by vriell »

Wayne wrote:Jake, Stone had a Barska scope and it worked well, but did not handle out hot summer days well, it packed up.
Vriend van my het dieselfde ervaar. Fokus probleme na 'n tyd.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: BARSKA 6.5-20x50 AO Varmint Riflescope vir baie goedkoop

Post by mariusr »

Barska is maar deel van die goedkoop modelle van China! Bly maar liewers weg! :):
Post Reply