nikon monarch of vorte rifle scope

Post Reply
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Charles.308 »

Please pro and cons ----Nikon monarch4.5x20x50 or Vortex viper 24x50

R1000 =Rang different on price.
What would you buy?
Shooting 100m to 300 m like to see my holes at 300m
Need help, I want to buy before sold out.Scope pryse R7000
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Jurie Vermaak »

Vortex!
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by birklec »

Vortex
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Scrappies »

Vortex.
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Scrappies »

Ek het albei die fabrikate.

2x Vortex Diamondback 3.5-10x50
2x Vortex Viper HS 4-16x50
1 x Vortex Viper PST 6-24x50
1 x Nikon 6-18x40

Moet se ek geniet hulle albei,maar eks maar net eens n Vortex man. Het na die Nikon gekyk toe ek in die mark was vir n upgrade maar ek het net gevoel die Vortex het net vir my meer gebied.
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Charles.308 »

Ek wou die Nikon gekoop het , maar julle laat my woder of ek nie maar Vortex moet vat nie?
Die slim mense se dat Nikon al jare lense maak so hulle behoort die trade al te ken.scopes gaan meer oor kwaliteit van lense soos ek verstaan.
Ek sal maar daaroor moet gaan slaap.
Dankie mane vir julle input
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by Arnold »

Kyk deur die scopes na n teiken en dan sal jy sien watter een het die beter lense.
immelmanw

Re: nikon monarch of vorte rifle scope

Post by immelmanw »

Hi Charles
Tussen die Monarch en die Vortex Viper 6.5-20x44 of x50 (30mm) sal ek verseker na die Vortex kyk, dit is n awesome scope vir sy prys! Jy het dan ook die opsie van n Bead Hold BDC reticle of Fine Plex. Mail my by willem@so.co.za dan kyk ons na n prys. Persoonlik dink ek nie jy gaan sommer beter waarde vir geld kry nie. Die Rudolph Varmint 6-24xx50 teen R5900 was ook op Huntex, in my opinie, n groot bargain.

Groete
Post Reply