Ek soek iets wat baie sag is wat vernietig sal word as dit 'n tak tref of selfs heeltemal sal opbreek as dit 'n aap tref, maar wat swaarder is as die 110gr V-Max. Altyd bang ek skiet iemand wat 'n veltie vang
Macadamia verwoesting...Ape
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Macadamia verwoesting...Ape
Dis daai tyd van die jaar. In ons wereld hang die bome vol klein Macadamias. Saam die jong sagte neute kom die ape en hulle is vrek slim soos julle weet. Ek kon hulle altyd met my .22 skiet, toe raak hulle slimer en moes ek met my .223 begin skiet. Verste skoot nog was 'n paar meter kort van 300 gemeet met my range-vinder. Nou begin hulle regtig ver sit. Al wat nou oor bly is my .308 met 'n 1 in 10" twist en 300Win Mag met 1 in 11". Wat se punte stel julle voor.
Ek soek iets wat baie sag is wat vernietig sal word as dit 'n tak tref of selfs heeltemal sal opbreek as dit 'n aap tref, maar wat swaarder is as die 110gr V-Max. Altyd bang ek skiet iemand wat 'n veltie vang
Ek soek iets wat baie sag is wat vernietig sal word as dit 'n tak tref of selfs heeltemal sal opbreek as dit 'n aap tref, maar wat swaarder is as die 110gr V-Max. Altyd bang ek skiet iemand wat 'n veltie vang
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
.204 Ruger
32gr V-max @ 3900fps
Wanneer kan ons kom?
32gr V-max @ 3900fps
Wanneer kan ons kom?
Goed, beter, 6millimeter!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Imagine dai koerant berig.Boer skiet man terwyl sy broek op sy kniee sit.Mediese hulp was ontbiet maar moes eers n ruk wag vir die reuk om op teklaar voordat hulle by die man kon uitkom.ELKE VELTIE HET MAAR SY RISIKOS.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Macadamia verwoesting...Ape
+1 Geno, .204 Ruger is jou antwoord...
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Verseker een van die goeie opsies maar ek het nie 'n .204 nie. Het wel 'n .243, maar dis nie so spectacular as die .300's nie. Ek moet verder bieg dat ek amper meer genot daaruit kry om die klein bl@ksems te skiet as Kudus.Geno wrote:.204 Ruger
32gr V-max @ 3900fps
Wanneer kan ons kom?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Moet saamstem, amper lekkerder as vlakvark skiet!
Ek praat nou uit n ou oom se mond uit, van jare trug. Ook groot las met ape gehad, toe vang hy 2 met hokke. n 44Galon drom met water in, en n sak van die gewone kalk wat mens bane mee merk, glo n hele 25kg sak kalk in n halwe drom. Gooi toe glo die ape een vir een in die drom water kalk oplossing en sit n sif bo-op dat die kalk mooi kan intrek soos die aap spook in die water,en los hulle la hulle hol.
HY het ons vertel die ape was vir weke weg, hol glo laat die stof staan vir die WIT ding wat al agter hulle aankom, en ou wittes bly try inhaal want dis mos sy tjommies!!! Die kalk doen glo niks aan die dier nie, en raak weg glo weg so na n week.
Dalk kan dit help!

Hulle praat so hier by ons ook. Die etters klim net glad nie meer in die hokke nie. Hulle weetROBBIE1 wrote:Moet saamstem, amper lekkerder as vlakvark skiet!
Ek praat nou uit n ou oom se mond uit, van jare trug. Ook groot las met ape gehad, toe vang hy 2 met hokke. n 44Galon drom met water in, en n sak van die gewone kalk wat mens bane mee merk, glo n hele 25kg sak kalk in n halwe drom. Gooi toe glo die ape een vir een in die drom water kalk oplossing en sit n sif bo-op dat die kalk mooi kan intrek soos die aap spook in die water,en los hulle la hulle hol.
HY het ons vertel die ape was vir weke weg, hol glo laat die stof staan vir die WIT ding wat al agter hulle aankom, en ou wittes bly try inhaal want dis mos sy tjommies!!! Die kalk doen glo niks aan die dier nie, en raak weg glo weg so na n week.
Dalk kan dit help!
Ek soek 'n lekker "varminting" .30 punt swaarder as 110gr, maar dit lyk hulle is baie ska ars.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Ai Robbie - kan jy nie sien die man wil hulle skiet nie?ROBBIE1 wrote:Moet saamstem, amper lekkerder as vlakvark skiet!
Ek praat nou uit n ou oom se mond uit, van jare trug. Ook groot las met ape gehad, toe vang hy 2 met hokke. n 44Galon drom met water in, en n sak van die gewone kalk wat mens bane mee merk, glo n hele 25kg sak kalk in n halwe drom. Gooi toe glo die ape een vir een in die drom water kalk oplossing en sit n sif bo-op dat die kalk mooi kan intrek soos die aap spook in die water,en los hulle la hulle hol.
HY het ons vertel die ape was vir weke weg, hol glo laat die stof staan vir die WIT ding wat al agter hulle aankom, en ou wittes bly try inhaal want dis mos sy tjommies!!! Die kalk doen glo niks aan die dier nie, en raak weg glo weg so na n week.
Dalk kan dit help!
Die 243 sal ook mooi maak daar vêr.
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Nee ek verstaan daai mooi Dawie, maar die afstand raak mos n probleem, dan moet jy ander plan kry. Blouaap is n slim ding, as jy net die brandwag kan kap, is jou kans baie beter om nader te kom, maar dis n skylie ou meneer gewoonlik!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Dis nie so maklik om hulle te skiet nie, veral nie as jy hulle al mooi slim geleer het nie. As die eerste skoot klap, met knaldemper en al, is die hele trop af grond toe en weg.
Het daai plan met die verf ook al probeer. Behalwe vir die wit verf, het ek vir hom nog 'n klok om die nek vasgemaak ook. Hulle het vir 1 week 'n bietjie rondgehol, toe raak hulle gewoond aan die anderskleurige kameraad. Daarna kon ek gereeld die klok hoor lui, soos wat hy deur die bome en bos beweeg. Die klok-aap het nog baie jare gelukkig in sy trop gelewe. Nooit weer in 'n vanghok of kruisdraad beland nie...
Hier was 'n ander draad, met 'n mooi plan vir 'n vanghok. Leer hulle net mooi om in die hok in te gaan. Hulle leer baie makliker as meeste politici...
Het daai plan met die verf ook al probeer. Behalwe vir die wit verf, het ek vir hom nog 'n klok om die nek vasgemaak ook. Hulle het vir 1 week 'n bietjie rondgehol, toe raak hulle gewoond aan die anderskleurige kameraad. Daarna kon ek gereeld die klok hoor lui, soos wat hy deur die bome en bos beweeg. Die klok-aap het nog baie jare gelukkig in sy trop gelewe. Nooit weer in 'n vanghok of kruisdraad beland nie...
Hier was 'n ander draad, met 'n mooi plan vir 'n vanghok. Leer hulle net mooi om in die hok in te gaan. Hulle leer baie makliker as meeste politici...
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=16&t=24685
'n Mooi plan - en BAIE geduld! Jy moet basies 'n sadistiese plesier daaruit put, om hulle so te mislei. Kan jou verwys na 'n paar politieke figure vir inspirasie...
'n Mooi plan - en BAIE geduld! Jy moet basies 'n sadistiese plesier daaruit put, om hulle so te mislei. Kan jou verwys na 'n paar politieke figure vir inspirasie...
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Ek het eendag ouens hoor praat oor n aap probleem. Die een ou se toe jy moet een van die kleintjies skiet. As jy dit doen gee hulle pad want hulle wil nie die babas dood he nie. Probeer dit en laat weet wat gebeur. Wag hulle in en skiet uit n ander rigting!
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Jip, het dit ook al probeer. Nie lekker om die kleinjltjies te boelie nie, en dit het nie gehelp nie.grumpy wrote:Ek het eendag ouens hoor praat oor n aap probleem. Die een ou se toe jy moet een van die kleintjies skiet. As jy dit doen gee hulle pad want hulle wil nie die babas dood he nie. Probeer dit en laat weet wat gebeur. Wag hulle in en skiet uit n ander rigting!
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Ek het 'n vriend wat met tamaties boer op Mooketsi. Sy gesegde oor ape verduidelik dit die beste. Ape is so slim hulle kan praat. Hulle praat net nie want dan moet hulle belasting betaal.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
... en WERK!Bushkey wrote:Ek het 'n vriend wat met tamaties boer op Mooketsi. Sy gesegde oor ape verduidelik dit die beste. Ape is so slim hulle kan praat. Hulle praat net nie want dan moet hulle belasting betaal.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
300WM met a 155gr Sierra MK.Glo hy sal mooi uit mekaar spat met daai spoed.
n 243 met n V-max is ook nogals spectacular op klyn goete
n 243 met n V-max is ook nogals spectacular op klyn goete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Bushkey,het jy email adres? Sal jou graag wil email,
Groete
Ooploop
Groete
Ooploop
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Ja, bosmankruger@mweb.co.zaOoploop wrote:Bushkey,het jy email adres? Sal jou graag wil email,
Groete
Ooploop
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Hello Bossie,
Ek het nooit besef dis jy nie
, toe ek jou e-mail adres sien toe "click" ek wie jy is !!
Groete
Kallie
Ek het nooit besef dis jy nie
Groete
Kallie
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Hi Kallie, maar net ek ja. Kom jy nie troefee meting toe die jaar nie.Kallie404 wrote:Hello Bossie,
Ek het nooit besef dis jy nie, toe ek jou e-mail adres sien toe "click" ek wie jy is !!
Groete
Kallie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
243 met 55gr NosBal @ 4000vt/s werk baie lekker. Daai goed skiet nie eens deur 'n jak nie, daar is net groot gat waar koeel tref. Behoort goed te werk op ape. Lekker plat skiet ook, dink nie eens 204 skiet so plat nie.
Ek het nog paar pakke as jy hulle wil oorvat.
Ek het nog paar pakke as jy hulle wil oorvat.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Bushkey
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:38 pm
Re: Macadamia verwoesting...Ape
Dankie ek hou dit in gedagte.Christo wrote:243 met 55gr NosBal @ 4000vt/s werk baie lekker. Daai goed skiet nie eens deur 'n jak nie, daar is net groot gat waar koeel tref. Behoort goed te werk op ape. Lekker plat skiet ook, dink nie eens 204 skiet so plat nie.
Ek het nog paar pakke as jy hulle wil oorvat.