Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Mieliegooier
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Sep 02, 2013 9:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mieliegooier »

Naandse

Bly om hier te wees. Ek is aangese om hier te kom loer en ek moet se ek het alklaar geleer net met bietjie rondkyk op die forum.

Hoop ek kan ook n bydrae of twee maak hierso.

Groete

Johann
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Baie welkom Johan. Sit sommer daar op jou "profile" waarvandaan jy kom en vertel verder vir ons van jou roere.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LongWolf »

Aan al die nuwelinge...

Welkom hier en geniet dit.
Vaaljas
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Sep 02, 2013 1:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vaaljas »

Hello Menere

Ook maar nog n groentjie in die jakkals bedryf , het so jaar of wat gelede begin en leer elke nag nog . Is in die gelukkige posisie om heelwat boere te ken so die jagplek is nie n probleem nie .

Jag in die Kimberley omgewing en word vergesel deur " KANDAS " ( my broer ) wat ook n nuwe lid is .

Dankie vir die geleentheid om deel van die forum te kan wees , weet sommer ons sal dit geniet en baie leer .

Groete

Vaaljas en Kandas
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Vaaljas en Kandas. Geniet die stories en waarhede.
Haywire
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Sep 17, 2013 11:56 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Haywire »

Goeie middag almal,

My naam is Eddie Coetzer. Bly tans in die Strand in die Boland. Ek geniet dit om te jag as ek kans kry of geld daarvoor het. Andersins hang ek maar rond by die skietbaan tenminste een keer 'n maand. Ek sien uit daarna om deur die forums te gaan en almal se opinies te sien. Hopelik kan ek ook sommige van my ervarings met julle deel.

Groete,
Eddie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Eddie. Altyd goed om jou ouderdom en waar jy bly, op jou profile te sit.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Welkom aan al ons nuwelinge hier op die forum, hoop julle geniet dit hier by ons!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
dilbert
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Oct 03, 2013 8:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by dilbert »

Hallo daar

Het op die forum afgekom toe ek vir Musgrave inligting rondgesoek het. Het 'n Musgrave .308 by my pa geërf en soek maar altyd ekstra inligting daaroor.

Groete
Tobie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwelinge.
Moenie skaam wees nie, vra en deel gerus.
Oppas net vir Oom PW.
Hy patroleer die forum met sy rottang. Moenie bekommerd wees nie, hy is net opsoek na my >:D

W.P.-groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Riaan Beeslaar »

More en welkom aan al die nuwe manne
User avatar
hennievs
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Oct 03, 2013 12:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hennievs »

Hi daar manne - lees al n rukkie lank die publiseerings en het nou weer vir my n geweertjie aangeskaf om my uit die kwaad uit te hou. Het vir jare gejag en herlaai (Niks so tegnies soos hier op die forum nie). Het n persoonlike tragedie gehad met die afsterwe van my seun en in n oomblik van dwaasheid (of dalk deurmekaargeit) al my wapens weggemaak saam met al my toerusting.
Soos ek se - "I'M BACK".

Sien sommer ek is op die regte plek as ek al die goed moet noem wat ek moes leer in die laaste paar dae.

Ek hoop om almal van julle op n skietbaan of jagveld erens in die toekoms raak te loop en persoonlik te kan ontmoet.

;D O0

PS : Ek support die Bulle
Hennie Van Staden
243 Howa Varmiter Met Rudolph Scope
.22 Remington Matchmaster
9mm Short Beretta
375 Ruger Howa met Lynx 2-15x 50 SAH
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Hennie. Hoop jy geniet dit hier.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan die nuwe manne - ek hoop julle geniet dit hier
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Hallo aan almal op die forum, ek is Naas Rautenbach van Ermelo 'n jong 49jr oud wat lief is daarvoor om te jag en vis te vang waneer die geleentheid hom voordoen, ek sien baie daar na uit om te myn in hierdie forum se ryk informasie en die manne wat so behulpsaam is se ongelooflikke kennis, en dankie dat ek deel van hierdie forum kon word.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

hennievs wrote:Ek support die Bulle
Jammer om te hoor!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Abrie Smit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Abrie Smit »

Môre Mede Jakkals Vegters

Ek wil myself net voorstel. Ek is Abrie Smit van Keetmanshoop Namibia. Ek is 'n nuweling op die forum alhoewel ek al baie gelees het. Ek geniet die forum baie.

Mooi dag vir almal
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Abrie. Vertel ons waarmee en wat jy skiet.
User avatar
Abrie Smit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Abrie Smit »

Dankie Pieter

Gewere wat ek het is 'n 6x45, Musgrave .243, Brno .270 met Krige Match loop en .33 Remington Sendero. Jag maar Sprinbok, gemsbok en koedoe. En natuurlik Jakkalse.
User avatar
Abrie Smit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Abrie Smit »

Sorry, daar klim die drukkerduiwel ook in. Dis 'n .300 Remington Sendero.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Abri, baie welkom hier
sako223
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Tue Oct 15, 2013 11:18 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by sako223 »

HALLO MANNE

MY NAAM IS GUNIEL VILJOEN EN EK BOER IN HOOPSTAD.EK OES WILD IN DIE STIL TYE EN SKIET GRAAG HAEL GEWEER.VIND DIE FORUM BAIE INTERESSANT EN LEES GRAAG AL DIE STORIES.
Last edited by sako223 on Fri Oct 18, 2013 9:29 am, edited 1 time in total.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KalahariKlong »

sako223 wrote:HALLO MANNE

MY NAAM IS GUNIEL VILJOEN EN EK BOER IN HOOPSTAD.EK OES WILD IN DIE STIL TYE EN SKIET GRAAG HAEL GEWEER.VIND DIE FORUM BAIE INTERRESANT EN LEES GRAAG AL DIE STORIES.

Baie welkom. Sit nader en gesels lekker saam.

Groete
KK
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Welkom aan die nuwe manne op die form
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Baie welkom aan al die nuwe lope. Geniet die kruitbrand!
Post Reply