Smartfoon Apps
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Smartfoon Apps
Smartfoon Apps
Ek dink hier is baie mense wat deesdae smart of slimfone het..en daar is so baie apps wat ons kan gebruik as jagters ,ons moet net weet darvaan en dit aanwend..
So nou vra ek vir almal wat apps het wat enige tipe(outdoorsman) kan help sit dit hier dan kan ons almal van dit gebruik maak
Ek sal noem wat ek het en dan ons dit so begin
1Strelok is I ballistiese herlaai program
2Smart distance ..range finder veral vir nader voorwerpe
3Kompas
4Barometer
5Area calculator meet I spesifieke area by Google maps en kan afstand vat of die groote uitwerk
6Zephyrus wind meter ..meet windspoed
Ek dink hier is baie mense wat deesdae smart of slimfone het..en daar is so baie apps wat ons kan gebruik as jagters ,ons moet net weet darvaan en dit aanwend..
So nou vra ek vir almal wat apps het wat enige tipe(outdoorsman) kan help sit dit hier dan kan ons almal van dit gebruik maak
Ek sal noem wat ek het en dan ons dit so begin
1Strelok is I ballistiese herlaai program
2Smart distance ..range finder veral vir nader voorwerpe
3Kompas
4Barometer
5Area calculator meet I spesifieke area by Google maps en kan afstand vat of die groote uitwerk
6Zephyrus wind meter ..meet windspoed
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Smartfoon Apps
Ek het Whatsapp vir boodskappe stuur!

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Smartfoon Apps
Jacquesb wrote:Ek het Whatsapp vir boodskappe stuur!
Whats what?
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Smartfoon Apps
Bullet flight
S Baro
Altimeter PRO
S Baro
Altimeter PRO
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Smartfoon Apps
Shooter (balistiese program)
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Smartfoon Apps
+1JPS wrote:Shooter (balistiese program)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Smartfoon Apps
Ballistic AE(Baie goeie program,kan selfs jou groepe vir jou meet.)
Decibel 10th(Klank toets) ietsie ekstra.
Decibel 10th(Klank toets) ietsie ekstra.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13650
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Smartfoon Apps
Chrono Connect
http://www.youtube.com/watch?v=w2kRaViHyKk
Het dit nog net met air rifle probeer en dit werk nogals goed
http://www.youtube.com/watch?v=w2kRaViHyKk
Het dit nog net met air rifle probeer en dit werk nogals goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Smartfoon Apps
Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Smartfoon Apps
I Snipe werk baie lekker en is baie akkurate ballistiese app. n Mens betaal vir hom, maar uit en uit die moeite werd.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Smartfoon Apps
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Aim small, miss small
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Smartfoon Apps
Eugene wrote:Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!
Dankie, ek wag in spanning.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Smartfoon Apps
BulletFlight
HJ Ballistics
LetFlyDix
Shot Timer
HJ Ballistics
LetFlyDix
Shot Timer
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Smartfoon Apps
Het daai pel al reggekom? Ek het self vir die ou wat Strelok gebou het gevra en hy verwys my toe na internet forum gesprekke, maar ek is hopeloos te IT gestrem daarvoor.Eugene wrote:Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Smartfoon Apps
Deer Hunter 2014 vir die ouens wat nie by die skietbaan/jagveld kan uitkom nie............... ;-)
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Smartfoon Apps
Lekker App vir in die veld is Actinnature
Dit wys die plaas waar ons jag baie duidelik op Google Earth agtergrond en ook die ander lede se posisie in die jagveld
Sein is maar partykeer n probleem
Dit wys die plaas waar ons jag baie duidelik op Google Earth agtergrond en ook die ander lede se posisie in die jagveld
Sein is maar partykeer n probleem
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Smartfoon Apps
RCBS Reloading Calculator
- oulike programmetjie om presies uit te werk wat jou herlaaide rondtes jou kos, gee die koste per rondte, per 20, per 50, per 100 en per 1000
- oulike programmetjie om presies uit te werk wat jou herlaaide rondtes jou kos, gee die koste per rondte, per 20, per 50, per 100 en per 1000
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Smartfoon Apps
Hy is oppad na my toe, as hy hier is, sal ek hom vra! Skies, ek het al weer vergeet daarvan...Christo wrote:Het daai pel al reggekom? Ek het self vir die ou wat Strelok gebou het gevra en hy verwys my toe na internet forum gesprekke, maar ek is hopeloos te IT gestrem daarvoor.Eugene wrote:Pel van my het dieselfde probleem gehad en hy is 'n IT guru... As hy reggekom het, laat weet ek jou hoe!Christo wrote:Ek het Strelok afgelaai op Samsung tablet. Nou wil ek Strelok+ betaal en aflaai maar kry aanhoudend error boodskap. Weet glad nie hoekom dit gebeur nie. Kan iemand help.
Aim small, miss small
