Doppe raak verlore in die nag

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Eks weer 2 Lapua dope armer na die naweek se nag jag...daai Howa gooi hulle vêr....
Het iemand al so "dop deflector" ontwerp??

Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PJS »

Jong Cobus ek dink dit kom by jou en Dewie se soek vermoë in, want ek sien hoeka jy soek ook kort kort van jou rooi honde wat jy sê :o julle geskiet het!! ;)
Julle raak so opgewonde julle weet naderhand nie meer hoeveel julle waar geskiet het en met watter doppe nie! >:+ >:+ >:+
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1178
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Lourens »

Cobus dalk sal iets soortgelyk aan die brass cathchers wat die manne met die AR's gebruik kan werk? Weet net nie hoe prakties dit op 'n slotaksie is nie...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

PJS
Netso...
Daarom die deflector, iets minder om oor te worrie...

Lou
Hou lyk die ding? dalk kan ek hom aanpas.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PWV »

Ek skiet regs en my Howa gooi self 'n dop lekker uit. Maar ek het my linkerhand geleer om daai doppe blitsvinnig te keer.
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PJS »

Ek sou dink as jy n stuk leer neem en die met prestik onder die teleskoop vasplak op twee punte en die leer laat oorhang oor die ejector area sal die doppe seker op die bakkie val? Blok wou al so iets doen maar het nog nie. Sy Howa gooi ook die doppe lekker ver en ons soek partymaal lank na die goed.
n Materiaal lap soos denim sal dalk ook stewig genoeg wees. Ek dink leer kan dalk die dop keer eerder as rem? Wetie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Pieter Willem Vorster wrote:Ek skiet regs en my Howa gooi self 'n dop lekker uit. Maar ek het my linkerhand geleer om daai doppe blitsvinnig te keer.
My oom, ek hettie 'n linker hand nie....die motorbike het hom gevat....daarom soek ek so deflector.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PWV »

Cobus(Cobb) wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Ek skiet regs en my Howa gooi self 'n dop lekker uit. Maar ek het my linkerhand geleer om daai doppe blitsvinnig te keer.
My oom, ek hettie 'n linker hand nie....die motorbike het hom gevat....daarom soek ek so deflector.
Baie jammer oor my opmerking Cobus. Ek het nie geweet van jou hand nie en het regtig nie bedoel om jou enigsins te na te kom nie.
Ek vang wel my doppies voor dit val.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Pieter Willem Vorster wrote:
Cobus(Cobb) wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Ek skiet regs en my Howa gooi self 'n dop lekker uit. Maar ek het my linkerhand geleer om daai doppe blitsvinnig te keer.
My oom, ek hettie 'n linker hand nie....die motorbike het hom gevat....daarom soek ek so deflector.
Baie jammer oor my opmerking Cobus. Ek het nie geweet van jou hand nie en het regtig nie bedoel om jou enigsins te na te kom nie.
Ek vang wel my doppies voor dit val.

My oom, jy kon ook nie weet nie...moenie sleg voel nie...dis maar een van daai dinge.....

Nee wag....vir jou straf moet jy nou so deflector vir my uitdink... ;D ;D ;D
Speel sommer, ek werk nou juis klaar aan 'n ding met daai plastiek waarmee hulle mes en pistol holsters maak..

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Dawie »

Hallo Cobus

Is dit op jou skietstoel wat jy die doppe verloor of in die veld?

Hier's my oplossing op my skietstoel...'n doppievanger..

http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0287.jpg
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Dawie, daai lyk slim...sal jou myne kiekie en aanstuur as hy klaar is

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Boertjie »

Dawie

Wat doen die veer daar agter teen die plaat?Julle so baie gate in die pad?
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Christo »

Kan jy nie die uitwerper pen korter en swakker maak dan val die dop net by jou uit die geweer. Ek dink so bietjie uit die box
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by douw »

Dawie wrote:Hallo Cobus

Is dit op jou skietstoel wat jy die doppe verloor of in die veld?

Hier's my oplossing op my skietstoel...'n doppievanger..

http://i828.photobucket.com/albums/zz202/DawievdV/105_0287.jpg
die kontrepsie van jou laat my aan my ou bomber fiets dink ;D
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Dis wat ek gedoen het.

Het 'n stuk van daai dun, swart plastiek gevat (waarmee jy messkedes en pistool holsters bou)...het die naam vergeet van die goed...
89mm wyd en so 110mm lank...
warm gemaak en die een kant 180 grade terug gebuig.
Nou glip ek hom tussen my scope en picatinny rail deur, en knip die omgebuigde deel aan die picatinny rail vas...die 110mm lengte hang dan so 90mm oor die slot opening, na regs...
As ek nou rat wissel, skiet daai dop uit en op, en slaan in die plastiek vas, dan reguit af onder in die bakkie, op die conveyerbelt.
Knip weer gou af en slaap in die geweer sak.
Die skets wys dit nou van agter, kolfkant gesien...rooi ring is scope, swart reghoek is picatinny rail, onderste sirkels is dop se agterkant , net bo die magasyn kas ren pyl wys die defleksie as die dop uitkom.

Hoop dit maak sin.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Kalahari »

Cobus, bakgat plan wat jy daar het, ek haal maar my doppe baie versigtig uit sodat ek niks verloor nie. As jy vining moet laai, kom jou hand in onder die plastiek en kan jy sien wat jy doen met die herlaaislag?

Aan die ander kant, as mens die magasyn van 5 of so leeg geskiet het is daar seker nie meer 'n jakkals in die omtrek nie ++>: , so dan kan jy rustig herlaai.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PWV »

Cobus, daar het jy nou die oplossing - die doppies word nou afwaarts gedeflekteer en beland nie in die veld nie.

Ander vraag. Ek sien jy het ook 'n picatiny rail. Ek vind dit moeilik om te herlaai omdat die spasie tussen die rail en die magasyn sou nou is. Wens hulle het eerder 'n los magasyn gemaak. Kry mens nie dalk 'n los magasyn vir die Howa nie?

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Geno »

Pieter Willem Vorster wrote:Kry mens nie dalk 'n los magasyn vir die Howa nie?

Groetnis
5 en 10 skoot kits is beskikbaar.

Bel vir Camdix.

http://www.legacysports.com/uploads/images/home-slider/Legacy_Sports_Detachable_Mags.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PWV »

Dankie, Geno. Skat mens moet dan 'n ander plaat kry aan die onderkant?
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by junglejulian »

More kobus!
Watse geweer gebruik jy? op my howa het ek die plunger spring uitgehaal(basies die extraxtor) terwyl ek my 243 Ai doppe gefireform het.dan weet ek die gesig van die slot en nie die spring druk die dop tot voor in die kamer vas nie.as jy dieselfde doen kan jy die dop elke keer self uithaal.myne laat die bek van die dop net uit die magasynkasgedeelte komsodat hy direk langs my op die grond val.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Geno »

Oom Pieter.
Mens kry dit in 3 dele apart te koop.

1 - Bottom metal
2 - 5 skoot magasyn
3 - 10 skoot magasyn

Hier is een kit te koop: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ad#p304666
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Cobus(Cobb) »

Pieter Willem Vorster wrote:Cobus, daar het jy nou die oplossing - die doppies word nou afwaarts gedeflekteer en beland nie in die veld nie.

Ander vraag. Ek sien jy het ook 'n picatiny rail. Ek vind dit moeilik om te herlaai omdat die spasie tussen die rail en die magasyn sou nou is. Wens hulle het eerder 'n los magasyn gemaak. Kry mens nie dalk 'n los magasyn vir die Howa nie?

Groetnis
My oom, nee die picatinny rail pla nie, maar ek laaik toe onmiddelik daai 10 skoot mag....tot ek die R800 prys sien.... :): :):

@Julian

Myne ook Howa
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by PWV »

Cobus(Cobb) wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Cobus, daar het jy nou die oplossing - die doppies word nou afwaarts gedeflekteer en beland nie in die veld nie.

Ander vraag. Ek sien jy het ook 'n picatiny rail. Ek vind dit moeilik om te herlaai omdat die spasie tussen die rail en die magasyn sou nou is. Wens hulle het eerder 'n los magasyn gemaak. Kry mens nie dalk 'n los magasyn vir die Howa nie?

Groetnis
My oom, nee die picatinny rail pla nie, maar ek laaik toe onmiddelik daai 10 skoot mag....tot ek die R800 prys sien.... :): :):

@Julian

Myne ook Howa
Cobus, Riaan Vermaak by Humansdorp Koop. vra
R700.00 vir die lot.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Roger »

Cobus(Cobb) wrote:Eks weer 2 Lapua dope armer na die naweek se nag jag...daai Howa gooi hulle vêr....
Het iemand al so "dop deflector" ontwerp??

Ek luister graag
Ja ek het, ek sit en drink..

++>:
Too many to mention ;-)
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Doppe raak verlore in die nag

Post by Kalahari »

Skerp Roger ++>:
Post Reply