Warne Maxima CZ Rings
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Warne Maxima CZ Rings
Goeie middag almal
Ek wag vir my 375 lisensie, maar intussen wil ek solank begin soek vir scope basisse en ringe.
Wat is julle opinie eerstens oor quick detachables? En tweedends die Warne Maxima CZ ringe ?
Dankie
Johan
Ek wag vir my 375 lisensie, maar intussen wil ek solank begin soek vir scope basisse en ringe.
Wat is julle opinie eerstens oor quick detachables? En tweedends die Warne Maxima CZ ringe ?
Dankie
Johan
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Go for it. Die Warnes werk baie mooi. Hulle is spot on elke keer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Dankie DWB, nou net om hulle erens te kry wat mens se sak nie te veel seermaak nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Dis goeie kwaliteit ringe Johan.
Kyk ook na EAW. Ons het verlede maand n ou stel EAWs op n vriend se 7mm Rem Mag Sauer 80 gesit en hulle p.o.i. Verskil geensins oor tien skote waarvan die scope na elke skoot af en op gekom het nie.
Kyk ook na EAW. Ons het verlede maand n ou stel EAWs op n vriend se 7mm Rem Mag Sauer 80 gesit en hulle p.o.i. Verskil geensins oor tien skote waarvan die scope na elke skoot af en op gekom het nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Warne gaan jou goedkoopste opsie wees wat kwaliteit betref! So R1300 vir detach!Die ander kwaliteit detach ringe gaan jou sak ruk! Jy kan tot R5000 draai vir stel!!?Laat die geweer winkel net die teleskoop monteer met die warnes as jy so besluit! Het my gat af gesukkel met myne op die 9,3 ! Die teleskoop word mos bo vasgetrek nie op die kante so ander ringe nie! Dit veroorsaak dat jy sukkel om teleskoop te level!
Last edited by mariusr on Wed Oct 02, 2013 9:13 am, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Warne Maxima CZ Rings
R4,500.00 per stel...Pappabeer wrote:Kyk ook na EAW.
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Sterkte. Die enigste plek waar ek medium hoogte vir my 375 kon kry was Safari gewees, teen n mooi bedraggie van R1200.00.gillie wrote:Dankie DWB, nou net om hulle erens te kry wat mens se sak nie te veel seermaak nie.
Ek het hulle nog nie getoets nie, maar op aanbeveling van deon gekoop, Hulle sit stewig, en ek reken nie daar sal probleme wees nie. Warne waarborg dat hulle binne 0.001 van n duim sal wees wanneer dit afgehaal en terug gesit word.
Veiligheid eerste manne!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
As ek hulle kon kry teen R1,200 het ek hulle NOU gekoop. Stefan kom in ! Help 'n mede ou Schweizer-Reneker ! Paar plekke verkoop teen R1,500, Lynx (die agent) se hulle behoort amper vir R1,800 te gaan !BRNO .06 (Pierre) wrote:Sterkte. Die enigste plek waar ek medium hoogte vir my 375 kon kry was Safari gewees, teen n mooi bedraggie van R1200.00.gillie wrote:Dankie DWB, nou net om hulle erens te kry wat mens se sak nie te veel seermaak nie.
Ek het hulle nog nie getoets nie, maar op aanbeveling van deon gekoop, Hulle sit stewig, en ek reken nie daar sal probleme wees nie. Warne waarborg dat hulle binne 0.001 van n duim sal wees wanneer dit afgehaal en terug gesit word.
Dewald, vir daai prys sal ek nog 'n HW97K moet verkoop, iets wat ek nie het nie danksy jou
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Elke nou en dam smile die tweedehandse mark op jou...
Die ou het syne saam met n ou 4x32 Schmidt & Bender scope vir R500 gekoop...
Wat van Leupold QD's? My pa het hulle op sy Pre64 .375 en hy is baie tevrede. As jy jou kar wil verkoop kan jy ook na Recknagel kyk...
Die ou het syne saam met n ou 4x32 Schmidt & Bender scope vir R500 gekoop...
Wat van Leupold QD's? My pa het hulle op sy Pre64 .375 en hy is baie tevrede. As jy jou kar wil verkoop kan jy ook na Recknagel kyk...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Laat weet as ek self ook vir jou moet gaan uitvind en pos. kontak sommer vir oom Maurits. Hy sal natuurlik onmiddelik help.gillie wrote:As ek hulle kon kry teen R1,200 het ek hulle NOU gekoop. Stefan kom in ! Help 'n mede ou Schweizer-Reneker ! Paar plekke verkoop teen R1,500, Lynx (die agent) se hulle behoort amper vir R1,800 te gaan !BRNO .06 (Pierre) wrote:Sterkte. Die enigste plek waar ek medium hoogte vir my 375 kon kry was Safari gewees, teen n mooi bedraggie van R1200.00.gillie wrote:Dankie DWB, nou net om hulle erens te kry wat mens se sak nie te veel seermaak nie.
Ek het hulle nog nie getoets nie, maar op aanbeveling van deon gekoop, Hulle sit stewig, en ek reken nie daar sal probleme wees nie. Warne waarborg dat hulle binne 0.001 van n duim sal wees wanneer dit afgehaal en terug gesit word.![]()
Dewald, vir daai prys sal ek nog 'n HW97K moet verkoop, iets wat ek nie het nie danksy jou
Veiligheid eerste manne!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Hi Pierre, as hulle het sal ek jou laat weet, ek sal dit sommer direk by jou kom optel.
Dankie vir die replies sover almal
Dankie vir die replies sover almal
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Bakgat!gillie wrote:Hi Pierre, as hulle het sal ek jou laat weet, ek sal dit sommer direk by jou kom optel.
Dankie vir die replies sover almal
Veiligheid eerste manne!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
30mm of 25mm ?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
30mmStefan764 wrote:30mm of 25mm ?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Geholpe... dankie Stefan !
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Sharp!
Johan die monterings werk regtig goed en die POI bly dieselfde, veral met die CZ omdat die agterste ring n "lippie" het wat in n gleuf in die aksie "inslot". Kan net op een manier vas, so n man weet hy is reg.
Groete en bly ons kon help!

die eindresultaat...
nou moet ek net op die baan en dan in die veld kom met die nuwe yster...
https://lh3.googleusercontent.com/-3_vdaOPMxn4/UtQDa9_noOI/AAAAAAAALcQ/pOY4LRbnXL0/w925-h694-no/20140113_171559.jpg
https://lh4.googleusercontent.com/-hM0V2HI5LBo/UtQDP-BcF0I/AAAAAAAALcY/tFePIfxudhs/w925-h694-no/20140113_171526.jpg
nou moet ek net op die baan en dan in die veld kom met die nuwe yster...
https://lh3.googleusercontent.com/-3_vdaOPMxn4/UtQDa9_noOI/AAAAAAAALcQ/pOY4LRbnXL0/w925-h694-no/20140113_171559.jpg
https://lh4.googleusercontent.com/-hM0V2HI5LBo/UtQDP-BcF0I/AAAAAAAALcY/tFePIfxudhs/w925-h694-no/20140113_171526.jpg
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Gillie!
Baie mooi! Baie geluk!
Watse Leupold is dit? Die VX-R
Baie mooi! Baie geluk!
Watse Leupold is dit? Die VX-R
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Ja die VX-R 2-7 x 33 met die firedot 4 reticle ("Duitse" tipe)DWB wrote:Gillie!
Baie mooi! Baie geluk!
Watse Leupold is dit? Die VX-R
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Dis 'n bul van scope daai!
Het net so een op my 9.3
Try hom by Safari se DGS op 2 met die liggie op sy sterkste!
Het net so een op my 9.3
Try hom by Safari se DGS op 2 met die liggie op sy sterkste!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Ek besluit nog of ek daai DGS gaan bywoon... nog nooit so iets gedoen nie... nog nie eers kans gekry om die geweer op die range te vat nie...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Skiet hom net in en laat waai!
Daai scope werk wonders so!
Daai scope werk wonders so!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
laat ek weer daai dagboek uithaal en kyk na die datum... 15de Maart as ek reg onthou....
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Geniet hom Gillie, mooi roer daai
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Nou hoe nou??gillie wrote:Ek besluit nog of ek daai DGS gaan bywoon... ...