Verduidelik asseblief die veskille in 243's

Post Reply
Griffel Fourie
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm

Verduidelik asseblief die veskille in 243's

Post by Griffel Fourie »

Dagsê aan die deskundige manne - ek soek raad asseblief
Wil 'n 243 koop as die 3rde wapen - het reeds 303 LE sporting, 30.06 HOWA en soek nou ook 243 HOWA
Maar my kennis van die tipe 243 ontbreek (as dit wel as "tipes" beskryf kan word)
Ek sien daar is - 243, 243 Winchester en 243 Varmint
Wat beteken die benaminge?

Groete uit Richardsbaai

Johan
Johan
Richardsbaai

Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Verduidelik asseblief die veskille in 243's

Post by marthinus100 »

N varmint geweer het n dikker loop op vir meer skiet voor die loop warm word. Winchester verwys na die ontwerper van die patroon. N 243 en n 243 win is dieselfde.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Post Reply