Manne is hier iemand wat al met die reticle gewerk het?
EK gaan vir my een van daai groot Zeisse koop maar ek kan nie besluit of ek die Z1000 ret of sommer net die gewone plex reticle moet vat nie.
Die scope gaan op my .243 wees en hy gaan 70% van sy tyd op die baan gebruik word.Dit is nou hoekom ek wonder of die Z1000 ret fyn genoeg sal wees om dam klyn groepe te skiet.
Ek hou nogals van die besige reticle maar ek is net bang hy kan dalk bq besig wees vir tyken skiet.Vir jag en varmint skiet dink ek hy sal nogals baie lekke werk.
Die ander lekke ding is ook al die aiming points so as mens uit clicks uit harloop as jy nou gonge op 800m of so wil skiet kan jy altyd net die punte op die kruishaar gebruik.
My ander zeiss scopes het maar die gewone plex ret en dit werk baie goed maar die Z1000 lyk lekke en ek dink dit sal vinniger werk as om met die knoppe te moet speel.
Vir die manne wat nie weet nie die kruis/reticle lyk so
http://www.opticstalk.com/uploads/ChrisFarris/2007-03-08_153633_RZ1000.jpg
Groete
Zeiss Z 1000 reticle?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Zeiss Z 1000 reticle?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Ek het die rapid z varmint reticle op my 22-250 en hy werk vir my baie lekker.
Ek sien die z1000 is spesifiek ontwerp vir die .308 maar jy kan hom seker op die 243 ook gebruik as jy die afstande gaan toets op 'n skietbaan. Kyk maar ook na die 800 en 600.
Hier is die link op die zeiss website:
http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... l#Reticles
Fred
Ek sien die z1000 is spesifiek ontwerp vir die .308 maar jy kan hom seker op die 243 ook gebruik as jy die afstande gaan toets op 'n skietbaan. Kyk maar ook na die 800 en 600.
Hier is die link op die zeiss website:
http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... l#Reticles
Fred
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
fredd wrote:Ek het die rapid z varmint reticle op my 22-250 en hy werk vir my baie lekker.
Ek sien die z1000 is spesifiek ontwerp vir die .308 maar jy kan hom seker op die 243 ook gebruik as jy die afstande gaan toets op 'n skietbaan. Kyk maar ook na die 800 en 600.
Hier is die link op die zeiss website:
http://sportsoptics.zeiss.com/hunting/e ... l#Reticles
Fred
Freddie ek het gesien hulle praat van die 308 maar dan ook van vinnige ligte koels soos die 204.
Ek het vinnig die ret op Sterlok in gesit en dit lyk my of my 243 87gr V-maxe sal skiet gezro op 100 tot op omtrent 500 op die aiming points, of dit in regte lewe nou so is sal ek nie weet nie.
Ek het al met die 600 gewerk en het baie van dit gehou.
Ek sal maar nog so bq dink maar ek hou regtig baie van die Z1000 ret.As hy nie lekke op die 243 loop nie kan ek hom altyd op die 300 sit en sy 4.5-14 op die 243 sit
groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Ek het die 4.5 X 14 op my 308 Rapid z 800 en hy is te duk om fyn te skiet op papier maar werk 1000% op bokke
Reggie
Reggie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Dankie Reggie
As ek so kyk in lewende lywe dink ek hy sal mooi werk.Dink nie ek skiet heeltemal so goed dat daai dukte ret my sal kos op groepe nie.
Vir veldskiet en jag glo ek sal hy ook mooi loop
Z1000
http://www.expeditionportal.com/forum/attachment.php?attachmentid=128507&d=1351471588&thumb=1
Dankie kerels ek dink ek sal die z1000 probeer
groete
As ek so kyk in lewende lywe dink ek hy sal mooi werk.Dink nie ek skiet heeltemal so goed dat daai dukte ret my sal kos op groepe nie.
Vir veldskiet en jag glo ek sal hy ook mooi loop
Z1000
http://www.expeditionportal.com/forum/attachment.php?attachmentid=128507&d=1351471588&thumb=1
Dankie kerels ek dink ek sal die z1000 probeer
groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Capt die kruishaar van die z 1000 in jou foto is beslis dunner as myne. Hy sal goed werk op papier
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Lyk amper soos een van daai radar skerms sal enige oomblik "ping"verwag!

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
Capt
Net my 2c.....
Ek het so n scope op n .22 van my, werk lekker al die afmik punte, MAAR....
Dink die 1000 is heeltemal te besig vir n jaggeweer en sou eerder na die 600 kyk vir n jaggeweer...
Mooi loop
Francois
Net my 2c.....
Ek het so n scope op n .22 van my, werk lekker al die afmik punte, MAAR....
Dink die 1000 is heeltemal te besig vir n jaggeweer en sou eerder na die 600 kyk vir n jaggeweer...
Mooi loop
Francois
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Z 1000 reticle?
FM DankieFrancois Marais wrote:Capt
Net my 2c.....
Ek het so n scope op n .22 van my, werk lekker al die afmik punte, MAAR....
Dink die 1000 is heeltemal te besig vir n jaggeweer en sou eerder na die 600 kyk vir n jaggeweer...
Mooi loop
Francois
Ek wou gister aand die scope bestel maar toe het ek weer begin wonder oor die ret.
Ek lees maar nog so bq oor dit en sal maar nog bq kyk voor ek spring
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
