Long range rifle, hoe maak mens?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Long range rifle, hoe maak mens?
Ek het onlangs vir my n .243 Winchester in n Howa model 1500 gekry. ek het n Leupold 4-12x40 opgesit met Leupold super low rings. Ek wil graag die geweer gebruik om long range te skiet- vir my is dit 400yds-500yds. Is daar enige veranderings of verbeterings wat ek aan die geweer kan maak om dit meer akkuraat te maak?
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Nee, koop 'n .338LUPA

Ek spot sommer. Hoekom langafstand skiet met 'n 243? Jy het mos die 30-0 kwes? sit hom 'n 110gr punt (of is dit nou koeels) in en laat loop.
Robert

Oorwining deur opleiding
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Nico.
Baie geluk met die 243W - jy het 'n fantastiese wapen en kaliber daar beet. Ek skiet self 'n 243W (SAKO) en dit is my langafstand wapen. Moenie laat die manne jou 6mm afknou nie.
Ek en twee ander maters speel longrange, ek met my 243, Wynand met 'n 7mm Rem en Schala met 'n 270. Glo my die 243W staan nie 'n tree vir die twee groter kalibers terug nie - Skiet 'n goeie gehalte punt met 'n goeie BC en jy is op die nommers.
Langafstand skiet = kostes en baie daarvan.
Wat kan jy aan die geweer verander?
Kry die wapen by 'n goeie wapensmid soos Oom Chris van Niekerk, Gerrie Coetzee, Terry Harrison, Paul Notnagel of Philly van Vuuren en verduidelik wat jy wil maak - hulle sal die res doen.
Kies vir jou 'n wapensmid wat bekend is en wat sy storie ken en dan vertrou jy die wapensmid om sy werk te doen - hy sal weet wat gedoen moet word om daai roer op 600m te laat werk. Dit help natuurlik indien die wapensmid self ook longrange skiet.
Herlaai toerusting.
Jy sal moet opgradeer na kompitisie of custom gehalte herlaai toerusting en komponente - alles goed wat geld kos.
Laastens sal jy aan jouself moet werk- oefen, oefen,oefen en dan nog so bietjie oefen.

Last edited by Guest on Tue Aug 17, 2010 6:30 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
As jou geweer, jou herlaai toerusting en tegnieke inplek is en jy MAG 'n skoot aftrek is jy al 25% daar!
Die ander 75% sal gedek word in die "Lees van die omstandighede" hoofstuk. Koop vir jou 'n goeie gehalte boek(e) soos LP Brezny se Longrange Shooting en ook Making the target bigger(Glen D. Zediker) vanaf Zimbi Books.
Hierdie is my twee bybels - as ek saans klaar my dagstukkie gelees het word een van hierdie twee boeke nadergetrek en dan swot ek so bietjie op op dit wat hierdie twee manne s? - hulle weet defnitief waarvan hulle praat. Ek besit heelwat ander langafstand skiet boeke, maar hierdie twee staan tans kop en skouers uit bo die res. The Ultimate Sniper van John L. Plaster is ook redelik goed.
In een van hierdie boeke staan 'n stukkie wat vir my besonders baie beteken en in afrikaans vertaal kom dit neer op: "Groentjies bestudeer koe?l trajekte, ervare skuts en kompitissie wenners bestudeer die weersomstandighede"
Indien daar 'n ervare Bisley skut in jou omgewing is, kontak hom gerus en gaan skiet 'n keer of wat saammet hom - die ouens MAG onstandighede lees.
Geniet jou 243W.
Jaco

Last edited by Guest on Tue Aug 17, 2010 6:46 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
Danie Lombard .243
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Hallo Nico.
Man , nou het jy 'n roer gekry. Ja, 'n .243 KAN ver skiet. 400 meter is binne die .243 se vermoe, selfs nog verder.
Loer gerus na 105gr A MAX punte, stadige kruit en 'n goeie magnum primer. Die 105 sal jou nie in die steek laat nie. Die pakkie se dat dit bedoel is vir 'n 9" twist loop. 'n Gewone 10" twist loop stabiliseer daai 105gr LEKWAR.
Danie
Man , nou het jy 'n roer gekry. Ja, 'n .243 KAN ver skiet. 400 meter is binne die .243 se vermoe, selfs nog verder.
Loer gerus na 105gr A MAX punte, stadige kruit en 'n goeie magnum primer. Die 105 sal jou nie in die steek laat nie. Die pakkie se dat dit bedoel is vir 'n 9" twist loop. 'n Gewone 10" twist loop stabiliseer daai 105gr LEKWAR.
Danie
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
ek het gedink aan daai 105gr koeel. met my herlaai tegnieke wat ek op die oomblik gebruik kry ek n half duim uit al my gewere behalwe my 9.3- hy het nog sy mauser sneller in wat dinge moeilik maak. my 30-06 is n Sauer en lock agter. hy het geen lugs voor nie-dit is blykbaar nie te goed vir akuraatheid nie. die geweer skiet tog n half duim op 100yds as ek my kant bring en ek is dodelik tot op 350yds op rooibok grote wild - daarna moet ek teveel oorhou. dit is hoekom ek gedink het aan die 243win. ek het lank die 22-250 die 243win en die 25-06 opgeswot en lyk my die 243win kop en skouers bo die ander twee uitsteek vir n man wat nie teveel geld het vir ander lope met fancy twists ens. en met daai 105gr koeel gezero op 300yds skiet hy meer as plat genoeg vir die speelery van my.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Nico
Welkom in die w?reld van r?rige skiet! Ek beaam alles wat die manne hierbo al vir jou vertel het, dis alles waar, maar ou Jaco het die waarste ding van alles ges?: LEER KONDISIES LEES!
Ek wil tog my opinie met jou deel, vir wat dit werd is. Ek het 12 jaar gelede met hierdie "long range" gogga begin, of hy met my. In die tyd het ek eers 'n Tombe gebou (7x57 Improved kaliber), en sederdien baie geld op baie ander kalibers, toerusting, dies, lope en wat nogal spandeer, geld wat ek ook maar baie keer nie eintlik gehad het vir sulke speelgoed nie.
So hier is my opinie: Spandeer SO MIN AS MOONTLIK geld op jou .243. Sorg dat jy 5 skoot groepperings, 5 van hulle, op 100 meter binne 12.5cm kan skiet, dan is jou roer akkuraat genoeg. As hy nie so akkuraat is nie, praat met Chris van Niekerk (of een van die ander name, ek ken hulle net nie), en doen die volgende: "Pillar bedding", nuwe kroon. Dit behoort jou nie die w?reld se geld te kos nie.
Dit is wat jou roer aanbetref. Veel belangriker is jou ammo, skiet met goeie doppe (Lapua), sny jou nekkies mooi vir "concentricity", weeg jou doppe, en sorteer jou "seating depth" uit. Skiet met goeie kwalitiet punte, Berger/Sierra, en ja, die a-max 105 van Hornady is nie sleg nie.
Nou het jy meer as genoeg geld spandeer, nou gaan jy baan toe, en jy skiet in die wind, so veel as moontlik.
Onthou, moenie jou loop warm skiet nie, as jy kan, .243 is nie so lig op 'n loop nie, so pas hom op.
Jy kan maar gaan kyk as die manne skiet, daar is vele kalibers, duur gewere en wat ookal op die baan. NIKS van daai wen kompetisies nie, net een ding, die man wat die kondisies bemeester.
Dis my 1 cent, geniet elke oomblik!
Dawie

dankie vir die insette so ver. wat dink julle van die Howa?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Howa is goed, eintlik maar 'n Japanese Remington. Die wat ek al gesien en mee geskiet het was uitstekend, en boonop goeie waarde vir geld.
Dawie
Dawie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Nico.
Die HOWA is 'n puik wapen - as my gewete my nou nie in die steek laat nie het hulle vir Weatherby barreled actions voorsien vir die Vanguard reeks - net sonder die HOWA naam daarop.
Ek is heel impressed met die aksies en lope - goeie gehalte vir die geld wat jy daarvoor betaal.
Danie B het jou baie goeie raad gegee - dit werk baie goed en dit is die minimum veranderinge wat jy aan enige wapen kan doen om sy werkverrigting merkwaardig te verbeter. Ek stem net nie saam oor die 12.5cm deel nie - is seker Danie het 12.5mm bedoel.....Danie, ek trek sommer jou siel so bietjie uit - ek maak gereeld die gruwelikste tikfoute!
Danie 243 - jy is in die kol met die 105's! Berger VLD's of A-max - enigeen van die 2 sal hulle goed kwyt van die taak. Beskikbaarheid en koste behoort die enigste faktore te wees wat jou keuse tussen die twee te be?nvloed.
Ek l? ernstig klem op die stadige aandrymiddel - dit jou loop se lewe kan verleng.
Ek neem aan jou Howa het 'n dik (swaar) loop op?

Heeltemal reg ou maat, 12.5 mm, nie cm nie, anders sou enige roer reg gewees het vir die v?r skote!
Groete

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
As geld en nuwe lope nie 'n issue was nie, sou ek die een gevat het http://www.accuratereloading.com/30-404.html
Hulle roep hom 'n 30-404Jeff. en hom met 240gr Sierra Matchkings geskiet het. Hy loop doeksag tot op en verby 1000yds.
Dit is wat my PointBlank Program van hom se:

Kyk hoe hou daardie 240gr Loodpil sy spoed.
Maar ek het nie die geld en al die ander goed nie, dis hoekom ek 'n 25-06 gekoop het.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
tafjak
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
... dit moet goeie raad wees. Al skiet jyself 'n hond uit 'n bos, moet die geweer dit ook kan doen, anders is dit net een groot frustrasie.Kry die wapen by 'n goeie wapensmid
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Met 'n 404 Jeff dop wat so R33 een kos, is dit darem 'n moeilike pad om te kies. Dan moet hy nog afgenek word...eish! Ek dink 'n mens gaan meer tyd spandeer om komponente te soek en voor te berei as om die geweer te geniet. 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
30-404...... Dit klink so mooi, maar my salaristrekker bankrekening gaan nie daai outjie aan die skiet kan hou nie.
Hou maar by die 243W - hy gaan jou nog vir jare goeie diens gee.
Soos Checkers s?: "Jy kon laaaaankal beter gelewe het."
Wildcats en loopvreters soos die 25, is heavy op lope en as jy kontakte het nie gaan jy gou suur raak vir die kaliber. Persoonlik hou ek net vandie 243W se look - enigiets wat op 'n 308 dop gebou is skiet bo gemiddeld goed en LYK mos net reg.
Nico, hoop ons kon darem so bietjie help - as jy sukkel praat asseblief, ons help graag.
Groete.

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Skies ek "high-jack" hier.
Dit lyk my die ver skiet storie byt maklik.
Ek skiet groepe van so 10-12mm op `n 100m met my 308 HOWA 1500.
Ek kry die groepe met beide die 125gr Siera Pro-hunters, 155gr PMP Match punte asook gewone 180gr PMP soft nose punte .
My vraag is nou:
As ek op 300 - 400m wil skiet(teiken) watter punt gaan die beste werk?
Die 125gr is baie vinniger maar die 155gr het `n groter BC en is `n bow-tail. of 180gr wat swaarder weeg?
Raad asb !!!!

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Wismit
As ek my mening moet gee sal my keuse op die 155greiners geval het - hulle is spesifiek daarvoor gebou.
Die 180's gaan soos bakstene val - hulle is ook omtrent so vaartbelyn soos 'n klinker, die 125's lei aan dieselfde siekte wat enige lig vir kaliber punt aan lei.
Tot op 'n sekere punt gaan hulle teen 'n mal spoed vlieg/trek en dan val hulle soos jy nie sal glo nie.
Die 180's is bietjie swaar vir 'n 308 om mee langafstandwerk te doen - indien jy regtig swaar wil gaan probeer eerder die 168's - hulle is in 'n klas van hul eie, maar dan moet jy spoed agter hulle sit om te voorkom dat hulle te gou momentum verloor.
Skerpskutters in Amerika is baie stout oor die 168 grein Sierra Matchking.
Hoop dit antwoord jou vraag.

Last edited by Guest on Wed Aug 18, 2010 5:00 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Long range rifle, hoe maak mens?
Wismut
Stem 100% saam met Jaco, 155 of 168 sal die keuse wees. Tot op 300 meter kan jy nog wegkom met 'n swakkerige BC, maar ho? spoed. Van 400 meter af is BC 'n groter prioriteit as spoed. Maar vergeet maar die 125's as jy 155's kan skiet, dit sal net altyd die beter keuse wees.