Roepkursus - Pretoria
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Yis ouens, ek het die vorige roep kursus in Pta gemis, maar nie die een nie. In die nuwe jaar is ek reg vir klas!!!
Geno, as daar beperkte plek is, sit my naam op asb.
Geno, as daar beperkte plek is, sit my naam op asb.
Veiligheid eerste manne!
-
Potshot pelser
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Jun 10, 2013 10:42 am
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Ek sou ook beslis belang stel.
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Stel belang 2 plekke asseblief.
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
HI ,GOEIE DAG MANNE.LAAT WEET WAAR EN WANNEER ,EK SAL DAAR WEES.
GROETE
SNIPER
GROETE
SNIPER
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Al die manne wat bereid is en die roepkursus in Pretoria gaan bywoon... is julle nie ook lus om die "Social" by te woon nie?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Een Plek Vir My.......
Dalk kan Namib saam ry om vir Louis 102 en FM wakker tehou vir daai 1200km.....
Namib ek belowe ek sal mooi na jou omsien hier in die bo dorp
Dalk kan Namib saam ry om vir Louis 102 en FM wakker tehou vir daai 1200km.....
Namib ek belowe ek sal mooi na jou omsien hier in die bo dorp
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Manne.
Louis102 en Francois Marais bied 'n jakkals kursus aan in Pretoria.
Datum is Vrydag middag 15 November tot Sondag 17 November
Daar is plek vir 25 manne (plus of minus 'n paar) @ R1000 per persoon.
Dit sluit verblyf, kursus materiaal, teorie en prakties in.
Elke man sorg vir sy eie kos en drinkgoed.
Bring 'n braaiding vir vrydag en saterdag aand en bacon/eiers/brood vir saterdag en Sondag oggend.
Die manne vlieg in van Namibie af, so ek en Gé sal sorg vir hulle kos en drinkgoed.
Laat weet my vroegtydig sodat ek name kan opsit op die lys.
Kom, woon by. Dit gaan regtig lekker wees! Laat ons die Duitswesters so tuis voel by ons soos wat hulle ons altyd laat tuis voel in hulle land!
R500 deposito is betaalbaar met booking, sodat die manne nie verniet 'n vliegtuigkaartjie betaal dan daag niemand op nie. So, as jou naam op is, is dit bindend en MOET jy betaal.
Groete
Eugene
Louis102 en Francois Marais bied 'n jakkals kursus aan in Pretoria.
Datum is Vrydag middag 15 November tot Sondag 17 November
Daar is plek vir 25 manne (plus of minus 'n paar) @ R1000 per persoon.
Dit sluit verblyf, kursus materiaal, teorie en prakties in.
Elke man sorg vir sy eie kos en drinkgoed.
Bring 'n braaiding vir vrydag en saterdag aand en bacon/eiers/brood vir saterdag en Sondag oggend.
Die manne vlieg in van Namibie af, so ek en Gé sal sorg vir hulle kos en drinkgoed.
Laat weet my vroegtydig sodat ek name kan opsit op die lys.
Kom, woon by. Dit gaan regtig lekker wees! Laat ons die Duitswesters so tuis voel by ons soos wat hulle ons altyd laat tuis voel in hulle land!
R500 deposito is betaalbaar met booking, sodat die manne nie verniet 'n vliegtuigkaartjie betaal dan daag niemand op nie. So, as jou naam op is, is dit bindend en MOET jy betaal.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Name van manne wat tot dusver laat weet het dat hulle definitief in is:
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
Ai die naweek het die man laat vergeet of is dit nou daardie pragtige anderhelfte.
Groete Geno
JAS
PS Waar betaal ons?
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
Ai die naweek het die man laat vergeet of is dit nou daardie pragtige anderhelfte.
Groete Geno
JAS
PS Waar betaal ons?
Last edited by Jassie on Tue Oct 08, 2013 8:03 am, edited 1 time in total.
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Geno
Sal jy my asb posit
Daar moet mos n Nataler daar wees vir n bietjie culture
Groete
Reggie
Sal jy my asb posit
Daar moet mos n Nataler daar wees vir n bietjie culture
Groete
Reggie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
Goed, beter, 6millimeter!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Sh@t, sh@t, sh@t ek is vas daai naweek, hoop maar ons kan op 'n later staduim weer so iets reel. Ek gaan maar afkom vir die Gauteng social en hopelik daar 'n paar van die manne ontmoet en lekker saam kuier.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Riaan,
Ons sal nog een reel in die nuwe jaar, stress less maat.
Ons sal nog een reel in die nuwe jaar, stress less maat.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
Goed, beter, 6millimeter!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Dankie Geno
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Geno wrote:Sorry Oom Jas!
Geen probleem die skip is klein maar meer belangrik - waar betaal ons?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Roepkursus - Pretoria
Geno, dankie vir die oproep en reelings ens., dit is regtig jammer dat ek dit nie sal kan maak nie. Hoop julle geniet dit.
Veiligheid eerste manne!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Ek is ook spyt ek kan dit nie maak nie Werk die naweek en dis die 94,7 cycle challenge sal maar wag vir volgende jaar
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Right manne,
Ruan de Jager is beancounter (Rekenmeester) van beroep, en is aangestel om die finansies te hanteer.
R500.00 deposito is betaalbaar voor of op 31 Oktober 2013, met balans tydens kursus. Jy kan ook die volle bedrag betaal, sou jy wou.
Rekeningbesonderhede is as volg:
Ingulube Farming
Account name: Ingulube Farming,
FNB Checque account,
Account nr: 62313075592
Branch: 250655
Verwysing: Jou naam soos hy op die lys verskyn.
Bewys van betaling kan aan ruandj @ ashtoncas.co.za gemail word.
Ruan de Jager is beancounter (Rekenmeester) van beroep, en is aangestel om die finansies te hanteer.
R500.00 deposito is betaalbaar voor of op 31 Oktober 2013, met balans tydens kursus. Jy kan ook die volle bedrag betaal, sou jy wou.
Rekeningbesonderhede is as volg:
Ingulube Farming
Account name: Ingulube Farming,
FNB Checque account,
Account nr: 62313075592
Branch: 250655
Verwysing: Jou naam soos hy op die lys verskyn.
Bewys van betaling kan aan ruandj @ ashtoncas.co.za gemail word.
Last edited by Geno on Tue Oct 08, 2013 9:23 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Roepkursus - Pretoria
Hi Geno
Is daar n ander "Branch Name" of "Branch Code" wat ons kan gebruik.... Die blou bank wil niks weet van "Universal" Branch nie
Is daar n ander "Branch Name" of "Branch Code" wat ons kan gebruik.... Die blou bank wil niks weet van "Universal" Branch nie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
