watse NF? watse recticle ?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
watse NF? watse recticle ?
vir veld skiet, en longrange, na waste NF kyk jy? en waste kruishare op hul werk die beste?
moet hy Zero stop ophe?
moet hy Zero stop ophe?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
Wat gaan jy nou te koop aanbied as jy 'n NF koop?cassie_calvinia wrote:vir veld skiet, en longrange, na waste NF kyk jy? en waste kruishare op hul werk die beste?
moet hy Zero stop ophe?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
kry een met mil/mil of MOA/MOA turret/reticle inkremente.
Die 8-32x56 werk mooi as jy nie te vêr skiet nie. Kyk na die kruishare, kies een en leer hom gebruik.
Ek skiet 'n NP-2DD en is gelukkig met hom, die NP-R1/R2 sal dalk beter werk en ek was lanklaas op hulle site om te weet wat hulle nog aanbied op die stadium
Zero Stop is nice as jy vêr gaan skiet.
Die 8-32x56 werk mooi as jy nie te vêr skiet nie. Kyk na die kruishare, kies een en leer hom gebruik.
Ek skiet 'n NP-2DD en is gelukkig met hom, die NP-R1/R2 sal dalk beter werk en ek was lanklaas op hulle site om te weet wat hulle nog aanbied op die stadium
Zero Stop is nice as jy vêr gaan skiet.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
nee wat oom, ek klou maar aan wat ek het.Pieter Willem Vorster wrote:Wat gaan jy nou te koop aanbied as jy 'n NF koop?cassie_calvinia wrote:vir veld skiet, en longrange, na waste NF kyk jy? en waste kruishare op hul werk die beste?
moet hy Zero stop ophe?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
Np-R2 5.5-22x56 is regtig n ongelooflike teleskoop
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
ek kyk ook na homKallie wrote:Np-R2 5.5-22x56 is regtig n ongelooflike teleskoop
HOU HOM DAAI DIKTE
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
Ek het scope gesoek wat tot so 600m kan skiet met die dubbel doel van nagskiet ook. Het toe maar besluit besluit op die 3.5-15x50 met die MOAR kruishaar en MOA turrets. Het hom die naweek op die 204 gesit en lekker gemaklik n 150x150mm gong gestamp skoot vir skoot tot op 450m.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: watse NF? watse recticle ?
5.5-22x56 met die MOAR recticle is 'n lekker kombinasie.
-
Andrev
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Fri Jul 08, 2011 11:29 am
Re: watse NF? watse recticle ?
Die Nightforce NPR1 se afstand tussen die strepies is 1 moa, of 4 clicks, 8 clicks vir die 1/8 moa verstellings. Ek jag met die 3,5 - 15 en geniet hom baie. Die strepies is redelik fyn, maar hy werk uitstekend om vinnig te verander met verskille in afstand.
Met my XC op 200 m gezero, is die eerste strepie op 250, 2de op 300 en die 3rde 350. Ek kan dus Sonder om te verstel vinnig n ander mikpunt gebruik.
Met die fyn strepies kan skiet in die nag dalk moeilik wees. Ek weet nie hoe effektief die Nightforce se verligte kruishaar in die nag werk nie, miskien kan iemand hierop uitbrei.
Programme soos Strelok en Nightforce werk die zero afstande uit vir die kruishare en dit werk perfek.

- varkjagter
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
Dagse cassie
ek wil my nie nou kom slim hou nie maar kan uit praktiese ondervinding nf se velocity 1000 kruishaar aanbeveel.
die recticle word volgens jou trajek gekies (daar is n hele paar en jy voer net jou data in nf se ballistic calculator in en die program se vir jou watse model om te kies hv.5 , mhv, ens.
die afmik punte op die teleskoop stel my instaat om tot op n duisend yards te skiet sonder om aan my teleskoop te stel .ek het al tot op 770 yards getoets en hy werk 100% .(gemonteer op trg 42 in 338 lapua )
al vereiste is jou punte wat jy skiet moet omtrent dieselfde bc het en snelheid ook diesefde hou.
sou jy punte en spoed wou verander kan die teleskoop as gewone teleskoop (verstel met clicks gebruik word )
gaan kyk gerus op hulle website jy sal nie spyt wees nie
groete
varkjagter

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: watse NF? watse recticle ?
Ek sou vir die nuwe MOAR gaan met MOA turrets. 5,5-22x is die regte keuse vir ver skiet (1000m).cassie_calvinia wrote:vir veld skiet, en longrange, na waste NF kyk jy? en waste kruishare op hul werk die beste?
moet hy Zero stop ophe?
Die kruishaar is baie practise. Dun genoeg om min van jou teiken toe te maak maar dik genoeg om nie weg te raak nie en vir die ou manne wat se oge hulle beginner in die steek laat...
Groete
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
Np r2
Zero stop - Nee wat dis vir ouens wat nou n skoot 400m skiet, en dan weer een op 100m en dan weer op 300m binne minute onder druk. So in kort nie nodig as jy net gaan jag of teiken skiet nie.
Zero stop - Nee wat dis vir ouens wat nou n skoot 400m skiet, en dan weer een op 100m en dan weer op 300m binne minute onder druk. So in kort nie nodig as jy net gaan jag of teiken skiet nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: watse NF? watse recticle ?
dit is wat ek wil doen. veral voor ek begin lajkalaharijoe wrote:Np r2