Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Hallo
Ek het nou die laaste tyd terwyl ek siek was omtrent 3 gigs op gesurf met navorsing oor my nuwe obsessie om 'n 204 Ruger in akurate semi outo AR platvorm aan te skaf.
Dis ongelooflik hoeveel firmas AR tipe wapens vervaardig in verskillende kleure en geure van 204 Ruger tot 300 Win Mag. Volgens wat ek gelees het is die direct impingement tipe AR effe meer akuraat as die nuwe effe meer betroubare piston modelle.
Daar word gereeld gepraat van onder half MOA akuraatheid.
Die brand wat my meeste beindruk is DPMS wat looplengte tot 24" kry, selfs in 6.5 Creedmoor.
Dit is wettig in SA om met 'n semi outo ongedierte beheer te doen.
Wat is julle opinie, is daar ouens wat daarmee jakkals jag? Is dit die moeite werd?
Cheers
Kojak

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie ek het ook al baie in die rigting gedink van semi-outomaties in 223. Die R4 was my groot maatjie. Weet jy wat behels die verkryging van lisensies by semi-outomatiese gewere? Is dit nie moeilik om 'n lisensie te kry nie?
J1
J1
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Meeste mense is onder die indruk dat jy net met toegewyde sportman status is bv. 3 gun kan kwalifiseer, dis nie so nie.
Ek het by die Huntex vir Matt by Kaapjag stalletjie gevra of hulle vir my 'n endossement sal gee, hy het gesê dis nie 'n probleem nie. Bv. ek is 'n toegewyde jagter, probleemdierjagter en skaapboer. Kan glo vir veldskiete ook gebruik, nou glo aanvaarbaar senterslag en .22LR.
Moet net nie sê jy gaan bok jag met die ding nie want dis glo onwettig, van wat ek laas nog kan onthou. (LM5 destyds afgekeur) Het darem 'n 22LR semi outo liksens.
Soos met alle lisensie aansoeke, doen jou huiswerk en als wat jy "claim" jy die wapen voor nodig het, moet jy bewys saam gee.
Maar nou almal worry oor die liksens...het iemand al ongediertes gejag met die goed en hou dit werklik 'n voordeel in?? Wat dink julle.
Ek het by die Huntex vir Matt by Kaapjag stalletjie gevra of hulle vir my 'n endossement sal gee, hy het gesê dis nie 'n probleem nie. Bv. ek is 'n toegewyde jagter, probleemdierjagter en skaapboer. Kan glo vir veldskiete ook gebruik, nou glo aanvaarbaar senterslag en .22LR.
Moet net nie sê jy gaan bok jag met die ding nie want dis glo onwettig, van wat ek laas nog kan onthou. (LM5 destyds afgekeur) Het darem 'n 22LR semi outo liksens.
Soos met alle lisensie aansoeke, doen jou huiswerk en als wat jy "claim" jy die wapen voor nodig het, moet jy bewys saam gee.
Maar nou almal worry oor die liksens...het iemand al ongediertes gejag met die goed en hou dit werklik 'n voordeel in?? Wat dink julle.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Ps as julle dink dis onnodig sal dit my klomp geld spaar 
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Koop hom Dawie
Dan kan jy ons laat of dit die moeite werd is

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dagsê Dawie
Ek dink die opset het sommer baie meriete, al is dit net vir die spaar van tyd met die opvolg skoot, veral as meer as een jakkie gelyk sy verskyning maak.
Vir my is die enigste nadeel die verloor van die doppe wat bietjie 'n probleem is vir 'n man op 'n "budget".
Miskien het ek die kat aan die stert beet maar het Francois Marais nie so iets 'n ruk terug al probeer nie?
Hou ook hierdie een met valk oë dop.
Groete
JAS
PS Ek dink geld spaar en jakjag werk nie so lekker saam nie

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Jassie....Jassie wrote: Vir my is die enigste nadeel die verloor van die doppe wat bietjie 'n probleem is vir 'n man op 'n "budget".
My skietarm het 'n doppie vanger en........
Caldwell maak 'n Brass catcher
Click
http://www.cabelas.com/product/CALDWELL ... 645384.uts
Cheers
D
Ps."You people are bad for my wealth"
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Ek ken n ou wat n AR gebruik vir jakkals. Vinnige opvolg skoote het n paar aditioneele jakke gedood as wat hy met die slot aksie kon.
Afstand onder 150 meter want dis bosveld.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie
Kontak vir Remington hy het n 204 Ruger in die ar platform Remington hy skiet n koek hou. Al self met hom geskiet hy het n brass catcher ook op.
Beretta
Kontak vir Remington hy het n 204 Ruger in die ar platform Remington hy skiet n koek hou. Al self met hom geskiet hy het n brass catcher ook op.
Beretta
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Hy't so 'n ruk terug op 'n 204 Topic my gesê hy't al meer as 2000 skote deur hom. Skiet hy jakkalse ook met die ding?Beretta wrote:Dawie
Kontak vir Remington hy het n 204 Ruger in die ar platform Remington hy skiet n koek hou. Al self met hom geskiet hy het n brass catcher ook op.
Beretta
Hier's een in 22-250
Olympic Arms AR22 250
http://www.youtube.com/watch?v=2JggV5tZXOM
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Beretta
Het jy 'n suppressor op jou R-15 204?
Het jy 'n suppressor op jou R-15 204?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie, ek het ook n lekker opsessie oor semi outo's. dit is defnitief my volgende kopie. Ek wou altyd die LM 5 roete gegaan het ,maar besef war akuraatheid eerste is soos by jag, dan is die AR n bietjie beter.
Ek gaan egter verseker vir die 5,56 gaan. Die plaaslike army ammo is baie en is baie warm gelaai. Ek gaan myne egter ook as home defence inrig.
Ek sal natuurlik wat wil gee om n R1 met n opvou kolf en n kort loop te besit. Maar ai hulle so skaars

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie
Dit is remington se geweer jy vra my nou vas kan om dit dood nie onthou of hy een op het of nie.
Beretta
Dit is remington se geweer jy vra my nou vas kan om dit dood nie onthou of hy een op het of nie.
Beretta
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Jammer ek het Remington bedoelBeretta wrote:Dawie
Dit is remington se geweer jy vra my nou vas kan om dit dood nie onthou of hy een op het of nie.
Beretta
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Ek ook nou...James Wilson wrote:Dawie, ek het ook n lekker opsessie oor semi outo's.
Die AR's is glo meer akuraat as bv. LM4's ook. Daar is so baie opsies in AR en die eenvoudigheid van die uppers met die rail op wat jy basies net die scopemounts in skuif.
Ek dink die goed gaan nog al meer populer raak in SA. Een of ander verveelde liberale aap sal seker nou weer 'n stokkie voor mens se plesier en behoeftes probeer druk. In Amerika is die anti-guns redelik stiller op die oomblik.
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie
Is die AR nou vir daai jakke wat nie dadelik wil val nie; dan moet jy maar iets groter as die 204 bestel...
?
Grap net.............
Wonder wat sal n suppressor maak op n AR??
Die roer sal mooi loop tussen adoons se familie!!
Is die AR nou vir daai jakke wat nie dadelik wil val nie; dan moet jy maar iets groter as die 204 bestel...
Grap net.............
Wonder wat sal n suppressor maak op n AR??
Die roer sal mooi loop tussen adoons se familie!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Piet, so ver ek weet moet die geweer deur n n hele ombouing gaan voordat n opvoukolf gefit kan word.
As jy se daar is n klomp gewere nou by julle, is dit in n winkel?
As jy se daar is n klomp gewere nou by julle, is dit in n winkel?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Ek was self so jaar terug sterk agter n Remington AR aan maar gelukkig het dit verby gegaan.
Laas week bel n friend my en se hy het vir ons n kontak wat n paar Ruger AR's in bring en nou is daai juk/brand weer terug.
Ruger SR-556 Varmint Target
http://www.ruger.com/products/sr556VT/images/5914.jpg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Wens julle wil nou ophou met hierdie semi-autos, ek kry die ding nie uit my kop nie, julle sal maak dat ek sommer een koop en ek het nie nou regtig die cash nie, ek moet my huis verf.......... gaan selle kos. Maar mens kannie met 'n huis skiet nie.........sien julle nou hoe besoedel julle mens se denke.......
J1
J1
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/image_zps5b2623af.jpg
So moet n R1 mos lyk.
So moet n R1 mos lyk.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
In die vroee 80's het ek en n paar manne in Zululand die Ruger Mini 14's probeer vir oes, maar hulle akkutaatheid was nie goed genoeg vir kopskote nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
...LaRue... en hulle is duurPiet-Skiet wrote:'n AR10 geweer met die naam van lerou(nie seker oor spelling nie) OBR.
Ruger maak nou 'n Target model Mini 14 ook
http://www.ruger.com/products/mini14Tar ... odels.html
Ek sal maar eerder hou by die DPMS LR 204...hulle maak glo die R-modelle vir Remington
http://www.dpmsinc.com/Varmint--Target_ep_79-1.html
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Ek het wel mini 14 gesien wat sub-moa skiet, al wat nodig was, was 'n swaarder loop met die nodige aanpassing van die gasding. As ek dit geweet het sou ek nooit myne verkoop het nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Baie geluk Dawie; wanneer kan ons kom kyk hoe dop die jakkalse?
Wat se kaliber het jy gekry?
Groete
Willem
Wat se kaliber het jy gekry?
Groete
Willem