Lekker bass plekke in en om gauteng?

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Wat 'n gelukkie vir die man

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

Frikkiedbr wrote:Wat 'n gelukkie vir die man

Wonder hoekom baie bass ouens nie hartaanvalle kry nie, ek ken daai gevoel, jy skrik jou in 'n ander bloedgroep in as hy hom vat, en dan as hy spring en jy sien hoe groot is die ding dan skrik jy weer jou alie af. Volgende week bietjie afvat dan kom kuier 'n pel dans dit ons en die olifantsrivier bass in die dag en bosvarke in die aand, ons slaap sommer op my vlot oppie water, dis by die bass en 1km weg van die lande waar ons skiet, aai man, nou maak jy my lus frikkie. Die lewe sou maar boring gewees het sonder visvang en jag.....

J1
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Ja nee Jake, mens skrik mens se ali af maar dis wat dit so lekker maak, net so baber roep.
Mens weet nooit wanneer daai baber die aas vat nie

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

Sorry het gesukkel om foto op te laai, hy is op volgende post.

J1
Last edited by Jake1 on Wed Sep 25, 2013 1:18 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

Ek doen ook die baberklop/roep ding. Ek het hierdie een gevang met 'n selfgemaakte punkinseed by Bloemhoff dam. Jy moet 'n sterk hart hê om dit te doen, hulle swem sommer partykeer van agter by jou bene verby en gryp die kunsaas.

http://s1087.photobucket.com/user/jake1 ... 1.jpg.html
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

http://i1087.photobucket.com/albums/j471/jake1102/DSC00778.jpg

Wow stunning, ek het daai dvd van hier gaan ons alweer en hoe daai manne by bloemhof ook die babers looi daar.
Ja nee mens moet maar 'n sterk hart hê.
Daar in bloemhoff is mooi groot babers. My beste is maar 10kg. Een van my vriende het 'n 18kg gevang. Lekker gespook 8)
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

Ja frikkie ek het ook daai dvd, na ek hom gekyk het, het ek die vervaardiger van die video Bernard Venter en vir Pedrie van "Hier gaan ons alweer" genooi om by my te kom visvang. Hulle het my alles eerstehands geleer en ek en Bernard- (skakelbeampte vir Kunsaashengel Suid -Afrika) is nou goeie pels. Dis ongelooflik om hierdie ouens in aksie te sien en ek het geweldig baie geleer oor hoe om feitlik elke varswater spesie in Suid Afrika te uitoorle met kunsaas.

Sorry ek wil nie hijack nie, ek sal die Olifantsrivier ook aanbeveel as 'n baie goeie bass-hengelplek. Ek het 'n vermoede die volgende SA rekord bass kan moontlik uit die Olifants kom. Dis 1 1/2 uur se ry van Pretoria.

J1
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Wow dink mens kan lekker leer by daai ouens. Nee reg jy hi Jack dit nie :o
Ek sal ook graag bietjie goed by hulle wil leer.
Dink in elke geval kuns aas is beter as pap of al daai goed ;D
Post Reply