404 Ladings

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

404 Ladings

Post by Dries101 »

Hi, vir interessantheids onthalwe my 404 Jeff ontwikkeling wat ek gedoen het.
My wapen is redelik los-en ek gebruik n 22duim loop

Norma Doppe
CCI 250 primers
S365
COL 89.60mm
Stewart 400gr
Claw 400gr
Barnes Flat nose Solids 400gr

My jag ladings is 84.5gr S365 vir die sagte punte en 82.5 vir die solids met S365 lot 63- teen ongeveer 2200fps vir albei.
S365 Lot 063/2011-18.02.11
Stewart 400gr Soft S365
S365 Speed
77gr 2045
78gr 2123
78.5gr 2105
79gr 2101
79.5gr 2106
80gr 2134
80.5gr 2181
81gr 2147
81.5gr 2160
82gr 2171
82.5gr 2132
83gr 2140
83.5gr 2163
84gr 2173
84.5gr 2188
85gr 2233
85.5gr 2236

Barnes Solid
S365 Speed
75gr 2037
76gr 2064
76.5gr 2073
77gr 2077
77.5gr 2096
78gr 2107
78.5gr 2136
79gr 2137
79.5gr 2148
80gr 2118
80.5gr 2137
81gr 2141
81.5gr 2169
82gr 2210
82.5gr 2198
83gr 2257
83.5gr 2259
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Ladings

Post by DWB »

Dries, wat bedoel jy jou geweer is los?

Hoe was jou groeperings op hierdie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 404 Ladings

Post by Swede »

DWB wrote:Dries, wat bedoel jy jou geweer is los?

Hoe was jou groeperings op hierdie?
Die geweer is gewillig om enige iets te skiet :laugh:
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 404 Ladings

Post by Dries101 »

DWB wrote:Dries, wat bedoel jy jou geweer is los?

Hoe was jou groeperings op hierdie?
Soos in intern dimensioneel aan die groter kant van die specs. As mens somchem se S/L berekening toepas wat beteken dat ek hoer ladings moet laai om seker spoed te haal. Ek het al 404's gesien wat op 79gr S365 2250vps haal.

Groeperings is 1duim op 100meter- wanneer die skut sy deel bring
Last edited by Dries101 on Wed Sep 25, 2013 10:11 am, edited 1 time in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 404 Ladings

Post by Dries101 »

Swede wrote:
DWB wrote:Dries, wat bedoel jy jou geweer is los?

Hoe was jou groeperings op hierdie?
Die geweer is gewillig om enige iets te skiet :laugh:
Whahahaha - ek dink nie daar is meer om te se nie. ;D
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Ladings

Post by DWB »

Mooi man, hoe lyk die akkuraatheid?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 404 Ladings

Post by Dries101 »

Groeperings is 1duim op 100meter- wanneer die skut sy deel bring
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404 Ladings

Post by Gert Odendaal »

Dries
Ek het my .404 Jeffery herlaai matryse ontvang, ek wil ladings laai om byeenkomste soos BASA te gaan skiet, ek dink ook daaraan om" cast bullets" te laai. Sal voorstelle en ladings waardeer, jy is nou al `n ruk `n man wat die .404 Jeff goed ken en gereeld skiet. Ek hoor graag van jou.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 404 Ladings

Post by Dries101 »

Gert my advies, s365 en n chrony- begin by min somchem lading en werk op met 1gr op n slag. Dis genuine nou n ploert antwoord- maar my wapen is ver van middelyn standaard en dus moeilik om te se. dwb sal as jy hom mooi vrae jou verseker help met quickload dan spaar jy n paar skote. Werk ma op 89.5mm col en mik vir 2200-2250 fps. Dink somchem se max in n 24 duim loop is so 2275 met sagte punte. Ek sal claw se dun mantel voorstel. En dan cci250 magnum primers. Speel maar veilig en werk op na wat jy wil doen. Jy hoef nie 2200 te oorskry nie in my opinie en kan selfs na 2150 fps mik. Met die hornady matryse MOET jy die nekke aan die binnekant smeer. Verder nie n moeilike kaliber om te herlaai nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404 Ladings

Post by Gert Odendaal »

Dankie Dries, dit word waardeer, ja dit is nou nog `n nuwe ondervinding, tog gaan ek dit elke keer tot in die fynste besonderhede geniet.... ++>: ++>: My seun Ruan het gister sy tumbler klaar gebou en nou spin my .404 doppe te heerlik in die tumbler meduim. Ek wil volgende week begin laai.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: 404 Ladings

Post by Gert Odendaal »

Eerste lading wat ek geskiet het by S&O skiet dag by Premium myn skiet baan Cullinan:
S 365 , 84gn, 320gn Impala punte, 36145 psi, 2427 fps.

BASA skiet dag Fred Everret baan 12 April :
S385, 84, 329 Impala punte, Druk?, spoed?

Ek sal weer `n opdatering doen as ek al die data het. ,
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Mnre

Ek sal ook oor n week of wat gereed wees om n bietjie data by te dra
RAM het vandag my roer opgelaai en as ek kan sal ek so gou moontlik n paar koeels laai om te gaan skiet

Groetnis
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Manne

Ek het met Andre gesels by Claw om te hoor of hy kan help met 400gr vir die 404
Hy reken hy is uitvoorraad uit en sal moet maak, is daar iemand wat dalk nog van hierdie sal benodig ek wil sommer dat dit vir hom die moeite werd is om my koeels te bou
Miskien kan ons dit sommer ook saam opstuur om bietjie postnet kostes te spaar aangesien die poskantoor se probleme dalk nog net op papier uitgesort is
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Ladings

Post by DWB »

Ek is seker Oom Koos sal ook dalk belangstel
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Dankie Deon sal hom laat weet
Ek dink Andre het genoem dit kos R210/20 sonder aflewering
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Ladings

Post by DWB »

Kontak vir Alwyn ook. Hy wou ook 'n klompie gehad het.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Reg manne so op die stadium gaan ek dalk so 3-5 pakkies neem
Alwyn het my gekontak hy stel belang in 3 pakkies
Ek sal ook gou net weer met oom Koos gesels oor sy bestelling
As daar nog iemand is wat belangstel laat weet maar
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Ladings

Post by DWB »

Henk! is jou kettie al by die huis?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: 404 Ladings

Post by Dries101 »

Hilux01 wrote:Reg manne so op die stadium gaan ek dalk so 3-5 pakkies neem
Alwyn het my gekontak hy stel belang in 3 pakkies
Ek sal ook gou net weer met oom Koos gesels oor sy bestelling
As daar nog iemand is wat belangstel laat weet maar
Bestel julle die dik of dun mantels?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Nee ek wag nog, kan die opgewondenheid nou nie meer inhou nie :'(
Die man wat dit vir my moet stuur sit in die jagveld so ek wag vir sy terugvoer >:(

Dries ek het nou nie met die manne bespreek nie maar ek gaan vir die dun mantels gaan verkieslik, daai dik mantels het ek een gesien wat sukkel om oop te maak en ek reken meeste ouens gaan sommer net die koeele op die baan skiet - al hoe wel hulle reg is vir jag (gewone wild) ook
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 404 Ladings

Post by Hilux01 »

Dries laat weet as as jy n ander behoefte het dan kan ons gesels
Post Reply