Lekker bass plekke in en om gauteng?

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Spanner »

Gaan loer gerus op die link : http://www.bestfishingspots.co.za/provi ... ce=Gauteng

Daar word ook 'n paar ander provinsies se spots genoem.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jean Marais »

Renosterkop dam het ook baie bass - ek het al in een dag meer as 50 daar gevang, maar jy moet 'n boot hê. Pas op ook vir die onwettige net "hengelaars" - Hulle is baie aggressief as jy te naby hul nette waag.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

Jean Marais wrote:Renosterkop dam het ook baie bass - ek het al in een dag meer as 50 daar gevang, maar jy moet 'n boot hê. Pas op ook vir die onwettige net "hengelaars" - Hulle is baie aggressief as jy te naby hul nette waag.
Stem saam, as jy regtig van bass hengel hou moet jy by Renosterkop/Mkhombo dam uitkom. Jy kan verskriklik baie daar vang per dag, sight fishing doen ook. Jy moet met 'n boot gaan ja. Veiligheid kan ongelukkig 'n kwessie wees dus gaan maar in groepe dan sal jy fine wees, en ja, daar is ook groot bass dis maar 'n geheim om hulle te kry...........

J1
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Piet Breedt »

As jy n boot het, is daar sommer baie lekker bass damme. Renostrerkop is seker die heel beste, Bronkies, Witbank dam, Middelburg dam en ook die Barage in die vaalrivier is baie goed.

Bass vang van n boot af met n sneaker motor op is baie produktief en moerse lekker.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Stefan764 »

Lou, kom ons gan traai dai Bass-o-mania
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Evert »

Ek moet net so bietjie invryf in al die gesoute bass visermanne.

Ek vertrek more na Letsibogo dam in Botswana om so paar groot manere te vang. My PB is 3kg so ek hoop om darem so 5kg merk te breek.

Al baie gerigte van n paar vis oor die 6kg en so paar oor die 7kg merk.

Is nou te veel opgewonde
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Jake1 »

E-bird my Persoonlike beste is 4.2kg in die Olifantsrivier. Ek het al baie groteres gehaak en gesien as hulle spring en jou hoek uitspoeg. Jou lyn moet sterk genoeg wees, jou knope moet reg wees, jou hoeke moet groot genoeg wees- alles moet perfek wees as jy daai ding oor 4kg haak, hy beproef jou hele opset tot die uiterste toe. Jy weet dit miskien, maar onthou om jou stok se punt laag te hou as jy sien hy wil spring, en moenie hom te gou boot toe bring nie, hy moet moeg wees as hy by die boot kom, dis daar waar hy nuwe asem kry en marakkas maak. Jou bootmaat wat die troll motor hanteer is ook esensieel om jou te help.

Ek het al bass gehaak van oor die 5 kg wat ek kon sien as hy spring, dis tye soos dit wat ek wens ek het hom nie eers gesien nie as jy hom verloor, dit laat mens nagte wakker lê. My tackle het my al "gefail" veral as ek finesse fishing doen. Sorry man, jy weet miskien alles wat ek genoem het, maar jy het my nou sommer opgewonde, ek pak sommer more weer die olifants met mening.

Aai man, eks jaloers, julle gaan nou daar wees op die heel beste tyd van die jaar om trofee vis te vang.

Post fotos asseblief en geniet dit!

J1

Groot Zarra spook vroeg vroeg more= groot bass.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Lourens »

Evert geniet hom en neem asb mooi fotos!! Ek is baie jaloers!! Hoop jy haak die groot manne en dat dit 'n goeie naweek op die water sal wees...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Geno »

Evert. Geniet dit maat.
As jy terug is, sit asb n detailed report op van kostes, afstand, moets en moenies.
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Stefan764 »

Geno wrote: As jy terug is, sit asb n detailed report op van kostes, afstand, moets en moenies.
Net so.

Geniet en reis veilig
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Reggie Gerber »

Evert
Kan nie wag vir die storie nie met pics
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

http://www.thulanibass.co.za/Afr/Tuis.aspx

Cnr Lavender & Linvelt, Wonderboom, Pretoria.

From Jhb, drive to Pietersburg.
Take N4 Rustenburg offramp
@ tolgate left DR Swanepoel.
4 way stop turn Right into AIRPORT RD.
Follow road until T with LINVELD.
RIGHT into liNTVELD.
go OVER robot into THULANI BASS RESORT.
GREEN PALISATE GATE WITH THATCHED ROOF.

Was nog nie hier nie, dit lyk wel lekker
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Katefbessie »

Lyk oulik Frikkie, maar as mens i webtuiste het vir i bass venue en in jou gallery is daar nie een enkele foto van i vis en in die terugvoer blog praat niemand oor visgevang nie maar eerder oor boerbokke... dan laat dit my biki skepties.
Kan nie wag vir die Letsibogo terugvoer nie!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Katefbessie »

Wonder of daar ooit bass in daai kooi damme van Thulani is....
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Hier is nog 'n plekkie, dit lyk maar duur
http://bassvenue.co.za/index.htm
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Ja nee Ruan wie wil nou oor boerbokke gesels as mens oor die hengel kan gesels. Kan ook nie meer wag nie vir die Letsibogo terug voering.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Ek hoor die plekkie is ook baie lekker. Was nog nie self daar nie.
http://www.brookwoodtroutfarm.co.za/
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Katefbessie »

Lekker Frikkie... Die lyk mos nou na 'n oulike plekkie!!!!!!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Ja nee Ruan, ek stem saam daai lyk baie lekker daar en mens wil sommer nou soentoe ry ++>: 8)
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Katefbessie »

Laatweet my ek join jou Frik
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Lekker bass plekke in en om gauteng?

Post by Frikkiedbr »

Rietvlei Zoo Farm

Venue Name: Rietvlei Zoo Farm
Private dams and hatchery, Bass dam as well as other fly-fishing ponds withcarp, bass, trout, Geelvis.
Rand rate or Cost: Entrance per day R40per angler, trout you must keep atR90p/kg.
Address and Contact details:
Tel:
011 024 1512/4
Cell:
079 041 1488
Email:
info@rietvleifarm.co.za
Address:
Swartkoppies Rd,
Between Alberton and Mulbarton
Alberton R554
GPS:
Decimal GPS:
-26.312175
28.079381
Latitude:
-26° 18' 44.4234"
Longitude:
28° 4' 46.776"
Canoe or Bank Angling not allowed.
Toilet and braai facilities available, kids friendly, dog trails andmountain bike trails, donkeys and camels roam the general farm but loads ofattractions like a restaurant and car wash etc.
Baits and Lures: Soft plastics, flukes, watermelon dead ringer grubs andswim baits, flies work as well.
Post Reply