Hallo almal
Jaracal het 'n tool (reamer) waarmee die ringe aan die binnekant afgewerk word om 'n beter greep op die teleskoop te verseker. Dit is al op die forum bespreek. Die meeste mense kyk jou snaaks aan as jy van hierdie prosedure praat, maar ek wil graag my teleskoop ordentlik mount.
http://www.larrywillis.com/mountingascope.html
Hierdie reamer is blykbaar vrek duur en ek is nie van plan om een te koop nie. Weet iemand dalk van 'n kundige in die Weskaap wat hierdie takie kan verrig?
Laat weet asb.
Groetnis!
Hein M.
Ringe en reamers
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Ringe en reamers
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: Ringe en reamers
Hein M
Jy kan ook "round bar" met dieselfde diameter as scope tube gebruik om die 2ringe op te line en ook sommer met baie fine grid grinding paste die grip eenvormig kry. Nie so moeilik nie, maar sal eers voorstel dat die basisse eers op milling tool(freesmasjien) ge-check word vir hoogte en tilt voordat ringe ge-"lap" word.

Taffie,
Dankie! Sal maar eers uitvind waar daai "freesmasjien" hier te vind is. Jou voorstel klink na die logiese uitweg.
Groetnis!
Hein M.
Dankie! Sal maar eers uitvind waar daai "freesmasjien" hier te vind is. Jou voorstel klink na die logiese uitweg.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Ringe en reamers
Manne
Hulle noem dit 'n "lapping" tool, Safari & outdoor sal kan help in WK en in PTA het VLT en Inyati Sporting supplies (ou QPS nou by Sa jagters se perseel) het ook sulkes

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp