Hi Julle,
Het enige van julle al so iets probeer of het enige iemand enige voorstelle van hoe om dit te doen. Ek wil hê dit moet ordentlik lyk en soos ’n backyard job nie. Ek geniet my Hogue kolf baie so wil hom nie net opneuk nie.
Wat ek wil doen is om die hele kleur van die kolf te verander en indien moontlik steeds die rubber gevoel te probeer behou. Ek wil nie camo dip nie. Ek het ook op youtube gesien die manne koop sommer blikkie spray-paint by hardware store maar sê ook dat dit wel afkom soos jy gereeld hanteer. Ek wil nie hê dit moet afkom nie maar ’n permanente kleurverandering wees.
Ek kan dit seker na ’n ‘paint-shop’ toe vat maar wil nie onnodig kostes aangaan as dit maklik self by die huis gedoen kan word nie.
Hein
Kleur / Spray van synthetic kolf
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
Die rubber van die hogue kolwe maak dat daar later krakies vorm in die verf werk, selfs met die dip gebeur dit later. Koop eerder klaar vir jou n Boyds kolf in die kleur wat jy soek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
Ja nee ek glo nie jy kan iets suksesvol doen met n kleur verandering op die rubber kolwe.Elke keer as die rubber flex gaan jy krakie kry.Boyds Laminate is n ander opsie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
Thanks, ek dink ek het dalk 'n oplossing gekry. Het sopas met iemand gepraat wat gesê het dat hulle hom vir my sal vinyl wrap. Kan ook afgehaal word as ek nie daarvan hou nie.
Indien daar nog iemand is met ander idees, laat weet my asb.
Indien daar nog iemand is met ander idees, laat weet my asb.
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
Ek persoonlik sal maar versigtig wees met die vynil wrap. Dit gaan heel moontlik die spasie tussen die loop en die kolf affekteer.
Help my maar as ek verkeerd is, maar vynil wrap is maar so goed soos n "sticker", en as dit die geval is gaan hy ooptrek sodra hy begin warm raak op die Hogue kolf.
Help my maar as ek verkeerd is, maar vynil wrap is maar so goed soos n "sticker", en as dit die geval is gaan hy ooptrek sodra hy begin warm raak op die Hogue kolf.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
Ja, dit is 'n sticker maar slegs aan die buite kant van die kolf, so dit sal glad nie die fit van die kolf verander nie. Selfde goed waarmee hulle karre wrap so ek glo nie die hitte sal dit affekteer nie. Dit kan ook weer afgehaal word as jy wil.
http://www.youtube.com/watch?v=WlPAsAPHgPA
http://www.youtube.com/watch?v=WlPAsAPHgPA
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Kleur / Spray van synthetic kolf
My eerlike opienie is moeinie daai roete gaan nie , Dit sal net so cheap lyk soos daai 3 2 1 conversions waar op baie van daai vynil geplak is

