Miniatuur bankskroef bou projek
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Miniatuur bankskroef bou projek
Ek is besig op `n ander forum om `n miniatuur bank skroef te bou(groeps bou) het goed gedink om dit met lede te deel wat soms produkte maak in plaas van koop. Jy is meer as welkom om in te spring en saam te bou. Ek maak nou verskoning vir die manne wat kapsie sal maak omdat die projek hoofsaaklik in Engels aangebied is (inligtings stukke) maar die manne vir wie dit oorspronklik bedoel is ,is almal Engels sprekend.Hierdie is een van daardie projekte waar jy regtig akkurate greedskap nodig het, digitale skuif passer(vineer) ,Prikpons, skerp boorpunte , kraspen , Uitmerk blou, akkurate meet metodes is van uiterste belang.
Die eerste foto is van die materiaal /snylys en mates, jy kan aanpassings maak soos jy goed dink. Klik maar op die fotos dit behoort groter te word.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010501_zpsba6ba48d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/DimentionsofthemetalpartsP1010427_zps081468e7.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010467_zps476a9e35.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010592_zps1590b023.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010578_zps393dd65c.jpg
Pons die gate op die angle iron nadat jy dit uit gemerk het volgens die sny lys/mates.
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... cfaa3f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010457_zps42eda94f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010445_zps6bb9acf6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010453_zpsa0fc9d63.jpg
Nou moet jy nadat jy gepons het, maak net baie seker dat wanneer jy pons `n baie skerp pons gebruik, verkieslik `n prik pons eerste , dat die ponsmerke perfek oplyn , anders gaan die guids stawe nie inlyn wees nie en die bankskroef gaan nie maklik oop en toe maak nie.
Boor die gate wat gepons is in die angle iron, boor liewer met `n 6mm boorpunt, die 2mmwat ek in die fotogebruik het breek te vinnig.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010460_zps72bf5e3e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010464_zpsa6837e6b.jpg
Plaas nou die drie stukke bo-op mekaar, tag die dele vas sodat hulle nie kan skuif nie, die hoekyster moet bo-op wees sodat jy nou die reeds geboorde gate kan gebruik as gids om die ander gate presies te boor.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010476_zps7b11703b.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010473_zps023e78f5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010540_zpsf998ce6c.jpg
Werk nou die drie dele wat aan mekaar getag is saam mooi af met `n vyl.Ek sal weer fotos oplaai in `n volgende bord.

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Die drie gate is nou klaar geboor, maar die dele is tot op die staduim nog vas aan mekaar "getag" met `n sweismasjien. Die twee vlekvrye gids stawe se diameter is 8 mm. Neem nou `n nuwe (baie skerp) 8 mm boorpunt en boor die buitenste twee gate(6 mm nog) met die 8 mm boorpunt. Toets nou die belyning van die stawe deur hulle in die gate in te druk en kyk of hulle mooi deur skuif.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010536_zps751cbfd2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010547_zps73ad449f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010546_zps37fe13f6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010538_zpsebbff4d5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010554_zpsf6e715ee.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010553_zps2e819848.jpg
As jy dit reg het is die volgende stap om die middelste gat 9mm te boor, regdeur die drie vas gesweisde dele, en dan die gat voor te berei vir die skroefdraad tap.
Neem nou `n verkieslik `n nuwe SOMTA skroefdraad tap wat `n 10mm skroefdraad bout(screw rod) sal laat mooi inskroef en nadat die vereiste /korrekte boor punt gebruik is, kyk op die houer of die tap self, daar is `n aanwysing van hoe dik boorpunt jy moet gebruik. Smeer van die "cutting paste" aan en begin die tapwerk.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010557_zps4663b3ba.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010560_zps2bb87cb8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010561_zpsdc9c6121.jpg
Nou het jy drie dele wat nog aan mekaar getag is, twee 8 mm gate(gids stawe) een 9.2mm getapde gat.
Ek sal weer vir die volgende stappe `n nuwe venster oopmaak en die volgende stap oplaai
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010536_zps751cbfd2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010547_zps73ad449f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010546_zps37fe13f6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010538_zpsebbff4d5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010554_zpsf6e715ee.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010553_zps2e819848.jpg
As jy dit reg het is die volgende stap om die middelste gat 9mm te boor, regdeur die drie vas gesweisde dele, en dan die gat voor te berei vir die skroefdraad tap.
Neem nou `n verkieslik `n nuwe SOMTA skroefdraad tap wat `n 10mm skroefdraad bout(screw rod) sal laat mooi inskroef en nadat die vereiste /korrekte boor punt gebruik is, kyk op die houer of die tap self, daar is `n aanwysing van hoe dik boorpunt jy moet gebruik. Smeer van die "cutting paste" aan en begin die tapwerk.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010557_zps4663b3ba.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010560_zps2bb87cb8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010561_zpsdc9c6121.jpg
Nou het jy drie dele wat nog aan mekaar getag is, twee 8 mm gate(gids stawe) een 9.2mm getapde gat.
Ek sal weer vir die volgende stappe `n nuwe venster oopmaak en die volgende stap oplaai
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Goed, nou sal die volgende stappe verduidelik word:
Jy het nou nodig om die twee gids stawe vas te sweis aan die voorkant van die voorste paneel, terwyl die drie dele nog getag is(vir perfekte belyning). Neem nou `n vlekvrye staal sweis stafie, slyp die twee punte van die s/s gids stawe so 45 grade sodat jy lekker penetrasie kan kry wanneer jy die stawe in die voorste paneel vassweis.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010656_zpsbb2914e5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010649_zps1eecca48.jpg

Jy het nou klaar die twee stawe vas gesweis, sny nou die voorste paneel los van die hoekyster en agterste panee. Nou behoort die twee dele(hoekyster/agterste paneel) mooi weg te skuif op die gidspenne vanaf die voorste paneel.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010603_zps7c714a54.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010612_zpsffbc4908.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010610_zps91f664aa.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010611_zpse4e67b97.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010639_zps6f8ff313.jpg
Sal weer die volgende stappe laai.

Die volgende stap sal hoofsaaklik fokus daarop om die voorste paneel `n profiel te gee. Teken die profiel soos jy dit wil laat lyk (binne mates ) ek het maar `n eenvoudige ronding gebruik om die stappe vir die gewone man wat dink hy het 10 duime te help. Gebruik `n passer waarin jy `n skerp staal punt kan plaas om die ronding op die blou markers blue oppervlakte te trek.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010626_zps276e8006.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010593_zps3a479d27.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010591_zps89fe7c43.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010582_zpsf110daec.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010708_zps304ba61f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010720_zps86b41b3d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010637_zps4a902829.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010631_zps0a2502b2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010756_zps65c8f68c.jpg
Ek laai op soos ek vorder.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010626_zps276e8006.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010593_zps3a479d27.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010591_zps89fe7c43.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010582_zpsf110daec.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010708_zps304ba61f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010720_zps86b41b3d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010637_zps4a902829.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010631_zps0a2502b2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010756_zps65c8f68c.jpg
Ek laai op soos ek vorder.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Baie nice man, ek hou ook van metaalwerk. Ek hou die post dop vir die volgende stappe.
J1
J1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Die volgende stap fokus op die aansny van die profiel op die agterste paneel. Ek het weer eens gehou by `n eenvoudige uitleg, ek het basise die voorste paneel gevat, bo-op die agterste paneel geplaas en die kante afgetrek sodat die twee panele presies dieselfde is. Verleng die lyne, en werk `n ronding uit wat mooi sal lyk op die agterste paneel.
Hier is fotos van die passer met die skerp punt, `n winkelhaak en digitale skuif passer, gereedskap stukke waar sonder jy nie kan werk nie. Die fotos sal dan ook die stappe wys hoe die agterste paneel se profiel gedoen moet word. Jy is meer as welkom om enige vrae rakende die proses aan my te rig, ek verwelkom ook voorstelle om die metode nog meer gebruikers vriendelik te maak.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010588_zpsc524d894.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010589_zps7b3254bd.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010708_zps88ae3c98.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010755_zps0e6f8760.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010754_zps2730222d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010657_zpsb09a1b3c.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010717_zpsb3d3f548.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010716_zpsc8ade4e9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010715_zpsef6f0740.jpg
Ek sal weer oplaai soos ek vorder.
Maak nou die onderste punt/deel rond.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010664_zps79594b4b.jpg
Jy kan nou die twee dele weer teen mekaar terug stoot en die kante saam af werk dat dit `n eenheid vorm, doen nou soommer al twee kante . Onthou net om die dele weer te klamp dat jy die dele mooi gelyk afwerk, maak gebruik van jou winkelhaak om die kante haaks te hou. Dit lyk en klink snaaks maar ek maak gebruik van `n handskuur masjien wat `n mens gewoonlik vir hout gebruik, dit werk nog beter op staal...

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Gert
As jy nie so ver was nie, het ek kom inloer. Vir my is dit ongelooflik om iemand dop te hou waar dit lyk of die yster in klei verander.
Groetnis
As jy nie so ver was nie, het ek kom inloer. Vir my is dit ongelooflik om iemand dop te hou waar dit lyk of die yster in klei verander.
Groetnis
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Oom Pieter
Die internet het die afstand tussen Witbank en die Paarl baie kort gemaak, Oom kan sommer more inspring en die bankskroef bou, dit is `n lekker maklike projek, so `n oefening voor die groot Roterende Geweer bankskroef wat ek wil bou. Ek behoort binnekort met die .375 H&H Magnum klaar te wees dan wil ek `n roterende bankskroef vir die kluis bou.
Die volgende projek gaan `n oond wees waarin ons aksies gaan color case hardening mee doen. Daar is baie ou Marlin en Winchester aksies wat ons mee kan oefen, die Mauser aksies sal ook hulle beurt kry.
Ek wil nog vir myself `n 10 liter wors stopper die jaar bou, ek sal dan dit ook as `n projek oplaai, na die wors stopper gaan ek `n vleismeule bou vir die groot jag volgende jaar, daar moet darem masjiene wees om my wildsvleis te verwerk.
Die internet het die afstand tussen Witbank en die Paarl baie kort gemaak, Oom kan sommer more inspring en die bankskroef bou, dit is `n lekker maklike projek, so `n oefening voor die groot Roterende Geweer bankskroef wat ek wil bou. Ek behoort binnekort met die .375 H&H Magnum klaar te wees dan wil ek `n roterende bankskroef vir die kluis bou.
Die volgende projek gaan `n oond wees waarin ons aksies gaan color case hardening mee doen. Daar is baie ou Marlin en Winchester aksies wat ons mee kan oefen, die Mauser aksies sal ook hulle beurt kry.
Ek wil nog vir myself `n 10 liter wors stopper die jaar bou, ek sal dan dit ook as `n projek oplaai, na die wors stopper gaan ek `n vleismeule bou vir die groot jag volgende jaar, daar moet darem masjiene wees om my wildsvleis te verwerk.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Gert
Kan jy so 'n "press" ook bou?
Groetnis.
Kan jy so 'n "press" ook bou?
Groetnis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Oom PW
Ek het een van daai presse en het hom al uitmekaar gehaal met die oog om hom self te maak.
Dit gaan n bietjie duur wees om n one- off te maak. Ons sal n bietjie moet kyk hoe die belangstelling lyk.
Lekker dag.
Ek het een van daai presse en het hom al uitmekaar gehaal met die oog om hom self te maak.
Dit gaan n bietjie duur wees om n one- off te maak. Ons sal n bietjie moet kyk hoe die belangstelling lyk.
Lekker dag.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Jy sê: "Ek behoort binnekort met die .375 H&H Magnum klaar te wees dan wil ek `n roterende bankskroef vir die kluis bou" Klink interessant, al weet ek nie presies wat jy bedoel nie.
J1
J1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
GertJake1 wrote:Jy sê: "Ek behoort binnekort met die .375 H&H Magnum klaar te wees dan wil ek `n roterende bankskroef vir die kluis bou" Klink interessant, al weet ek nie presies wat jy bedoel nie.
J1
ek is ook so dom soos Jake1. Sal ook wil weet wat is 'n rotenrende bankskroef en hoekom nou in jou kluis?? Is dit 'n instapkluis?
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Jake 1/Oom Pieter
Jammer vir die verwarring, die kluis is die werksplek waar ek by Johan Greyling werk, die wapenwinkel. Dit is `n groot solied gegote konkruit gebou met geen vesters nie, soos `n fort, met `n groot dik swaar kluis deur waarin al Johan se wapen versameling is en my werks tafel dit is waar die herstel aan die gewere gedoen word, wapensmid werk . Ek noem dit die kluis.Daar is omtrent geen selfoon opvangs nie, so as jy nie gepla wil word nie is die kluis die plek vir jou, daar is ook `n 20 meter binneshuis se skietbaan.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/123456P1012030-2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010412_zps29f1c3f7.jpg
Die roterende geweer bank skroef wil ek bou omdat dit meer gebruikers vriendelik is as die gewone bankskroef .
Oom Pieter, ek se altyd , as `n ander man iets kon bou kan ek dieselfde ding bou, daar is niks wat ek nie kan doen as ek eers my kop daarop gesit het nie...

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/142768_zpsd7fa9e27.jpg
Jammer vir die verwarring, die kluis is die werksplek waar ek by Johan Greyling werk, die wapenwinkel. Dit is `n groot solied gegote konkruit gebou met geen vesters nie, soos `n fort, met `n groot dik swaar kluis deur waarin al Johan se wapen versameling is en my werks tafel dit is waar die herstel aan die gewere gedoen word, wapensmid werk . Ek noem dit die kluis.Daar is omtrent geen selfoon opvangs nie, so as jy nie gepla wil word nie is die kluis die plek vir jou, daar is ook `n 20 meter binneshuis se skietbaan.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/123456P1012030-2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010412_zps29f1c3f7.jpg
Die roterende geweer bank skroef wil ek bou omdat dit meer gebruikers vriendelik is as die gewone bankskroef .
Oom Pieter, ek se altyd , as `n ander man iets kon bou kan ek dieselfde ding bou, daar is niks wat ek nie kan doen as ek eers my kop daarop gesit het nie...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/142768_zpsd7fa9e27.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Ek het vandag aandag aan die onderste paneel geskenk, daar is uitgemerk , geboor , gesny om die vorm klaar te kry. Ek het vandag die skroefdraad ook gesny , dit is 8 mm skroefdraad vir die handsvatsel. Daar is instruksies van die prosedures wat ek vandag gevolg het. My dogter is besig om my skoot rekenaar te "format". Nou mag ek nie fotos oplaai nie want dit sal die internet vertraag. Ek sal oplaai as alles klaar gedoen .
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010842_zps92f6d6ea.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010827_zps644687d3.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010830_zps224322c2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010831_zpsb198c579.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010833_zpsff14d8cc.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010834_zps87037dd8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010838_zps77d25a7b.jpg

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010839_zps6abf089a.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010840_zpsced94d58.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010835_zpsc034bf8e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010836_zpse01cf684.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010849_zps26c40641.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010850_zps1869ad6e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010847_zps25e6e0da.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010843_zpsc3a363d2.jpg

Last edited by Gert Odendaal on Mon Sep 16, 2013 8:50 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Gert, dit lyk of jy 'n houtkop daar in die skroef het! 
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Het vandag klaar gemaak met die onderste deel waar die ander skroefdraad handsvatsel die bankskroef aan die tafelblad moet vasskroef, het ook begin om die kake van die bankskroef te saag en plek te maak om die twee ou vyl dele vir beter vashou vermoee in te saag. Sal more die profiel op die kake uitwerk.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010871_zps9f4f2b2f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010868_zps0681fa69.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010870_zpse1f275bc.jpg

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010878_zpsd6ac1605.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010877_zps5f920dee.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010864_zpsfb569b22.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010889_zps9b671fa1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010858_zps79857fa5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010853_zps217afd64.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010857_zpsbd1678bc.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010871_zps9f4f2b2f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010868_zps0681fa69.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010870_zpse1f275bc.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010868_zps0681fa69.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010878_zpsd6ac1605.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010877_zps5f920dee.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010864_zpsfb569b22.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010889_zps9b671fa1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010858_zps79857fa5.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010853_zps217afd64.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010857_zpsbd1678bc.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Mooi so, ek hou jou dop.........
J1
J1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Jake 1 die dophou deel gaan nie maak dat jy `n bankskroef klaar kry nie, begin nou met `n bankskroef dan hou ek jou dop...

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Gert, jy kan maklik praat. Ek wil sien hoe jy 'n bankskroef met 'n skroewedraaier, 'n ystersaag en 'n vicegrip bou!Gert Odendaal wrote:Oom Pieter
Die internet het die afstand tussen Witbank en die Paarl baie kort gemaak, Oom kan sommer more inspring en die bankskroef bou, dit is `n lekker maklike projek.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Oom Pieter, die ystersaag is al wat Oom nodig het, die vicegrip gebruik oom as `n bankskroef om die dele in vas te knyp, `n vyl kan oom by die buurman gaan leen en laat sweis die projek by `n man wat karre by sy huis regmaak. Dit is hoe maklik die projek is...
Boor en tapwerk, laat Oom sommer ook by die buurman doen wat karre herstel....Oom ek se altyd, waar `n wil is is `n weg, en Oom wat nog so jonk is kan nie nou gaan en hom soos `n pensionaris gedra nie, kyk hoe skiet Oom nog koedoe links en regs....daar is nog te veel dinge wat Oom moet doen voor Oom kan dink om op pensioen te gaan...
Onthou Oom toe die ou oom wat sy hele lewe lank geboer het vir Jonas vertel dat Jonas nou maar op `n ander plaas moet gaan werk soek want hy gaan nou aftree, op pensioen gaan. Jonas wou toe weet maar oubaas, wat is die pensioen waarop oubaas gaan?
Die oom se toe dit is om maar op die stoep te gaan sit en maar tee te drink en kyk na die natuur...amper so iet Jonas.
Jonas het so `n rukkie gedink, sy kop gekrap en gese" ooo, oubass nou weet ek wat jy bedoel, jy gaan boer....
Oom Pieter kan nie nou begin boer nie...

Die oom se toe dit is om maar op die stoep te gaan sit en maar tee te drink en kyk na die natuur...amper so iet Jonas.
Jonas het so `n rukkie gedink, sy kop gekrap en gese" ooo, oubass nou weet ek wat jy bedoel, jy gaan boer....
Oom Pieter kan nie nou begin boer nie...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Oom Pieter hoef nie te boer nie. Hy skiet en loop rond.
Dankie vir die deel van jou projek. Ek en Oom Pieter gaan ook "try".
Groete,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Daar is dit nou , Oom Pieter, 7mm het al die "tools" Oom kan net inval en begin saag, 7mm sal sweis en Oom kan afwerk met die grinder...
Bou dat die stof so staan, dit reen so baie daar julle kan in elkgeval nie gaan jag nie...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Ek hou van so 'n positiewe man met baie planne en oplossings vir probleme.
"You can't keep a good man down."
"You can't keep a good man down."
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Miniatuur bankskroef bou projek
Terwyl Oom Pieter dit nou noem, ek het vandag met die profiel aan die kake van die bankskroef begin saag en vyl, laat ek nou somme gou `n wenk gee, gaan koop vir jou `n nuwe goeie 15mm diameter Ronde meduim/bastard vyl, koop nuwe Zebra ystersaag lemme by sekere hardeware winkels(Bolt&Nuts) R36 `n lem maar die lem hou...is `n wit lem, (dis hoekom die lem so hart kan werk, hy is wit....
Jy gaan weet jy het gevyl, ek voel soos Redge Parks toe hy nog Mnr Wereld was voor Arnold Swazzeneker sy kroon oorgevat het, teminste voel my bo-arms so, ek begin amper die vorm van Pop-eye the Sailorman aan neem..
Hierdie deel is lag-lag die hardste fisiese werk van die hele projek, jy gaan baie vyl om die profiel reg te kry, as jy dit nie kan doen nie kry `n pel wat altyd jou kos kom opeet en jou nooit help skottelgoed was nie, hy sal dan nie weer gou kom kuier nie...ek sal more fotos oplaai...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010889_zps9b671fa1.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010902_zpsbed7fbad.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010900_zps6a228dd2.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010903_zpsd3fb4af0.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010898_zps67d1aafb.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010899_zps1db32b5a.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010892_zpsb39d808e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter002/P1010894_zps77161f40.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010919_zpsed6dcec4.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010920_zpsb884a87f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1010923_zpseea41fa8.jpg