iemand wat uitaan in die week of naweek?

Post Reply
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

iemand wat uitaan in die week of naweek?

Post by jakkalspietersielie »

Goeie dag manne

Is daar enige iemand wat in die week of die naweek uit gaan in die Gauteng en omliggende area. Ek wil baie graag kom kyk hoe doen julle manne die nag roep en skiet storie. So as daar enige iemand is wat uitgaan en nie sal omgee dat ek saam gaan nie laat weet my asb. Ek sit ook hand by waar dit benodig word.

Dankie
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: iemand wat uitaan in die week of naweek?

Post by Stefan764 »

Kontak vir Geno hier op die Forum. Hy jag gereeld en hy skroom nie om n nuweling touwys te maak nie! Waaragtag n gawe man! Hoop jy kom reg!

Groete
Stefan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: iemand wat uitaan in die week of naweek?

Post by Geno »

Stefaans.
Dankie vir die gawe woorde! Ek gaan egter nie die naweek jag nie maat. Nou 3 in n ry gedoen, en moet maar tyd by die huis ook spandeer.

Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply