Vrystaat Wetgewing - voorgestel
http://jaracal.com/index.php?action=dow ... iew;down=9
Vrystaat Wetgewing - voorgestel
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Vrystaat Wetgewing - voorgestel
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel
Hallo Jaracal
Dankie vir die VS dok. Sal dit deurwerk.
Vraag: weet jy of hierdie weergawe van die dokument reeds vir deelname/kommentaar buite die Dept gesirkuleer is? [Baie weergawes van sulke dokumente beweeg rond wat dit moeilik maak om by die fyn skrif en veranderinge by te hou.]

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel
Julle
Hoe lyk julle provinsies se jagordinansies vir 2010 tov nagjag van rooijakkals en rooikat, ook permitte nodig??
D

tafjak
Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel
Dawie
Hier in die Ooskaap sukkel die manne nog om die Coin-trokkies te kaap. Het nog nie tyd gekry om die permit-stelsel in te stel nie. Dieselfde as spreeus, die eerste man met kettie kan maar gooi.