Loop ge-float
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Loop ge-float
Wil net gou by julle hoor, jou geweer skiet goeie groep met patrone wat jy herlaai, toe gaan free float jy die loop en kolf en nou sit jou pitte wyd uitmekaar op die teiken, moet jy nou nuwe lading soek omdat loop vibrasies nou verander het? Ek hoor graag julle antwoorde...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Loop ge-float
Aai Trevor jyt gekrap waar dit nie jeuk. Lekker sukkel wat wag vir jou my maat.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Loop ge-float
Mens wil altyd nog beter en nog beter en dan maak mens iewers fout, aai man. So 'n ding sal my ook omkrap tot ek dit oplos. Hoop jy kry die ding uitgesort. Jy sal maar seker moet begin deur jou ladings te verander. Wens die lewe het ook 'n Undo button gehad.
J1
J1
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Loop ge-float
Ek reken nie jy het n fout gemaak nie. Die loop en aksie sou moontlik op een of ander stadium gepak en gefloat moes word. Jy kan uit dit wat jy nou aan die geweer gedoen het, slegs voordeel trek/ Ek sou heel eerste met die TPL begin verstellings maak, aangesien jou kamer steeds dieselfde is. Moontlik is n goeie groep net 0.2mm weg.
Dit voel dalk nie vandag reg nie, maar sodra jy weer n patroon het wat groep, sal jy bly wees. die kans dat jou groepe gaan beter wees, word natuurlik ook nie uitgesluit nie.
Ek wou eindlik aan die begin gese het, dat jy dalk eers ook moet seker maak dat die smid die teleskoop ens mooi vas gesit het, nadat hy die werk gedoen het.
Dit voel dalk nie vandag reg nie, maar sodra jy weer n patroon het wat groep, sal jy bly wees. die kans dat jou groepe gaan beter wees, word natuurlik ook nie uitgesluit nie.
Ek wou eindlik aan die begin gese het, dat jy dalk eers ook moet seker maak dat die smid die teleskoop ens mooi vas gesit het, nadat hy die werk gedoen het.
Veiligheid eerste manne!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Loop ge-float
Ek het dit gedoen want ek het beter groepe gesoek op ons pmp en hornady skiet dae maar het net my eie ladings gaan staan en groter maak. Ek het stukkie gasket voor tussen loop en kolf gesit en my lading het kleiner geraak maar nie wat dit was nie. Sal met die tpl speel en kyk wat gebeur. Hulle sê as jy met fabrieks ammo wil wen moet my kamer geream word op my herlaaide patrone se tpl/ogief mates.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Loop ge-float
Middag Trevor.
Deel bietjie met ons watter maak en kaliber die roer is en hoe dik of dun die loop is.
Ek neem aan dit is 'n hout kolf?
Is die aksie gebed in die kolf of nie?
Deel bietjie met ons watter maak en kaliber die roer is en hoe dik of dun die loop is.
Ek neem aan dit is 'n hout kolf?
Is die aksie gebed in die kolf of nie?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Loop ge-float
.303 wrote:Aai Trevor jyt gekrap waar dit nie jeuk. Lekker sukkel wat wag vir jou my maat.
Net so!
"If something ain't broken, don't fix it."
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Loop ge-float
Say's the man with the many flyers.Pieter Willem Vorster wrote:.303 wrote:Aai Trevor jyt gekrap waar dit nie jeuk. Lekker sukkel wat wag vir jou my maat.
Net so!
"If something ain't broken, don't fix it."
Kom ons help nou die man. "Hind site is always 20-20 vision"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Loop ge-float
As jy die prop uitgetrek het en die water loop uit, druk jy net weer die prop terug en die water loop nie meer uit nie.7mm wrote:Middag Trevor.
Deel bietjie met ons watter maak en kaliber die roer is en hoe dik of dun die loop is.
Ek neem aan dit is 'n hout kolf?
Is die aksie gebed in die kolf of nie?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Loop ge-float
Nee Oom, maar as jy die kraan oopdraai, loop die water weer in.
Die floating is is heel moontlik nie die probleem nie.
Die floating is is heel moontlik nie die probleem nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Loop ge-float
Ek doen vandag die bedding met Miles Gilbert Bedrock glass bedding kit. Ek sal die geweer weer kry waar hy was...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Loop ge-float
Trevor, ek dink dit is 'n goeie opsie. Ek sal net graag wil weet hoe werk die bedding by 'n sintetiese kolf, veral onder die aksie. Ek het so 'n kolf en wonder of bedding onder die aksie enige verskil gaan maak.Trevor wrote:Ek doen vandag die bedding met Miles Gilbert Bedrock glass bedding kit. Ek sal die geweer weer kry waar hy was...
Sterkte met die projek!
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Loop ge-float
Weet nie sal maar moet wag en sien. Het nou eers Dremel tool gaan koop om die plastiek weg te vat waar die epoxy moet kom
