Lisensies

Post Reply
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: Lisensies

Post by Corniel »

More,

Ek bel toe gister die manne in PTA, my aansoek al 16 Julie ingedien, al wat die ou vir my kon se is:

Jou application was taken up for consideration on the 3rd of September. Dis al.

Kan iemand dalk meer duidelikheid gee wat dit beteken?

Groete

Corniel
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Corniel dit beteken dat jy binnekort n antwoord kan verwag ;D
Corniel
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm

Re: Lisensies

Post by Corniel »

Reggie Gerber wrote:Corniel dit beteken dat jy binnekort n antwoord kan verwag ;D
Hopelik die regte antwoord! :laugh:
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

Re: Lisensies

Post by Rifrug2 »

My 3006 het 29 dae gevat van ingegee tot lisensie by polisie stasie, toe koop ek mos n haelgeweer, lisensie goedgekeur al n maand en half terug maar die lisensie kom net nie uit nie. Het al gedink ek moet vra vir n re- print. Het iemand dalk raad of n telefoon nommer wat ek kan bel.!
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Rifrug, in watter provinsie is jy? As jy in Gauteng is kan ek vir jou die provinsiaale hoof se nommer gee.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

My aansoek om lisensie by Pietersburg ingehandig op 6 Augustus. CFR ontvang die aansoek eers 9 September. Ten minste is die aansoek nou by CFR. Dankie tog!
Alphamale
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Thu Jul 04, 2013 10:54 pm

Re: Lisensies

Post by Alphamale »

Selfde hier. Ingegee einde Julie, hy het eers 2 September by hulle uitgekom. Gaan blykbaar nou nog so ses weke vat voor hy afgehandel sal wees, en dan nog 3 weke voor ek die kaartjie sal kry.
CZ 30-06, Burris E1 Fullfield Ballistic Plex
CZ .375 H&H Magnum
CZ 75 P-07 9mm
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Vriend van my het eergister sy laaste uitslag gekry. Hy het vier maande en n week terug n 9mm, .375 en .223 gekoop. Voorheen geen gewere besit nie. Eindlik n vorige geweer verloor in n diefstal. In die bogenoemde tyd is sy bevoegdheid en drie lisensies goed gekeur. Nou is dit seker maar die wag vir die drukkery.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
VanTheGlockMan
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Sep 03, 2013 11:52 am

Re: Lisensies

Post by VanTheGlockMan »

My nuuste aansoek le nou al van 26/08/13 by provinsiaal. Vorige aansoeke was vir n week tops daar. Hoop regtig nie daar is n probleem nie of dat hulle goed verloor het nie.
Glock 23
.303 BSA 1915 NO1 Mkiii
Krico .22LR
Marlin X7VH .308
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote: Pierre

Daar is egter 2 dinge wat ek sal byvoeg:

1. In die wet staan dat so n aansoek binne 7 dae goedgekeur moet word maar is egter nie wat in realiteit gebeur nie.
2. Mens word nie genoodsaak om n goeie rede eers te he hoekom jy die wapen wil he nie,meeste stasies gebruik identies dieselfde motivering as die SAPD 271 sin en die goete gaan deur.Deesdae kom die goedkeuring van die lisensie en tydelike magtiging baie naby aan mekaar uit en die verskil is slegs die wag vir die kaartjie wat die tyd op eet.Die lisensie proses is dan so +- 2 weke langer as die tydelike magtiging in die meeste gevalle

Groete
Kobus

Ek het nou met n paar persone by CFR gepraat, en die verskil in prosedure van die SAPS518 aansoek, is dat die aansoek, direk van die stasie na CFR toe gaan. Saam met die aansoek vat hulle wel vingerafdrukke. Dus gaan hy nie eers provinsiaal toe nie. Wanneer die aansoek hier aankom, moet daar n uitslag binne sewe dae gegee word. Dit klink nogals asof hulle ernstig is oor die afsny tyd.

Die werklikheid is egter dat my aansoek alreeds 02/09/2013 by CFR was, en die DAME met wie ek vanoggend gepraat het, en wat die aansoek motiveer vir die generaal, het dit vandag nog nie ontvang nie. Sy het egter my ID no gevat, met tel nommer, en my binne 15min terug geskakel, en gese dat sy dit het. Haar werk sal vandag afgehandel wees, en dan gaan dit na die genrl. Sy reken die aansoek kan binne 5 werksdae afgehandel wees.

Ons sal maar sien.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Pierre

Dit is korrek volgens wet is dit 7 dae en sal baie nice wees as hulle daarby kan hou.Die realiteit is ongelukkig anders en papier word soms eers n week of twee later gestuur na CFR.Het dit al 3 keer gedoen en was elke keer +-3weke na n maand.As dit intussen verander het van Maart maand af sal ek vrek bly wees

Groete
Kobus
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Ek het sopas my kaartjies gaan oplaai by die polisie. Hulle het nou skielik hulle self inrat gekry. Ek het sommer 2 kaartjies vir een wapen gekry....
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

Re: Lisensies

Post by Rifrug2 »

Het my silver pigeon ingegee 4 Junie. 15 Augustus sms gekry goedgekeur moet gedruk word.23 ste gedruk en 27 ste by provinsie. My polisiestasie het kwansuis elke donderdag gaan haal . Niks gekry nie maar dit le daar. Na ek gatvol geraak het bel ek self Provinsie, praat afrikaans nogal, nee hy le daar van 27ste. Toe gaan haal ek hom self. HET HOM EN GEWEER BY DIE HUIS. Ek het provinsie se nommer by cfr in pretoria gekry.
Rifrug2
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon Jul 22, 2013 3:44 pm

Re: Lisensies

Post by Rifrug2 »

Philip_R wrote:Rifrug, in watter provinsie is jy? As jy in Gauteng is kan ek vir jou die provinsiaale hoof se nommer gee.
Dankie Phillip ek het reggekom. Waardeer !
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Lisensies

Post by cassie_calvinia »

my vrou se kaartjies was van goed gekeur, tot in haar hand 8 werksdae
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Wag nou al vanaf 25 Jun (270) en 2 Jul (.22LR). Laaste keer wat ek hulle bebel het was dit nog " in for consideration ".
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Lisensies

Post by Roger »

Nou net nog n lisensie in gehandig, kom ons kyk...
Too many to mention ;-)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
JAGTERS REG MOTIVERING wrote: Pierre

Daar is egter 2 dinge wat ek sal byvoeg:

1. In die wet staan dat so n aansoek binne 7 dae goedgekeur moet word maar is egter nie wat in realiteit gebeur nie.
2. Mens word nie genoodsaak om n goeie rede eers te he hoekom jy die wapen wil he nie,meeste stasies gebruik identies dieselfde motivering as die SAPD 271 sin en die goete gaan deur.Deesdae kom die goedkeuring van die lisensie en tydelike magtiging baie naby aan mekaar uit en die verskil is slegs die wag vir die kaartjie wat die tyd op eet.Die lisensie proses is dan so +- 2 weke langer as die tydelike magtiging in die meeste gevalle

Groete
Kobus

Ek het nou met n paar persone by CFR gepraat, en die verskil in prosedure van die SAPS518 aansoek, is dat die aansoek, direk van die stasie na CFR toe gaan. Saam met die aansoek vat hulle wel vingerafdrukke. Dus gaan hy nie eers provinsiaal toe nie. Wanneer die aansoek hier aankom, moet daar n uitslag binne sewe dae gegee word. Dit klink nogals asof hulle ernstig is oor die afsny tyd.

Die werklikheid is egter dat my aansoek alreeds 02/09/2013 by CFR was, en die DAME met wie ek vanoggend gepraat het, en wat die aansoek motiveer vir die generaal, het dit vandag nog nie ontvang nie. Sy het egter my ID no gevat, met tel nommer, en my binne 15min terug geskakel, en gese dat sy dit het. Haar werk sal vandag afgehandel wees, en dan gaan dit na die genrl. Sy reken die aansoek kan binne 5 werksdae afgehandel wees.

Ons sal maar sien.
My tydelike magtiging is eergister (17/09/2013) goedgekeur. Dit is wel 15dae nadat dit by CFR gearriveer het, eers afgehandel, en dit moet in werklikheid slegs 7dae wees soos ek en Kobus tereg bespreek het. Wat ek wel kan se, is dat as die ou op die vloer net sy werk gedoen het, en vir die regte mense gevat het toe my aansoek daar aangekom het, sou dit slegs 4 werksdae geneem het, wat ek reken nie te sleg is nie.

Ek het nou met Berco express gereel dat hulle die magtiging vir my optel vanmiddag, en dit sal more in my hande wees. Dit is steeds slegs 21dae vandat ek my aansoek ingegee het, totdat ek n magtiging in my hande het, wat my toestemming gee om die vuurwapen te gebruik asof ek n gedrukte kaartjie in my hande het.

Ek sal verseker in die toekoms weer die roete volg.
Veiligheid eerste manne!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Nel »

Pierre,
Vir hoe lank is die tydelike magtiging geldig?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Johan Nel wrote:Pierre,
Vir hoe lank is die tydelike magtiging geldig?
Het hom gekry. 12 maande geldig.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Het Vrydag my sms ontvang

223 goedgekeur ;D
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

Vergeet om te se

Dankie Kobus (Jagter reg motiveering) vir die hulp met die aansoek

Reggie
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Het gister sms gekry. Vanoggend gebel en na die tannie op die tape geluister vir 10 min.
bietjie later nog 'n sms gekry
270 en .22 is goedgekeur
nou net wag vir die kaartjies
270 ingegee 25 Jun en .22 2 Jul
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Lisensies

Post by HennieC »

Dinge gebeur vinniger.
My Vrou het aansoeke in gee vir .22, 12 boor hael geweer en 6.35 hand wapentjie op die 2 Augustus.
Sy het sms gekry die 29st Augustus en die 17 de September het sy al 3 die kaarte gekry.
Dit is haar eerste wapens op haar naam.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Reggie Gerber wrote:Vergeet om te se

Dankie Kobus (Jagter reg motiveering) vir die hulp met die aansoek

Reggie


Reggie

Altyd n groot plesier

Groete
Kobus

Ek wil sommer so inval en se dat ek erg verbaas was met saps.Ek het laas week sommer die dame by die polisiekantoor opgelaai en al silverton se kaartjies gaan haal.Daar was volgens my slegs my 416 se lisensie omdat ek tog die geskenk .303 2 weke later ingedien het.Ek was heel geskok toe ek woensdag n sms kry dat my kaartjie daar is.Die 416 het lank gevat agv die gebrek aan vervoer maar moet se met al die chaos was dit net so oor 2 maande en my kaartjie het vir 2 weke op iemand se tafel gele.
Post Reply