PM booskappe

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

PM booskappe

Post by sako 30-06 »

Goeie more

Ek wil net hoor of daar probleme is met die PM sisteem?
Ek het nou al n paar privaatboodskappe gestuur en ek kom nou agter baie van die boodskappe gaan nie deur nie maar bly net in die outbox.

Ek vra onverskoning vir die manne of wie se boodskappe ek voorheen moes antwoord,ek het geantwoord maar ek sien nou eers dis nooit gestuur nie.
stan man

Re: PM booskappe

Post by stan man »

dit gebeur by my ook as ek reply op boodskappe.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: PM booskappe

Post by Polla1983 »

Enige update op die probleem?

Ek sukkel erg vanoggend met PM'S...Niks gaan deur nie, gaan sit in my 'outbox'???

Ek luister graag...
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: PM booskappe

Post by NEGE3 »

Het dieselfde probleem.
Groete,
Koos de Beer
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: PM booskappe

Post by Johan Nel »

Kerels,
Ek praat onder korreksie, maar die boodskap bly in die outbox totdat die persoon aan wie jy die pm stuur, dit oopmaak aan sy kant. Ek het dit so waargeneem toe ek baie boodskappe gestuur het aan verskeie mense.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: PM booskappe

Post by Pappabeer »

Ek dink jy is reg Johan.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: PM booskappe

Post by NEGE3 »

Johan Nel wrote:Kerels,
Ek praat onder korreksie, maar die boodskap bly in die outbox totdat die persoon aan wie jy die pm stuur, dit oopmaak aan sy kant. Ek het dit so waargeneem toe ek baie boodskappe gestuur het aan verskeie mense.
Dankie sal oplet.
Groete,
Koos de Beer
Post Reply