Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by Marc »

'n SUV vat 'n Veyron, wie gaan pak kry :):


" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by VdWalt »

Wow, nie jou gewone Datsun nie!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by Chevvy SS »

Die dingetjie is geskoei op 'n Nissan GTR en het 'n hele klompie flukse perdjies bygekry!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by Marc »

Ja nee, daai kat se stert word behoorlik geknyp :)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by Gawie(13mm) »

Vroooooom!!!!!!
Jy kan met 'n NISSAN. ;D
Die man agter die "Jelly-bean" se stokke, se reaksie tyd is ook knap.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Bietjie Vinnig, vir die Petrol koppe 'n moet sien

Post by PaulM »

Magtag! My ou Hilux 2.4D sal dalk by die Juke kan bly, maar daai Lambo daar aan die einde gaan te veel wees vir die ou diesel... ;D ;D ;D

Ongelooflik wat hulle uit so 'n enjin kan haal. Ek onthou in die 80's met die laaste Formule 1 Turbo enjins, het hulle 1500hp uit 'n 1.5L V6 enjin gehaal.
Post Reply