Beste pryse op doring draad

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Beste pryse op doring draad

Post by FE »

Kan iemand my dalk in die regte rigting wys. Waar in gauteng kan ek die beste pryse kry op doring draad ens.?

Wag om van julle te hoor.

Groete,

FE
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: Beste pryse op doring draad

Post by Coenie (Swift) »

Probeer www.maxishare.co.za

Vra vir Riekert in verlede ons goed gehelp 011 917 3528
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Beste pryse op doring draad

Post by FE »

Baie dankie. Ek sal hom sommer dadelik skakel. Gedink ek is die enigste een wat so projek wil aan pak.
Post Reply